Visit this profile later to see if your question was answered.
Abigail:D
#stayawesome, lovies you net so baie!
Jys net so oulik;) ! x
Lene♥
Dankie,,, bly so oulik soos wat jy is! ;)
#much love xoxo
Kayleigh
Jy kan maar krap, geen ouens nie! Pinkie promise! :p
Ja nee, jy ook(asof ons leer)! I love you too infinity and beyond!! xx
Baie dankie vir al die jare se vriendskap, dit beteken baie vir my!
Mwah!!!♡xx
Caro♡
My spesiale vriendin, I love you too! xx
Hey! :)
Ping my op bbm asb! Weet nie wie die is nie!
Haha! Sy was baie kwaad gewees daai dag, maar het toe weer daaroor gelag! x
Hey jng!
Ek gaan nou stupid klink, maar ek het nie n clue wie jy is nie, ping my op bbm asb!
Sterkte vir jou ook! :)
Ek weet wie die is!! :)
Die eksamen was nou rerig lank gewees, dis tyd dat more moet aanbreek sodat ons kan klaarmaak!
Moreaand gaan epic wees!:D
Love you too!! xx
Charne:)
Moenie nou kom dink jou venster is beter as myne nie, ek het jou gese mens noem dit kuns!!
Love you net so baie!
(bbm hug) xxx