Visit this profile later to see if your question was answered.
Wat presies ht dt met juw te doen...x?😒
Oo neee ek dnk jy moet eerder juw boeke vat en hard leer skl is weer aan di gang...x
Nee man...x
Dm my...x😇
Kom j doen dt ni...x😊
Oo sal jyy nii like om te weet ni...x
Dm dan vertel ek juw...x😉
Enige tydjii...x
Ek hoop j kom regg...x
Aww dankii bja jy...x🐝
Danki...
Umm ek weni 😄😌
Umm nx ni wnt ek gaani in juw bed wees nii
Wnt dt vat nx om nice te wees met iemand ni maak ni saak hoe dii persoon met juw isi...
Okii🙌
Wnt verhoudings is so bQii teveel ey😰
Danki maar eks seker jys n beauty op juw eie
Danki mann😌
Niks niii wntt daar sal nooitt so ietsii wees ni 😌
"Jeane"
En syt ha self in niks gekryy nii ek glo sys oud genoeg om ha eie keuses in lewe te maak en almal gaan soo aan oor hoe Ruben n slegte ou is goshhh hy maak foute ek maak foute jy self maak foute ma dt maak hom ni n slegte mens ni ek weet hy gaan mooi na jeane kyk en ha hartjii beskerm soos myne op n tyd was🤗🦋
Soo jeane het ha self in niks in gekryy behalwe n great verhouding 🤷🏼♀️🦋
1ste " Jeane en Ruben"
En neee ekt niks teen ha ni sys oulik en vreeslik mooii en ek weet sy gaan Ruben net goed doen en n great meisii wees ds mos ni ha skuld dat eke en hy uit is ni🤷🏼♀️🦋
Sy verdien ook geluk en ek kan ha ni kwaadlik neem omrede sy vi Ruben gelukkiger maak nii🤗
Aww danki •♡
Ek glo ek gaan viraltyd so bly•♡
Aww eks seker jys even mooier🤗
Aww dankii mann🤗
Aww dankii man🤗 Agg na als bly hy op sy eie manier n goeie persoon😌
Pers!!!!😍😍💜💜
Oo neee ek gym ni by virgin active ni skiesii🤣🙄
Virseker hoë plekke😱
Ek love n goeie koppii koffie😍😍
Vir seker my beste vriendin irrie😍😍❤
Soos hy kom dt maak my mal🤣🙄
Dankii..x
Maybe...Maybe nii😏🔥
Off nii my "mooi blonde hare" lyk fine net hier dankii bja🤗
Umm neee wtt🤣
Agg dankii maar agg ds nii meer myy plekk om ietsi te se nii🤗
Wnt dinge het nii rerig uit gewerkk tussen ons 2 nii en agg ds maar n langg storiii🤗🎀
Maar dm..??
Ek weeet en ds hkm ek ni oor hom huil nii❤
Well dtt het net mooii niks met juw te dunii
Kom ons doen dt nii
Awww dankii bja jyy❤🤗
Hy gaan myy ni terug kry nii nooitt ooit weer nii hyt sy kanse opgemors en ds sy eie los 🤷🏼♀️🤗
Neee nii opp dii oomblikk nii 🤗
Aww mooiste linkii
Ek waardeur juw so bitter bja ❤❤
Laff you sooo muchh more 🔥❤
N rukki terugg why..?_🤷🏼♀️🤗
Kom ons doen dt nii _🤷🏼♀️
Eks rrg ni verveeld met my lewe nii ek belowe en eks ni een vi kuier ni skiesii _❤
En eks seker ek mis juw ook _🎀
Aww danki jys sweet rrg bja sweet
Dankii bja ek waardeur dt vreeslik bja _❤
Dm my toe asbb
Ek is seker ons is steeds vriende
En ek mis bja mense en eks seker jys een van hulle _🤗🎀
Lief is n bja sterk woord ma dm my _🎀
Aww dankiii bja _🎀
Agg ds ma n lang storii en my hartjii is nogo reg om daaroor te prt nii _🤗
Hy isi meer myy ou nii skiesii klink soo n probleem tussen julle 2 🤷🏼♀️
Aww dankii bja ❤
Ek waardeur dt❤
Yeahh ds moeilik maar met great vriende en mense soos jyy maak julle als beter 🤗❤
Dm asb❤❤
Ek dink jyt dit bQii verkeurd hier skiesi ni😌
En ek date ook ni secretive mense ni soo hu op agter annoniem weg kryp en dm my 🎀
Aww dankie hoor maar my ou pas my mooi opp hy doen rrgg hy drah my op sy hande en is somdae hy te goed vir my😌en ek kon rrgg ni vir iemand beter vrah ni somdae dink ek,ek verdien hom ni 👏🏻❤
Sal jy nu ni like om te weet ni😏
As ek rrg di liefde van juw lewe was sou ons vandag nog saam gewees het ma ek isi en j sal joune kry net soos ek myne gekry het
Ek hoop j geniet klerksdorp en vind juw liefde hier
Eks rrg jmr ma as ons rrg sulke great couple was hkm is ons dan in di eerste plek uit
Ma soos wat ek di liefde van my lewe gevind het net so sal jy ook 🌻🌻
Eyy
Vat van n dm.??
Hkm moet jyy agter annoemien weg kruip🤷🏼♀️🤞🏻
En hys ongelukkig ni joune om voor te kyk ni🤞🏻🌻
Wat van jy kry juw gedagtes skoon eyy😉
En ek soek bitter bja dinge ini lewe en ongelukkig is jy ni een van hulle nii😉
Deffies @Irma bekker😍 bubbles
Danki maar eks ni hot nii ek kry nogal koud eyy🥶
Jmm wel as ek weet wi di is kan ek juw antw soo wat van n dm..??🌻
Yes yes ek luister🤣🤣😏
Well to be honest we have an open relationship and if there was anything to hide I'll tell him myself
But heyy thank for the consideration in our relationship😉🌻
Wouldn't you like to know😏🤞🏻
I love to read🌻
Too many🤦🏼♀️🌻