profile img

lenice van eyk

lenicevaneyk

Ask me anything you like anonymously

169 Replies

P.S...: Ek like jou smile..* xx

Ek like.. Hehe nee kani dit hier op se nie :p*

lenicevaneyk replied 4447 days ago

Jys Beautiful!!* MwaaaA*.. =p!*

Dankie* xx*

lenicevaneyk replied 4454 days ago

Op wi is j verlief??

Wat laat jou dink ek is verlief?

lenicevaneyk replied 4454 days ago

Ek like jou kwaai!*=p..* (hier is nou nie ons spesiale gesiggies nie)*

Haha jy is so0o0 oulik* MwAaa*

lenicevaneyk replied 4457 days ago

Dis vir my amazing dat 'n matriek (jy) en 'n graad 8 (Gaby) so close kan wees! Ek is so bly vir julle! Julle is AWESOME... Maar wat gan julle volgende jaar maak as j gan studeer?? Julle gan mekaar baie min sien!??

Hey Baie dankie jys soos die eerste mens wat dit se.. Hmmm dis nogals erg hardseer wili rerig daaran dink nie!! Maar ons sal moeite doen volgende jaar ek gaan baie terug kom want ek help bitjie afrig! So ons sal manet moeite doen! Its all go0o0od*

lenicevaneyk replied 4457 days ago

Wie is jou 2 fav in graad 7??

Ek ken niemand..

lenicevaneyk replied 4457 days ago

*wies jou beste seuns vriende?

Johan Byers en Jean Andre!

lenicevaneyk replied 4457 days ago

Wi dink jy is n rolmodel in elke graad vn seuns en meisies??

Heerlik.. Nee ek weet nie hang maar af van jouself nie almal dink die selfde persoon is n rolmodel nie verstaan..

lenicevaneyk replied 4492 days ago

Lenice!! TWIN!! Mis vjuw di vakansi hoor!!!!!! Geniet juw laaste weki neh!!!!.x0

Hey!! Dankie*

lenicevaneyk replied 4492 days ago

Lav you niece*!..
Ho0p jy voel al beter my bud*!.. *
Saterdag gaan oz ZONE*! YeaAh* - skype is oppad!! Gee kans* =P
MwAaaaaA- lav ya
♡‎​

Love u!!* MwAa yeah kani wag nie..

lenicevaneyk replied 4533 days ago

Ja... Hacuna.. Jy BETER my naam noem by beste vriend... Aners isit ek en jy... PS: jys 'n zoner...

Mwhahaha!!* Ahw jys die beste!!

lenicevaneyk replied 4537 days ago

Wait btkn sport(iwiteit) vir jou?

As jy baie sportief °?s en goed is in sport... Dink ek.

lenicevaneyk replied 4538 days ago 1

Bietjie vitamien-R vir jou neh! :p Nie meer lank nie.. :D

Kan nie meer wag nie MwAaa*

lenicevaneyk replied 4538 days ago

Beste vriend + vriendin?

Vriend - Johan, Byers en Jean Andre
Vriendin - Gaby, Nyny en Mari

lenicevaneyk replied 4539 days ago

Luv u my ster!!*

Weti wie jy is nie.. Ma thanks*

lenicevaneyk replied 4539 days ago
VIEW MORE