Visit this profile later to see if your question was answered.
Yashhhh - dm my net xx
Op die oomblik is ek selfs deurmekaar maar ek sal eerder sê ek glo in niks as wat ek n halwe christen front opsit en nie n goeie voorbeeld vir ander in die geloof lei nie en hul ook onsekerheid aansteek
Ja mense het ook n groot rol gespeel in dit
Onthou besluite kom nie net van self nie , dit het n “push” nodig en ongelukkig was mensdom een van hulle
Het dit al geantw ??????
Dm en ek verduidelik meer
Nee.
Hulle is christene
Ek glo in pure bewys en wetenskap was nog altyd die enigste bewys wat daar is vir die bestaan van lewe.
Dm my n bietjie?❤️
Dankie x
Ekt niks offensive bedoel nie
Ekt maarnet gesê?
Jip?
En daars niks fout daarmee ni
Mounaa?❤️Imysm
Nee wat eks seker jou trekker doen die werk en hy hoef seker nie hard te werk met klein mielies ni?
Danki?❤️
My favv? imy❤️❤️Kuier?
Ek mis jou hoor❤️
Wag en kk maar?
??
Aww ❤️
Jy is sweet xx
Is mense x
Wtf?
Ek hou anyways ni v slaai ni ?
Baie dankie
Waardeer..xx
Nahh??
Myself
Nee ek jk..xx
Daars n paar??♀️ Meisie of seun?
Dankie..xx
Wie de fck gee om oor hoe sy lyk
Syt n stunning hart ?
So as jy my vra is sy actually lewende bewys van perfek?
Ané??♀️
Omww dwayne ??♀️??♀️*
Yass ek gaan ??
saam dwayne?
Aangename mens x
Gaan maar oor hoe volwasse die persoon is
Preferably wil ek nie jonger ouens date ni ✌?
?eks regtig nie maar k??♀️
Wel jy moet hard werk as jy iets seker wil he?
Ek mis jou seker ook anoniem x
Kom ons reël bietjie iets??♀️❤️
Aww dankiee ...xx
Dm?
Kleintjie eintlik mis jy my net??
Ek is so bly jy voel so hoor?
❤️❤️❤️ek waardeer jou
Praat net gou reg?
En ek voel jy moet bietjie respek kry maar lyk my nie een van ons twee gaan kry wat ons wil nie?
Kom ons doen nie?
Wth? regtig waar?
En ek wil nie vir jou ni?
Kan jy asb ophou met die sht?
Dankie??
Dalk een jaar jonger??♀️
Jy gaan nie iets veel heilig hier kry ni✌?
Nahhh..ek glo nie so nie ?
Jy kan begin by n dm??♀️
Diss... super weird??✋
16 ?
Wax all the way ?
Friends❤️
Ja ek hoor ook so ?str my die storieboek as jy klaar gelees het?
Ek gooi net toxic mense weg?✌?
I wish I didn’t have a heart to love
I wish I didn’t play a part to break you
I wish I didn’t do a lot of sht I do
And I wish you didn’t too
Thanksss? selfde daar?
Ilysm❤️❤️
Waardeer die❤️❤️ Dm my
?sal dit jou nie dan gelukkig maak nie?
Die
Meisie meisie groep
En dan het ek n paar close vriende❤️
*leilah ?❤️
???
Thanksss? ek waardeer di❤️
Prt nie eers met hom ni?
Ek voel waar ek nou is ,is genoeg vir my om te weet ek het my lewe ten volle gelewe en dat as ek doodgaan gaan ek dood met die gewete dat ek hoef nooit my hele lewe lank te worry of daar n hemel of hel is ni?
Hkm sal ek hel toe gaan as daar nie so iets is nie?
Dit kom al lank - een van my gesinslede is een so ek het half daarmee groot ook geword
Maar ek het nog altyd die keuse gehad om te kies waarin ek wil glo maar met tyd het ek tot n besluit gekom dat daar nie bewys is van n god nie en ek het toe van daar af nie meer geglo nie ?
Daars nog baie meer redes en verduideliking, sal daaroor prt as jy my dm❤️
Jip?
Dankiie -ek waardeer
Hang maar seker af wie die ou is??♀️?
So paar??
Ek was 2dae daar - ek was met my vriendin ...ons het kinders opgepas?
Ek ken soos 3 ?
Charl ,weyers en evan?
Hopelik word dit beter?
❤️ eks steeds dieselfde mens
My en my sussie se sake hoef jy nie oor te bekommer nie ? daar gaan teleurstellings kom in mense se lewe ?
Hiers n kort verduideliking :
Daars nie vir my genoeg bewys om te glo dat daar enige iets bestaan nie ??
Nou se??♀️
Dis nie nodig ni???
Dankiiee??
Wie is die???♀️
Shame ..soek op n ander plek?
Dit was heel rustig??
Toemaar ek was daar?
Jippp?
Ek wil maar ek mag nie??♀️?
❤️❤️❤️ dankiee vir die
Aggg kan jy ? asb nou ophou met die aandag soek storie
Duidelik soek jy aandag van my af deur sulke qoohs te stuur
Wel jy hoor reg?
Brandon battis - hysss my vrienddddd ?
Awww , nou mag ek dalk weet aan wie daai amazing smile gehoort het❤️
Nou kom sê my wie jy is❤️
Ek dink jys sweet??
Ek het nie regtig iemand in die oog nie (of stel dit eerder so - ek weet nog nie)
En soos ek ken nie matrieks rerig nie maar dies waarmee ek al geprt het is regrig nice - hulle sal weet wie hul is??
Eerstens is hy nie n player nie
En tweedens is hy regtig super nice?
Hoe voel dit om dom vrae te vra?