profile img

Laurilé

laurilenel

altyd eerlik

561 Replies

Waar kan ons jou en ilana se tiktok kry?

Dm vir die username ❤

laurilenel replied 2203 days ago

Wat wil ju doen die naweek?

Eks besig saterdag , maar eks oop vrydag en sondag. So dm my net en sê wat jy in gedagte het.

laurilenel replied 2209 days ago

Wat het met waldo gebeur

waldo??

laurilenel replied 2213 days ago

Ek dink jy en simeon pas baie❤

dankie love x

laurilenel replied 2220 days ago

Wats jou planne vir die vakansie?

werk , werk , werk.
en gaan so nou en dan saam vriende iets doen.

laurilenel replied 2223 days ago

Ek hoop ek sien jou by 'n kuier die vakansie 😍

gaan most prob nie - jammer x

laurilenel replied 2225 days ago

Jy lyk gelukkiger x

ah - dit beteken vreeslik baie x

laurilenel replied 2227 days ago

Rebound?

sover wil ek nie rerig gaan nie.

laurilenel replied 2227 days ago

Gaan jy en sims uit of wat ??

wag en sien maar 👀

laurilenel replied 2227 days ago

Waneer is jy weer in swk ?

most prob eers desember weer

laurilenel replied 2322 days ago

Top 5 mooiste ouens in pro-ed tans

wow ek dink nie eers meer daaran nie. soz ek ken nie rerig almal meer nie

laurilenel replied 2327 days ago

Het jy 'n ogie op iemand?

daar is iemand wat my oog so nou en dan vang. maar dis al vir nou

laurilenel replied 2341 days ago

rici_french?

ken hom nie rerig nie. weet maar net van hom.

laurilenel replied 2342 days ago

Se my gou, by wie het jy daai pragtige oë gesteel??

bietjie van my ma se gene geleen ? dankie x

laurilenel replied 2354 days ago

Like jy iemand ??

not really. eks maar net rustig op die oomblik

laurilenel replied 2357 days ago
VIEW MORE