Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek het nie 'n beste vriendin nie maar wel ongelooflike vriendinne. Onder andere Bernice & Liané. Love you guys ❤️
Go ahead.
Dankieee, sal wil weet wie jy is.
Ons was baie baie baie goeie vriende, beste vriende, het alles gedeel, geestelik en emosioneel. Hy was 'n baie belangrike deel van my lewe.