LarissaBotes
larissabotes28
414
Replies
Hoe gaan dit met die liefdeslewe
Good thx
Hey
You are really beautiful 🦄 Babbahhs
Thank you
Gasshhh gurl you pretty😍😍
Thankssss
Jy en Ane close😂. rerig😱. julle pas goed bymekaar al2 ewe skynheilig
Ek kan net raai wie jy is. Jaloers much😉😌
Jy is sooos lelik moooi❤😂
Dankie dankie gelukkig verskil mense se opinies😘
Marizelle praat kak van jou hoor,sy maak baie stories op en sê jou sleg
Dankie vir die omgee
Hoe kan jy en Geesje ng vriendinne wees,sy prt dan so sleg van jou🤷🏻♀️
Dm my en vertel my dan?
Wie is jou matriekafskeid date
Ferdie😊
Hoe is dir lockdown🤣
sht boring
Jou toekoms is nou gefok
Dankie jy hou my positive 😘
Watse kleur gaan jou MD rok wees
Besluit nog tussen 2 kleure. Wag en sien😊
So jy se ons gaan kuier as jy weer kom
Definitely
Dankie dat jy my ignore🙄
Eks net besig jammer.
Mis ju rrg baie 😱💥
Weet wie jy is. Ek mis jou net so baie
Op jou nuwe post kan ek sien jyt pampoemtjies jy lyk bietjie geswel😂
Jah dis gewoontlik wat gebeur 😉
Dink jy nie ook afrikaans is n dom taal nie. Hy het nie eers goed genoeg woorde om enigsins te beskryf watse awesome persoon jy is nie. Dis sonder om te noem hoe oulik en mooi persoonlikheid jy het nie
Aawhhhh dm my asb. ❤️
Damn eke mis juu geselskap😱
Dm my
So wat gaan nou aan
Hoe bedoel jy?
Ek dog jy en marelize is kwaad vir mekaar?
Nah
Opinie oor Marelize Nel?
Ons is vriende why. Sys baie nice
Jy is soos super oulik omssss ek gaan nie eers jok nie rrg
Aawhh jys meet hemel❤️😱
Jy is di beste en die oulikste en dan nog ss die moiiste ooittt 😍❤️😱P❤️😍😱
Aawhhhhh dankie ❤️❤️🤗🤗
Beste VRIENDIN😊
Het n paar
Jys soos die mooiste meisie op aarde!!! jys my rolmodel😱❤️❤️
Aawhh wie die maar dankie baie❤️❤️
Miss jou vriendinn❤🤗
Hey wie die mis jou ook ❤️🤗
Passop vir Marizelle,sy praat baie sleg van jou agter jou rug
Ek sal hoor by haar but ek is seker jyt jou storie verkeerd maar dankie ☺️
Wie is jou matriekafskeid date?
Ferdie. 🤗
Jy is so mooi jy behoort op Vogue se voorblad ❤️
Sjoe jyt my dag gemaak dankie so Baie ❤️🤗jys oulik
Miss jou vriendinn❤🤗
Wie die. Ek mis jou ook heelwaarskynlik. Aawwh❤️❤️☺️🤗
Jys oulik 😱😂
Awwhh dankie so baie🤗
Jy is n stunner
Dankie baie x
Negative btches wat jaloers is op jou 😂😂
Yeah. But danki jys sweet ❤️🤗
2020 is jou jaar
Aawhh dis sweet ek is seker dis joune ook. Ek hoop maar net so ❤️🤗
Miss you!!! Nog net ń week
Wie die. Maar ek mis julle almal baie m kannie wag vir skool om te begin nie❤️
You may fall from the sky, you may fall from a tree, but the best way to fall is in love with me. Just_me1995
Dis oulik x
Ek het oki 'Heintig' gese nie 🤦♀️🤦♀️
Okii
Do like your boyfriend to brush your hair?
Nah I'm good
Is my naam hidden❤️
Ywah it is
Antwoord alles x
I DOOOOO
Jy speel met vuur poplap en jy gaan erg brand hoor my nou❤
Shappies ❤️😘
Wie is die iriteerenste 2020 se gr 9 meisies
Laat oms liewer nie name noem nie
Watse lekker dinge gaan gebeur in matriek se jy
My 18de. Matriek afskeid. Matriek vakansie. Liefde by die dam. Laaste jaar van skool.
Beautiful as fck👌🏻👌🏻❤️❤️😏
Aawhh dankie $exy❤️❤️😘😘
Wie is van jou snaakste seuns vriende??
Jadan, dylan,
Sien jy uit vir matriek want ek doeni rerag nie sien sommer klaar al die werk😱
Jah behalwe al die werk sien ek baie uit. Daars baie lekekr dinge wat gaan gebeur. 🤗
Ek het n rumor gehoor dat jy nie meer in Delmas Hoërskool gaan wees nie🤷🏻♀️
Rumor is verkeerd ek mag eers gaan na matriek.
Hoe was nuwejaars???🎉
Lekaaaaa 😊dankie enj
Wat gaan jy doen vir jou 18de
Kuier. Baie hard saam die mense wat mees belangrikste is vir my. Weet nog nie waar of wanneer nie
Hkm praat jy so min met my?🤷🏼♀️🙈🐝❤️😂
Eks jammer ek sal jou nou n boodskap stuur dinge is maar besig die laaste ruk❤️❤️❤️
Hoe was dit by die dam?
Leka danki🥂😊
Is jy en Chenelle close?
Ek weet nie 💁🏼♀️but ons is al lank vriende
glad ni probleem ni. wonder net since when jule was nog noooit close
Yeah ons was
The fact that you put a hart aftr a btchy answer doesnt make it nicer
❤️
I don’t need money to be a savage
Okay
van waner is jy en ane best friends🙈
Probleem?!
Beste matriek seuns van 2019
Hennie
Riaan
Renier
Wie is jo 5 beste vriendinne
Michaela
Geesje
Ane
Roene
Marelize
Send toes pics
Ummm nah I'm good
Amm wat tussen jou en mine gebeur
Ons verskil maar soms oor opinies 😉
ek woner wie is messed up met wie
Hou jou ops vir jouself as jy so wil wees aye❤️😘
Ware opinie oor Alicia
Baie oulik 😍
Jy se orals almal moet ju qooh en as hul doen dam reply jy met n nasty of btchy answer ,,like wtf ?🙄🤷♀️
Ek reply nice op almal kyk daars even hartjies 😘😂❤️kom oor dit dankieeeee
Aww ek is so lief vir jou friend! ❤️
Liefde🐝
Aawhhh I love yah moreeeeee❤️❤️❤️
Vettieee😂😂💖
Slettttiiieee😂😂😂❤️
Eks bly jyt liefde gevind nou kan jy my bf ophou probeer af vry xxx
Aggg shampies as hy vir dit van kies hy jou anyway mos ni. Haha bish ek het niemand se ou gevat nie but as jy rrg dink ek het dm my ons sal vinnig uit sort okay ❤️❤️😘😘😘liefde vir jou jyt my dag gemaak
Srry ek weet jyt dit al gese ma eks lui vi scroll waar gaan jy swat na skool ?🙈
Flight attendant ek besluit nog waar
Wie is jou top 5 matriek seuns van 2020 😊
Ek het so baie but.
Jadan
Christo
Henning
Divan
Joey
Jy gaan ongelukkig nou maar nie uit die skool uit mag gaan nie want ek gaan jou teveel mis 😢
Aawhh wie die. Dis baie sweet. ❤️🤗
Opinie oor Jadan ??
Definitely een amazing mens. Een van my beste vriende. Ek lief hom so baie. Maak altyd my dag ❤️
Van wanneer af is jy en Ané so close? 🧐
Ons is nog altyd en maar net meer vanaf mense messed up is met haar ☺️😉is jy jaloers
Ek is so bly jy het geluk gevind ❤️🤗
Aawhh ❤️❤️
Moenie na almal se slegte goed luister nie jys n pragtige mens en hulle het net n probleem want hulle is jaloers op iets❤️
Jyt my dag gemaak dankie mens. ❤️❤️
Is jy en daai ou op jou status saam of net iets?
Ons is net iets vir nou en nog nie saam nir maar binne kort ❤️
Net as jy gewonder het hkom niemand jou like nie ,gaan lees jou qoohs se antwe aan mense
Oh well as hulle iets negative te se het wil jy he ek moet reply met aawhh???? 💁🏼♀️😉
Instead of staying with someone who gives you fake promises it's better to stay alone
Nah jy moet net di regte persoon vind en dan is fit dir moeite werd gewees om deur daai seer te gaan van "fake promises"❤️
Antwoord al die goed *****
Ek doen ❤️😘
Wat is jou opinie oor die F. R. I. E. N. D. S groepie?
Almal baie nice mensies ❤️
Ek wou jou hard uithaal, maar lyk my almal doen klaar😬😬😬
Jy kan anyway ek worry rrg ni😘
Sensiteef se jy bly jy se dit
Yeah feite is feite aye
Wie is jou top 3 beste vriendinne❤️
Geesje
Roene
Marelize
Wie vry lekkerdr Gerben Wiese of Heinrig Prinsloo ? 😏👅
Heinrich nie heintig ni. En ek sal rrg nie weet nie 💁🏼♀️
Fok maar jy is sensitisf ek vra jou n vraag
Eks nie sensitief nie eks sensiteef❤️😘
VIEW MORE