Visit this profile later to see if your question was answered.
Dis persoonlik .
Thats sweet .
Hii
Hallo
I'm 16 , turning 17 in April
Ek gee nie my nr uit nie , jammer .
Baie dankie 🙈
Yes thank you !
Aww baie dankie , dis sweet van jou 😇
Jy kan ja , ek sal antwoord wanneer ek n kansie kry
NIKS , ons is net vriende .
Hallo , dit doen dankie , uhm ek kan jou nie follow as ek nie weet wie jy is nie 🙈
What even ? 😹
Ja dit is waar , maar ek het darem nog n rukkie voor ek hoef te besluit , so ek kan mooi dink x
Good thanks x
Want eks moeg vir skool 😹 en dalk verander ek nog van keuse
Die doel van qooh me is nie vir 1 persoon om die heeltyd goed te stuur nie , 1 boodskap is genoeg .
Dankie , ek kan nog beter lyk tho x
Ek wil dalk n gap jaar vat na matriek en gaan aupair in Amerika en dan as ek terug kom gaan BCom Rek swot vir n CA 😇
Ek kan jou belowe nie almal hou van my nie 🙈
Okay ek gaan jou rrg nie meer ant nie , baai .
I don't really answer my dm's sorry 🙈
I don't really have hobbies beside from talking way to much nonsens , I'm joking , I gym in my spare time and spend time with my friends and family x
In jou drome
W/a my dan 🙈
Rek
Bes
Lewens
Gewone wisk
En dan al die ander verpligte vakke
Sure , laat weet my waar en wanneer x
Baie dankie !
Okay hou nou op 😹 se my wie jy is of hou op my qooh , dankie .
Nee vir al wat ek weet kan jy n serial killer wees 😹
🤦🏼♀️
Dm my eers laat ek sien wie jy is 😹
En jy is wie ?
Okay , ask away ?
Wies die 🙈😹
Please don't qooh me again !
No 🙄 this is really inappropriate
16 going on 17
Baie dankie , maar ek gee ongelukkig nie my nr uit nie x
Not really 😹
En jy is ? 😹
Baie dankie 🙈
I love you more ❤♾
Wies jy 😹
Ek kan jou belowe nie al die ouens like my nie , ek weet eerlik waar nie hoekom almal so dink nie , eks net n dood gewone meisie 🙈
Ek is seker jy is self net so mooi , jy is perfek nes jy is !!
Wees net jouself , as n ou nie van jou hou vir wie jy is nie dan is hy nie die regte een nie 🤍
Aww baie dankie , dis so sweet 😇
Baie dankie , maar ek is regtig nie perfek nie 🙈
Nee man 😹
Daar is n paar maar my top 5 is :
- Ian Somerhalder
- Jacob Elrodi
- Noah Centineo & Noah Beck
- Scott Eastwood
- Dwayne Johnson
Sjoe dis nie reg nie .
As jy my ken sal jy weet dat ek baie respek het vir die mense rondom my , ouer of jonger , maar as jy nie respek het vir my nie sal ek heel waarskynlik disrespekvol voorkom omdat ek nie mense wat nie respek het vir ander , kan hanteer nie .
Baie dankie 😇
Aww dankie liefste , liefe jou ook x
Dit gaan baie goed met my dankie !
Uhm daar is seker n goeie rede hoekom ons nie meer praat nie , w/a my dan praat ons daaroor x
Baie dankie 🥺 ek is seker ons kan , w/a my x
Lyk ek soos n koppie tee ? 😹
Heyyy my beerpong buddy ❤ ons is die wen span 🤗
Dankie 🥰
Aww dankie baie ! Ons gaan nog baie kuier x
Letterlik en soms figuurlik 😹 deffies snaaks , sys die beste , sys mieke van wyk , ek is ongelooflik lief vir jou mooiste ❤❤
En ek sal ook niee
Ek wonder 😹 wag ek weet , mieke
Jis ou ek is flippen lief vir jou domkop ❤😘
Dankiee , ek waardeer x
Baie dankie 😇
Aww dankie 🥰 okay w/a my dan reel ons iets vir na die eksamens x
Aai eks jammerrr bro 😹 ek moet leer , ons sal na die eksamens kuier
Aww dankie 🥰
Ek weet nie 🙈 ek voel eintlik ekt vet geword 😹 ek love net eet en oefen nie regtig baie nie , ekt gister maar eers weer begin oefen .. maar dankie vir die kompliment xx
Ja
Ons lyk nie so baie na mekaar nie 😹
Verskeie redes . Dis persoonlik
Baie dankie x
Deffies 😇
Joh woahhhh !!
Eerstens : dit het niks met jou te doen wat tussen hulle gebeur nie !
Tweedens : jy se nie sulke goed oor haar nie okay !
Los hulle uit , hulle sal hulle eie probleme uitsort , en die het anyway niks met my of jou te doen nie so moenie my qooh oor dit nie !
Fanks x
Dankie baie , NW is maklik 😹 leer jou balansering Van Zyl x
Who you ? 😹
Dit gaan baie goed met my dankie x
Aww baie dankie 🦋 ek is inderdaad BAIE gelukkig x
Dis random , maar yes ons is , why ? 😹
Sure , w/a of dm my dan reël ons x
Baie dankie vir die kompliment , ek is seker jy is net so mooi !
Ek het nie n "secret" nie , ek lyk soos wat God wil hê ek moet lyk 🥰