347
Replies
jy en tanmarie nog close?
Yess ons is nog baie❤️
desember planne?
Ons gaan plaas toe, mosselbaai en dalk Botswana x
Jy en cheese het bly gelyk om mkr te sien🤔
Ons het mekaar baie lanklaas gesien, so ons was bly...
Beste maaitjie ooit❤️ Calven13
❤️ek waardeer jou
Ur insta id???
liane.jonck
Wat het tusen jou en R gebeur
Dis persoonlik x
Waantoe gaan julle des ?
Mosselbaai x
Ek weet j en Calvin se jle is nie saam nie maar dit lyk of jle is
🙈🙈🙈
Ons is net baie close
Beste vriende+vriendinne
Tanmari, Margaret en Tuane
Geraldo, Calven en Ricardo
is j spyt oor een van jou verhoudings?
Elkeen het my iets geleer, maar daar is een wat ek graag sal wil oordoen
Jy en calven is cute
Dankie, maar ons is nie saam nie🙈
Sal graag wil ontmoet🙃
Dm my 😌
Jys mooi😍
Ek waardeer dit dankie❤️
Jy lyk soos n vrekcool persoon, wil baie graag ontmoet😊👉👈
Dankieeee, dm my
Whyy you hate me
Ek haat nie🙈
Jy vat soms lank om te antwoord 🙄🙄
Skiesss
dis snaaks hoe jy qoohs delete qat die waarheid van jou prt
Dis snaaks hoe jy dink ek gaan jou ernstig opneem as jy jou naam hide🙃
Beste mens onder die son wat haar eie lewe sal moeiliker maak om iemand anders sin beter te maak
Ek waardeer jou so baie jou hart is so spesiaal en jy is my gunsteling mens ooit
Ek kani lewe indink sonder jou nie
En ook super mooi binne en buite
🥺🥺🥺
Dankie so baie❤️
Jiss ek wil soo graag chat ma ek dinkie jy like my nie😂
Jy sal nie weet as jy nie probeer nie x
Favourite vak en onderwyser?
Biologie, ekt n paar cool onderwysers
Calvin?
Word gespel met 'n e en nie 'n i nie
Dink jy ooit nog aan Jp?
Partykeer ja
Thoughts on cheating?
🤢🤢🤢🤢
Mooiste
Waardeer dit dankie❤️
was jy by die affie ball?
Ek was ja😌
Turn on's
*smells nice
*as hulle respek het vir hulle ouers
*fast replies
*pretty smileeee
Turn of's
*as iemand probeer om jou jealous te maak
*as hulle anders optree by vriende of so
*bad breath
wie dink jy sal n goeie couple maak
Ek en Noah Centineo 😍😍
Ju sussie se Insta asb ?
@jamescharles
Ek crush al van die begin van gr8 op j ma ek is bang jy bat my🙈
You'll never know if you never try
Jy raak net mooier😍😍
Ek waardeer dankie ❤️
Firts kiss
Niemand, nobody, akekho, opê, motho
Beste manier om in j dms inte slide
Moet net nie met n overrated pick up line kom nie 🤦🏼♀️
Wish you were mineeee🥺
Wel jy probeer nie baie hard nie...
Picky as dit by seuns kom?
Redelik 🙈
Wies bf materiaal?
Hang af van girl tot girl
Wat beteken jou status op whatsapp ?
Dm my💗
Ones tou go black you never come back
Malachi 2:10❤️
Het jy en Geraldo iets aan die gang??
Vriendskap ja😌
Sien jou volgende jaar xx❤️
❤️❤️❤️
Ons het baie gedrift na die "fight"🥺❤️
Dis wat fights doen...🙈
dink jy hy mis ha even wnt lyk my jys da om hom te troos wt beteken hy liek juw
Net omdat ons daar is vir mekaar beteken nie ons like mekaar nie🤷🏼♀️
Weet jy hkm chees en sy girl yt is en jy weet jy staan nou n goeie kns met hom wnt hy soek imand aners
Jip ek weet hoekom... En eks nie so seker daaroor nie, hy gan nog n rukkie wag voor hy weer begin soek😌
wil nie lelik wees nie, maar ek het gehoor jy en Mark Lubbe was iets en ek is baie bly julle is nie meer nie want jy kan so veel beter doen.
Ons was nooit ernstig nie, maar ek wens vir hom die beste❤️
Hkm noem mense jou lalla 😂
My familie noem my lalla en toe het my vriende dit gehoor en nou ken almal my as lalla...😂 Kinda obvious😂
Wat dink jy van chees en sy girl pas hule of nie en hoekom los jy hom nie so biekie yt nie. Hoe moet sy voel
Wel ek ken haar nie so goed ni, so ek kanni eintlik n opinie oor haar gee ni...
En hy bly my beste pell maak ni saak wat ni, ek sal nooit tussen hle wil kom ni, maar ek ganni my beste pell verloor omdat hy nou iemand andrs in sy lewe ht ni... Hys letterlik irreplaceable en as j ons goed genoeg ken sal jy weet dat niks ons ooit sal kan separate ni...😘
Wat dink jy van die nuwe girl Chanté v Rooyen ?
SY IS LETTERLIK MY HEEL FAVOURITE MENS!
sys rgr so amazing mt di amazingste persoonlikheid ❤️❤️ ekt flippen vinnig flippen lief vir ha geraak!
Jy weet Geraldo en Luricia gaan uit neh??😂😂🤗🙈
Jah ennnn?
Waar in moz gaan julle wees?
No idea😂
Hkm is jy so mooi😉
Hkm is j so oulik 😌
Hoe close is jy en cheese nog
Ek sal se ons is nogsteeds besties 🤷🏼♀️
Jy ken my baie goed en ons kom goed oor die weg. 😻💕 Maar ek weet ni of jy ons twee as vriendinne sien nie🙈 en is way te bang om te vra x
Baie liefde ♥️
Asb DM my🙈❤️
Bffs?
Wie gebruik nog dai😂😂
Sonika en Eden
Geraldo en Jp❤️
verjaarsdag 🤷🏼♀️
6 julie
Wat doen jy Des ?
Ons gan Mozambique toe
Wanner is jy wee in vryburg
Idk... Dm dan laatweet ek jou
is jy stout?
Well, as my ma ni kyk ni voer ek my groente vi di honde🤷🏼♀️🤫
Is jy ernstig oor Jp of speel jy hom net?
Eks 100% ernstig oor hom 🙈☺️
Jys rrg baie mooi. Ek mis jou rrg baie. Ek sal altyd omgee vir jou. Ily❤
So bja danki❤️❤️ ek waardeer jou
Ilysm
You're beautiful
Thank youuuuu😊
Hoe het jy vir Jp ontmoet ?
Instagram😌
Bestiez
Sonika en Eden ❤️❤️
Sal jy eendag meer as net vriend will wees met my??❤
As ek geweet ht wi jy is kon ek jou se😌❤️
Hoe lank ken jy en JP mekaar al??
Ons ht desember begin chat...
Best friends?
Mia, Son en Eden❤️
Sal jy ooit met JP meer as vriende wil wees?
Hys bja nice en ons chat lker... Ma di toekoms is in di Here se hande?❤️
Het jy iemand?
Kinda yeah
Jys so mooi❤ vertel my asb meer oor modeling ?
Bja danki❤️ dm my en Dan sal ek jou alles vertel x
Praat jy En Jp?
Jip ons doen☺️
Wat is die oudste waarvoor jy sal gaan ?
Op di oomblik chat ek en n matriek... Ma ek sal defs ni ouer ganni...?
Aii dus nie lkr nie lol wie het hy ontmoet ? Nicky66345
Dis persoonlik x Dm
Hkm is jy en Tireque nie meer iets nie
Dinge is complicated gewees?
You’re a 9 and I'm the 1 you need ?
Goeiessss?
Het jy en boela al iemand anders ontmoet Nicky66345
Hy ht?
Hkm is jy so lka??❤
Danki... I guess ?
Eyy is jy en boela nog saam
Nee nee
ja dis manet die coloureds wat vir jou sal gaan ?
Gelukkig gan da mense vi my???
Ouderdom asb
Turning 15 x
Hoekom slaap jy nie?
Ek kan dieselfde vi jou vra??
wat gaan aan tussen jou en Calvin
Ons is frieeenndsss
Ginsteling ou in vryburg ?
Daars n paar x
Hoekom gaan jy nie vi Gr10s nie?
Dis ni dat ek ni vi hle gan ni... Eks ma nt versigtig as dit by hle kom??
Ou maatjies nie meer belangrik nie nè???
Dis gladni wat ek prbr doeni... dm dan.kan ons goed uitprt??❤️
VIEW MORE