Visit this profile later to see if your question was answered.
net vriende x
ekskuus?
baie tyd vir haar. ❤️
hopeloos te veel. ?
25 Januarie ?
een uit n miljoen ?
1. sy n flippen mooi model. ?
2. tennis speler van volmaak ??
3. sy is SO snaaks en die beste kamermaat x
4. sy kry my wakker vroeg oggend op n tennis toer en syt die lekkerste kos ??
5. sy is die persoon met die mooiste hart. x
6. mens kan vir haar enige iets se en ek trust haar met my lewe ?
7. sys flippen goed met secret videos neem x
8. ek skuld haar nog baie geld van mcdonalds ?
9. syt n mooi broer ?
10. wens ek sien haar meer ?
ek vra dit definitief nie. en nico moet maar self besluit wie sy pot se deksel is. ??
ons is net goeie vriende. ?
net so. jy ja. ?
tor dronk neeeelsieeee ? en jy ? ?
kaylen ? heel bo aan my favorite lysie. ?? so baie respek vir haar en om net haar stem te hoor of haar smile te sien maak my dag? sy help altyd en mens kan eerlike gesprekke met haar voer x EK LOVE HAAR ❤️
1. beste atleet wat ek ken ?
2. so n sagte hart, altyd tyd vir ander mense. ?
3. ons vriendskap gaan nog so baie groei x
4. haar model loopbaan begin nou eers ?
5. kan vir haar enige iets sê ?
6. volgende jaar gaan die beste jaar van haar lewe wees ?
7. al die ouens soek haar ??
8. sys moer mooi ??
9. beste persoonlik in die wêreld x
10. ek wens ek het sulke hare soos sy gehad. ??
en my fav feite is - ek LOVE haar. ?
mila kotze?
jaaaaa. ek love haar. ?
ken haar nog nie so goed soos wat ek haar wil ken nie tho. ?
maar sy is SO n nice mens. ?
ahw jys cuteeé ? dankie. ??
ek laat my nie maklik deur mense irriteer nie. almal het hulle eie persoonlikheid. maar dm as jy rerig wil weet. ?
malste mens onder die son ? maar ek love haar net soos sy is. ?
daars rerig baie cool meisies in graad 11. ? ek ken nie baie van hulle nie tho, so ek kan nie rerig sê nie- maar seker Rieke. ?
baie favs in graad 10 ❤️ maar ja, jy is seker een van hulle. ?
hopeloos teveel. ? almal is goed in hulle eie manier. ?
ek het nie woorde nie. ???
ek wens ek kon. gaan desember leer. ?♀️
eksamen is nie so sleg soos dop nie. ?
dis rerig moeilik. ?
sommer albei. ?
iets wat ek nou nie oor die internet kan antwoord nie. ?
slimste mens wat ek ken. my personal motivater ?? makliker die positiefste mens wat ek ken ?? goeie vriendin ?
die persoon met die beste raad en sy laat my ALTYD beter voel ❤️ kan enige iets vir haar sê - sys my ander helfte ?
tall. dark. handsome. ?
joke - hys n goeie vriend ?
saam is ons seker die weirdste mense ooit. ? love haar ?
ons is ja ?? maar ons is net goeie vriende ?
ahh thanksss ??
dis nogal n moeilike een. maar vra my in persoon as jy rerig wil weet ??
ja omww. ? hulle is goals ?
as dit die regte tyd is, ja ?
hang af wat die situasie is. ?
as jy so dink ?
ek wil kan surf ?
ja ek wil, 3 ?
hy is ons hoofseun ja ?♂️
dit was rerig erg ?
travel around the world ✨
nee, hy doen seker nie ? ek weet nie. ?? doen hy ? ?
charleze, tiffany en melissa ?
dis seker soos die moeilikste besluit ooit ? hulle is altwee is sulke nice mense en het altwee n baie spesiale plek in my hart ❤️ ek love hulle altwee ?
pam pam pam. ? daai liedjie maak enige mens se mood beter ?
seker jeanrie MYburg. ?
girl - lara
boy - juan . ✨
almal maak foute. maar word ook vergewe. en dan is dit deel van die verlede ?
kan nie rerig se nie. daars teveel ?
al vier ?
ek kies nie. ✨
vra my maar self as jy rerig wil weet. ??
graad sewe was lewe, maar hoërskool is great ?? mar probably die jare voor skool ?
in my graad ?
daar hopeloos teveel ?? letterlik almal ?
just be yourself ??
al my vriende ??
william, nico, daniel en louis L ?? ek weet dis vier, maar eintlik is ek close met baie ander ook ✨
hierdie beteken baie ❤️
baie dankie ??.
???
fav seuns vriend ?? kom al n lang pad saam ✨
rerig baie plekke eintlik. mar seker Namibië ✨
nee glad nie x stres gaan niks help nie. wat moet gebeur sal gebeur ✨
ja baie graag x
ek het rerig baie maar op die stadium - closer van chainsmokers x
ah jys cute ❤️ dankie x
ek weet wie hierdie is. en jy weet persies hoekom dit gebeur het x
ja x
nie op qooh me nie. ?
alle groen - dit maak my net happy ?
jy verstaan nie hoe baie hierdie beteken nie ? baie dankie ek waardeer dit so baie x daar kort meer mense soos jy in die wêreld ? baie liefde ? en dankie x
chloé ✨ winnie ❤️ ek mis jou so baie. eks glad nie kwaad nie ? planne gou asb ✨ baie liefdé ?
ek is rerig jammer dat jy so voel ? en ek gee eintlik glad nie om wat mense van my dink nie. as jy so voel oor my respekteer ek jou opinie ❤️ jy kan enigetyd vir my se wat jou pla van my x
eks rerig jammer x ek bedoel dit rerig nie, ek sal nooit met bedoeling mense sleg sê nie x dm my asb ? sal graag wil onverskoning vra ??
ihm. i really don't know who is coming to our school next year ? but i will try my best to get to know everyone better ✨
hys is so nice x ek het baie respek vir hom ✨ hoekom vra jy hoekom?
ah luan. hy is n rerige goeie vriend van my ✨ so n gentlemen, baie tyd vir hom ❤️
the high jump pole ?
ah waardeer dit so baie ✨ dankie ?
tiger ? kom al n langpad saam ? so lief vir har ✨
dis moeilik, maar probably inge botes ?
beneta, karla, michelle, martelle , tarien, nicola, danelle, lerie, ebenice. eintlik almal ? ek love hulle almal ✨
my "go to" ? ek love haar x sien haar net so min ?
kan dit nie rerig op qooh me sê nie. maar vra my in persoon of dm my dan sal ek jou sê, belowe ?
SA action netbal ja ??
were going on a trip around the world ?
tennis ?x
mal ou ? hys cool x
ken haar nog nie so goed nie, maar sy klink soos die niceste mens ooit? ek love haar ??
ek kan nie rerig surf nie, maar dit lyk so lekker ? swem & surf ?
verkies laat aand en laat oggend ?
natuurlik ?
nee man ?
langebaan, hermanus en hartenbos?
baie moeilike besluit ?? pizza vir kos en roomys vir nagereg ?