Visit this profile later to see if your question was answered.
Hayy ping myy en eke se juw* hehe* mense* ekt 'n ander qooh me* di 1 was gehack*.. www.qooh.me/lallabokkieQ
I'd like to thank God for giving me another day..♡*
Hay hay!! :P hehe wie is jyyy want jyy lat vimy special voell.. ;;)
Heyy.. Wie is jy?? Asb se m gugu..* en danQ..*
Jap
Lizey meyer
Heyyy.. Ek en hy is history.. Lankal..* hehe thanxxx!!*
Idk..*
Awesome ou..!* :P
Nee he'll wie op aarde hou van haar??!*
Jah.. Sys soort van my stiefniggie hoekom??*
Defnetief Triniques.. As ek 'n geleentheid kan kry om hom dood te klap sal ek dit baie waardeer..* regtig..*
Hang af hoe jy bedoel?? Ouens of pelle??*
ThanxX funny bunny.. Sour worm..* :P hehe en dis regso..* dankie baie baie..* eke waardeerit yt m hart yt..* en lieve jw ook my materQiii..*♡
NEE.. Hehe..*
Wie's jou damn skat??* en dis niks,, julle mense luister en help inelkgeval nie as ek praat nie!! :(
First of all, Lizey and WJ..* and my close family of course.. ♡
Dis okay* hehe ek's fine* thanx vir di omgee*
As Jy Sing #AbsoluteNuberOne
Weird*
My honey bun..*
Nee, nee ek is nie.. Ek is straight..!* ek het 'n ou,, net vir ingeval jy gewonder het..*
Enrique Iglesias - I'm a freak and Snotkop - song vir my dad
Kurt Darren - 'n Medalje vir ma
Akteur/Aktrise- ek weni, is nie so into hulle name nie..* Sanger/Sangeres- Eminem & MoniQue
P.J's..* it's so comfortable..* :P
Whazuuuuuuuuuppppp bruuuuuu!!!*
My ma, pa en broer..* hoekom?*
When they tell me the same thing over and over all the time..*
Ekt sy hart 1 keer gebreek.. En ek sal ni weer ni.. En eks nie soos al die ander meisies nie.. Ek sal nie weer WJ se hart breek nie.. Ek sal enige iets doeb om hom gelukkig te hou..*
Absolute 0.00% I won't leave WJ again.. And I won't take another guy..*
Just the 2 of us.. Getting married... Children.. Growing old happily.. And yeah.. Loving eachother.. And nope.. Not even a bit of second thoughts of any of my ex's..*
For as long as posible... If I had a choice I'd say forever more..*
We'll net die feit daarvan dat hy my altyd laat lag as ek nie eers wil smile nie.. Hehe..
We'll atleast I'm not a hoe..* but if you find me as a 'hoe'.. Good luck getting me to care (: just sit along with the group waiting for me to give a damn.. And I've loved WJ before I even met johnny.. The only problem is that the first time I lost WJ because I screwed up.. And btw.. If somethings meant to be.. It will find a way to come back..* (: I don't wanna sound rude or anything but yes.. I've been called a hoe before.. Just because people got jealous.. So hearing it another time won't even tear me appart.. I'll laugh along and say that at least I make money out of it because I'm not stupid.. (:
Don't be jealous (: but yes.. I do have trouble keeping relationships.. Because I'm not a hoe and I refuse to give guys what the want okay.. And I don't know.. But I love WJ..* alright??? And I hope everybody understands that..* (:
Whenever I'm with him.......*
My lover.. Why?*
Hehe ag da is baie..*
Jeandre Vermeulen..*
My future..*
Ons het opgebreek okay.. Shap..
Lizey first.. Riane, Lollie, Hanje, Zoe, Manaj, Cassandra, ens
I don't have one anymore..
I've got many..* but first of all is Brendon, then comes the other..> Tiaan, Mariodan, Jannie, Francois, Daniël, Rudo, Stefan, Etienne, Jaco, and many more..*
My secret :P haha no just joking..*
Yolande..*
Lizey & Riane
Obviously I do..*
I won't like to ask him something. I'd simply like to thank HIM for everything.. :)
My attitude..* definitely..*
Sy's 'n meisie jng ;) hehe haar naam is Riane en jah sy is my vriendin..*
Nothing about Lizey irritates me
Johandri Labuschagne
Haha nee..! Ek beskou jou as een..! ;)
ThanxX brizzie..!* love ya 2 en jah..! ThanxX vidi nuwe memories saam julle 2!!*
Eks lief vir Johnny en hy is lief vir my ook..
Haha tuSsen wie?? Ek en Johandri?? Ag dis nie veel nie.. ;)
Hehe ek het bja bja hard geval vir Johnny.. En ek is crazy oor hom.. Eke liefies vir hom klompies miljoene baie..! ;;) :P :$
Haha dude, ek het haar nie verloor nie.. Sy het my verloor!! Hahaha..* en ek gee nie om nie.. AS sy soos een van daai "to high to come by" mense wil wees dan's dit haar probleem.. Ek is siek vir haar.. Gatvol vir haar..! Haha.. Haaar probleem as sy so wil wees.. Na alles wat ek al vir ha gedun het..* hahaha ek gani terug na 2gesigte toe nie.. Sorry..*
24 minutes..*
Haha eerlikwaar gaan ek nu vju se..* Ek en Andre Coetzee het nooit gevry nie... Haha my heel eerste vry was ook Petrus gewees en die datum was die 2de Oktober 2013 presies 04:06 die middag..* hahaha..!* en my 2de vry was die 19de oktober 2013 met 'n ander Andre.. Andre Greeff..* :D :)
Okayy.. Lat ek eers mooi dink... Ek was 13 en dit was Petrus..*
Hehe ek praat nie daaroor nie :P dit was 'n ouQ en ek was 'n ouderdompie :P hahah..* nee wag, hoe bedoel jy 'first kiss'?? Bedoel jy soos net plain first kiss of bedoel jy soos first kiss wat vir my iets beteken het??*
Jip.. Lizey, Christine, Gerrie en dan is daar 'n paar wat ek mee close is.. Ek het hulle al gesien maar ons het nog net netbal wetstryde teen mekaar gespeel.. Dis die helfte van die buhries se netbal span.. :D.. Lize, Jana, & Carla..
Ek sal totaly crazy raak..! Daai beach is my 2de helfte!! Sys my anderkant.. Haha so as ek haar moet verloor sal daar net 'n helfte van my oor bly :P.. Nee ek mok.. As ek haar moet verloor, ek sweer ek sal soos een van daai tipe depro people raak.. Maar ek sal haar ook nooit weer verloor nie.. Dis 'n belofte..* :)
Ons vriendskap sal nooit weer op 'n einde kom nie...* Ons het dit aan mekaar belowe, maak nie saak wat nie, maar as dit dalk eendag gebeur.. Ek weet nie.. Ek sal seker weer so van my kop af raak soos wat ek daai tyd was toe ek hom verloor het.. Jigg.. Dis my boetie daai en sonder hom sal ek nie kan mannage nie..*
Hulle al2 beteken ewe veel vir my.. En niemand sal ooit hulle plekke kan vat in my hart nie... Vir boetie ken ek al amper 11 jaar lank en hyt my gesien groot word en alles... En vir sussa ken ek nou al van graad4 af.. So ons gaan nou al vir 4 jaar..!! :D..*
Hahaha ahmmmmm... My eerste ou.. Dit was soortvan 2 ouens.. =)) hahaha LoL... Die 2 beste pelle nogals gewees.. Hulle was beste beste pelle.. Haha.. Jeandre Vermeulen & Edward Visser.. LMFAO.. En my heel eerste ware liefde?? Ek wil nie name noem nie, nunu nunu is my en sy girl se vriendskap finaal in sy kanon in.. LoL..*
Hehe danQ my kind! En ek? Stout?? Never!! Soeter as eke, kry jy nie..! :P hehe..! Lief jou ook baie my kind!!* jys awesome!!*
Heyyyyyyy chappie!!!! :D hehe so bly om weer juw qooh me te kry!! Hehe..* Kan nie glo ons het alweer baklei oor die selfde stront nie.. Hehe.. Nooit ooit ooit weer gebeur dit nie neh!! :P hehe..* en jy moet 'n GatSkop 2014 he.. Hoop net goeie goedQs gebeur met my beste beste este vriendinnaQii!! Hehe dis natuurlik jy.. Oeh.. Moenie praat van ons plannetjies nie... Daai hoërskool.. Haha.. Gaan nooit weer dieselfde wees nadat ons daar ingestap het nie.. :P en 2014 gaan ons nie kan onderkry nie!!* hehe en het jy my status gesien?? 15..* ?? Hehe dis nog 15 daggies dan hardlOop ek vir jou boonste onder hehe.. Daai eerste dag as eke juw weer gaan sien neh, haha!! Kan al klaaar dink hoe gaan ons opi grond le en lag!! Mis jouw heavy heavy baie my skattoQ!! Hehe.. Liefies jou net so baie my ChappieQ.. :P ;) ;;) hehe.. Safe & Sound neh!! 4 ever..* ({}) xxX
Eyy jyy!!... Hehe... Niemand kan my op die oomblik sEermaak nie want ek's single.. :P :D :) hehe.. Ping my asb gugu op bbm??*
Van absoluut niemand.. (: q:
Haha sorry ou, ek wili juw feelings seermaak of iets nie maar op die oomblik is ek nie available nie..* En ek weet anyway nie wie jy is nie... Sorry.. (:
Hahahaha heyyy!! Uhmmmm.. Ek het belowe ek sal almal se qooh me's antwoord so here we go.. Haha.. Op die oomblik het ek nie 'n idee wie jy is nie?? Haha waar was ons spot in die laerskool en wat het ons daar gedoen?? Haha en wat presies bedoel jy met "vat ons mekaar onder die boom elke pouse vir die hele jaar" ?? Haha ek het regtig geen idee wie jy is nie.. Gee my gou 'n hint asb?? Dat ek kan raai wie jy is?? Haha
Ek het eintlik 3.. Twee Engels & Een afrikaans.. Dis Eminem- space bound & Taylor Swift- safe and sound.. En afrikaans is Roux Cloete- meer as perfek vir my.. :P ({})
Ek kan juw nie ping as ek nie weet wie jy is nie... Sorry..* :P
Hahahaha heyyy!! Wie op aarde is jy??* :P asseblief se my??
Vriendinne : Ogies (Johandri) , Lizey , Christine , Ndeshi & Monica Vriende : Net Jannie.. Die res is maar net vriende maar dis Tiaan, Louis, Japie & Gerrie :P
Hi.. Thanx baie..*
KINDHEART...
I go for personality.. I don't care how the person looks.. Looks really don't matter..*
Ola amigo.. Thanx vir vanaand se chats.. Hehe.. Het my aandQ gemaak :P.. Lief jou ook baie my sussa!!
Hey jng.. Ja, ek voel bja so... Weet jy wat moet jy doen om beter te voel?? Draf 'n blok of 2 terwyl jy musiek luister wat jou rustiger laat voel.. Dit werk.. Wat is fout?? As jy sad is oor 'n ou of 'n girl het ek net een ding vir jou te se.. Kyk, ek was al baie seer gemaak en alles maar al wat ek vir jou wil se is.. Niemand is jou trane werd nie, en die een wat is, sal jou nooit laat huil nie..* Ek hoop jy voel gou beter.. As jy my nodig het om mee te praat of iets, jy weet waar om my in die hande te kry.. Lovies..*
Se vimy op bbm wie jy is dan sal ek jouw se..*
Not any of them.. I'm perfect the way GOD shaped me and I won't want to trade anything I have for something I want..*
Hehe danQ funny bunny!! Jy's 'n ware vriendin... :( mis vjuw ook vrek baie.. :'( en liefies vju ook.. <3.. Darm nog iemand wat my aanvaar vir wie ek is.. Hehe danQ vir alles sussa!!! :P soet wees neh! ;) en #StayAwesome... :P
Wil jy regtig weet jnga??*
Hoor hieso.. Een glasie amarula en 1 bottel red square.. Is dit hoe studente suip?? Haha dis nogals funny want dan raak hulle vinnig dronk.. =)) haha.. O en ek drink slegs 'n glasie AS my ouers vir my toestemming gee.. Ek suip nie soos 'n student nie.. En ek het 'n toekoms.. Ek dink aan more en nie net vandag nie so die ouens sal weet.. "Sy sal VERSEKER NEE se".. Ek is nie 'n graad een se voortande nie.. Wat beteken ek is nie los nie..* BAIE DANKIE.. :) •••(((HUG)))•••
Op die oomblik het ek nie 'n ou nie.. Ons is net vriende.. Hoekom?? En wie is jy??*
Hehe ai toggie.. :P
Haaha Eddy, as jy my weer iets soos dit wil vraa onthou om te click op "ask anonymous" haha ek weet dis jy wat die ding vimy gestuur het..!*
Ek het 'n lewe.. Hou op aandag soek want ek gaan dit nie vir julle gee nie.. En nee hoor.. Ek het nie gehoop hulle gee my komplimente ni..* ek's 'n bok vir sports.. En ahm.. Jyt nou seker gedog jy doen 'n goeie daad om op te kom vir 'n drol?? Hehe siestog.. Hoe oud is jy dan as hy/sy 6 jaarQs oud is??? Ag jinne babaQ... Ek het vju 'n dummy gestuur vir Kersfees hoor.. Jy's die een wat 'n lewe moet kry.. Julle mors julle tyd as julle dink julle gaan my laat slegvoel..* 8-|
Wi j
Wanneer verjaar jy?? Hehe jyt 'n woordeboek nodig toe dog ek sommer ek sal vir jou een koop vir jou bday..* dalk kan jy elke dag 'n nuwe woordQ leer... O en nog 'n ding, hoe oud is jy?? Want as ek dit reg aflei klink jy 6 jaarQs oud!! Hehe awww!! En jipdy doo.. Ek's 'n van der merwe.. Ek vat dinge ernstig op want dis deel van grootword.. Dis dalk hoekom jy nog net van bottel verander het..* who knows..* hehe MERRY CHRISTMAS dudey...*
Who are you??*
Wth?? As jy wil praat praat op bbm.. Omw.. Jy't nie wiskunde nodig om so ver te dink nie..* 8-| ...* En btw as jy Tinus is asb hou op kinderagtig wees op my qooh me...*
Dude.. Ek lyk dalk toe.. Maar ek's nie duh nie.. Ek het nie 'n Rian op bbm of whatsapp of niks nie..* jys deuri blare..*
Hey..* julle is so baie wat my like.. Jy's either Tinus of Eddy ek dink... Ag maar ek is so jammer om julle bubbles te bars.. My hartQ klop wilk net vir een ou.. <3 *W* <3 sorry..* se my net wie de he'll jy is asb??*