388
Replies
J kan nt anwtoord ja/nee
Dis hkm j qooh me ht is om vrae te antwoord?
Nee 👏🏼
Gesels jy en markus weer
Wat maak dit saak? 😂
Wanner het markus jou begin follow?
Seker maar toe ek Orania toe getrek het 😂 en wat maak dit saam?
Gaan jou host kinders weer terug skool toe hierdie jaar?
Ja, 9de September
Can we do friendship?
On Instagram?
Friendship on Instagram? 😂
Is jy en Rilene nog vriendinne?
Ja??
Het jy en Markus al gesoen
Ja
Was Markus ook jou laaste soen gewees?
Nee x
Laaste verhouding?
Markus van Staden x
Vriende en vriendinne wat jy mis in SA ?
Almal!!! 🤎
Who was your first kiss ?😊😊
Gerhard Botha x
Gaan jy swot as jy terug kom SA toe ?
Ek wil, ja ☺️
Wanneer gaan jy huis toe
Sometime between March 2021 - August 2021 🥰
Enige ouens ontmoet in USA? Is hulle mooi?
Haha lol, ja ek het al baie ontmoet, en ja hulle is 😉
Waarvoor Sien jy die meeste uit as jy terug SA toe kom?
Familie, vriende en diere 🥰
Van waaraf kom jou AuPair vriendinne vandaan
Sweden, Mexico, Brazil, France, Germany, Columbia en SA 🥰
5 vriendinne?
Micayla, Rilene, Caitlin, Marie en Lené 🤎
Vibe jy met iemand?
Nee x
Het jy al met hom uitgegaan?
Nee 😂
Is dit n nuwe crush of het jy al n crush op hom gehad?
Nie té nuut nie x
Hou jy van iemand?
Yess x
Wat gaan jy doen as jy terug kom van usa af?
het nog nie besluit nie 🥰
Het jy uit gegaan met markus van Staden?
Ja ek het x
Miss ju geselskap en veral di hokkie tye saam
ek dink ek weet wie jy is 😂
Hay, ek is so verlief op jou maar ek is bang om dit vir jou te se l soos ek crush al so lank op jou maar eks so bang jy wil nie praat nie jys so mooi
stuur maar n dm 🔅
Sal j met n random ou praat wat jou DM ?
nie noodwendig nie 🔅
Have you ever been in a situation when a 18year old guy tries to talk to you?
Yes😂
What hours do you work and how many
Usually from 9am - 5pm,
5 days a week, weekends off. ☺️
With what agency are you
InterExchange 😊
Have you ever been in a situation on a school trip where the guys peed outdoors?
Yeah 😂🤷♀️
Can you die of a broken heart? Ps__
Nope 😊
Ek mis jou my Blaar❤
-jou lienelien😘🥰
Mis jouu 💛
You are so beautiful 😍
Thank you sm 🤭
Do you hook up with your brother ?
No, what tipe of question is this even?
Have you ever been in a situation where you unexpectedly had to go out someplace with your parents, after you'd just drank a lot of water/soda?
Nee
Wat gaan aan tussen jou en Markus🙊
Uhm, ons was in n verhouding gewees, ons is nou net vriende 🤗
Can we be friends or get to know each other
Dm me?
Next question is,ur getting a chance to live with your favourite Celebrity but u can't meet your family anymore, will u accept it? AskYash
Nope 😊
Hello mej malherbe
Welkom in Amerika. Hoe lank gaan jy nog hier wees?
Hii 😂
Nog 9 maande x
Jou $exyy kindd😜😍😍
Uhmm nee 😂😂
Beach or mountains
Sunrise or sunset
Fame or money
Family or friends
Car or bike
Movies or web series
I like both ☀️
Sunset 🌥
🤷♀️
Car 🚗
Movies 🤷♀️
Insta naam asb
Laramalherbe01 🌞
What's your favorite
Color
Food
Car
Song
Clothing brand
Movie
Web series
Holiday destination
Yellow 🌞
Braaivleis 🥩
Landy🚗
Uptown Girl - Billy Joel 🎧
Cotton on, American Eagle 👚
Dont have a fav. 😊
Dont have a fav. 😊
Best so far was Punta Cana 🏖
Waar was jy waar die see so mooi is?
Punta Cana, Dominican Republic 🏝
Wees myne? 🥵
Nee dankie 😂.
Het jy kinders? Of pas jynhjl op? Hoeveel?
Nee 😂, ek pas hulle op. ☺️
3 kinders.. 🤸♀️
Deur watter agentskap aupiair jy?
Aupair USA, InterExchange 📍
Jys net so mmmm😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍
😂 dankie
Hoekom is jou bynaam blaar?
Vra vir Rilene van Staden 😂 Syt my die bynaam gegee, en van toe af noem almal my dit 🤷♀️😂
Hoekom is jy so anti-guy? 🙄
Hoekom nie?
Geen kerel? Wees myne
Nee dankie xx
Wies jou kerel
het nie een nie ☀️
Heyyy jyy was rerag lekker om jou te ontmoet wens ons kon langer gekuier het maar jys rerag baie oulik en beeldskoon moenie vir enige iemand verander nie kys perfek net soos jy is
Baie dankie, ek waardeer dit. Beteken baie xx
Jys moer mooi
Baie dankie 🤗☺️
Is jy lus vir n NewYork kuier
Okayyy 👋
Gaan jy nou uit met iemand?
Nee😂
Holy crap 🤩 wies die lucky ou
😂😂
Asseblief antwoord jou Qoohmes
Nah...
Jys $exyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyy
Okayy 😂 dankie
Wie was die laaste persoon wat jou gebel het?
en wat het dit met jou uit te waai?
Wie ookal jy nou meer praat (seun) is moerse lucky. Ek sal wat gee om net jounte sien. Nevermind mee te praat
baie dankie x
Van wie hou jy?
Uhh.. 🤷♀️
Sou jy eerder n ou kies wat moer mooi is of moer lojaal is?
Lojaal 💁♀️
Langste verhouding en met wie?
10 maande en Markus 🌌
Jy lyk soos 'n beeldskoon persoon. Moet nooit vir enige iemand verander nie x
Kan jy my dalk follow op Qoohme asseblief? 🌸✨ michelle_xxx
Baie dankie ek waardeer dit 🙉😊
Ek sal ja..
Eks lief vir jou Lara😂😂😂❤❤❤❤
Okayyy 😂
Ek speel elke dag met myself, dan dink ek oor jou
Okay dan 🤣
Nee jy het mos nou n crush
😂😂😂
Nee ek gaan nie sê wie dit is nie😂😂
Nou hoe wil jy kuier 💁♀️😂
Gaan jy my nou ry met daai lesensie van jou🍆🍆🍆💧💧💧💧
Keep dreaming xx
Wat jou fav drankie
Dubbel ys, met water 🤸♀️
Wat jou fav shooter
Geen shooter 😉 ek joke.. uhmm meerkat melkie.. 🤸♀️
Nou wat as jy gaan nee sê. Ek weet jy sal nie vir my nie maar,maar as ek nou iemand was wat jy nie like nie!
Wies jy? 😂
Gaan ons kuier die naweek? Alles is op my?
Hang af wie jy is? 😂 dm my asb..
Yoh ek sal jou so erg vry, jy sal nie weer vir n jaar lank wil vry nie😘
Uh nee dankie 🤸♀️
VIEW MORE