Visit this profile later to see if your question was answered.
Exactly my point.🤷🏼♀️
🤐😎
Ag wat. Pla my niks.🤷🏼♀️😂 Soos my ou se ma sal sê party mense is net jaloers hulleself en laat hulle maar wees dit het niks met jou te doen nie hulle is nie eers deel van jou lewe nie en baat jou ook niks nie.
Ja wat. Dit was ń lang pad en ek sien uit vir die pad vorentoe🥰
😂😂🙈
Jaloers op wat?😂 Funny.
Tbh, hierdie hele qooh maak nie sin nie. Wie is die "sus" en wat het wildebeest met enige iets uit te waai?😂 Ek is regtig verlore like no jokes. Asseblief verduidelik beter in ń ander qooh of iets..🤷🏼♀️
My girl, as jy dink jou waarde lê in jou looks het jy fkl om aan te bied nie. En ook, waar het ek gesê enige iemand of van wie okal jy praat is lelik?
Actually, hoekom praat jy van jouself in die 3de persoon? That's weird. Die feit dat jy dink ek praat van jou, wil net vir my sê ek is dalk reg. Gaan vergelyk jouself met iemand op jou level. We are not the same.
Ek weet nie of ons van dieselfde girl dink nie, want jy kan nie reguit vir my sê van wie jy praat nie. 🙈
Nee ek is trots op myself, don't get me wrong. Dis vir my net snaaks dat soos ek gevra word hoeveel ek verloor het asof my waarde daarvan afhang en dit doen nie. Verstaan?🙈
Ek weet eintlik nie...🙈 Is dit nie half weird nie? Like dit moet nie belangrik wees vir ander hoeveel ek verloor het nie.
Ek kyk eerder na my cms as my kg, want jy kan bv 65 weegen goed lyk en 65 weeg en nie goed lyk nie..
In ń way ja. Maar in ń ander way nee, want ek wil ook net goed vir myself en die mense in my lewe hou, want sodra jy iets hierop sit, het almal iets te sê. Ek is nie geheimsinnig nie. Dit is net hoe ek kies om te lewe en dis wie ek is nog altyd. Soos bv die swot ding... ek sal miskien nie hierop sê nie, maar as mense in persoon hoor ek begin swot dan vra hulle wat en ek antwoord hulle eerlik.🤷🏼♀️
Enige vrae en whatever is welkom en ek sal dit antwoord, maar sommige goed wil ek vir myself hou. Ek is mos nie verplig om dit te antwoord nie. Of is ek verkeerd?
Ja, maar sommige goed is net soos te ver? 🙈 Daar is ń verskil tussen "ek kry inspirasie by jou" en net pleinweg kompetisies in jou kop opmaak. Mense kan nie ander mense wees nie, jy moet ontdek wie jy is en nie probeer iemand wees wie jy nie is nie. Like ek is nie in kompetisie met enige iemand nie so hoekom maak ander dit ń kompetisie tussen my en hulle?? Net hulle neem deel.😂🤷🏼♀️ Maar dankie lol..😂
Ek is BAIE opgewonde en ek is 110% seker ek het die regte keuse gemaak🥰 Ek sien baie uit vir volgende jaar, nie net oor my studies nie, maar dit speel ook ń groot rol.
Ek weet nie eers wat om meer te sê nie... Ek waardeer dit baie!🥺☺
Sjoe dankie😅 Y'all so nice to meee🥺🥺
Ek sê jou wat... ek sal iewers begin volgende jaar😂🙈
🥺🥺🥺🥺🥺nawwwww baie baie dankie!🥺 It means a lot to me❤
Wat is dit met al hierdie nice comments ewe skielik...🙈 Thank you so much!🥺
Dankkiiieeeee man🥰🥰 Ek is nog nie waar ek wil wees nie tho.
Ek weet nie?😂 My ou sê so.😂
Awww🙈 Dis reg. Ek het ń paar wat in my drafts is.. moet hulle net nog klaar maak.😅
Nou moet dan nie my qoohs lees nie.😂 Dit is eenvoudig of sukkel jy bietjie om weg te bly? 🙃
Then go do peepee
Thanks, I guess🙈
Hoorie..😂 Ek is op vakansie. Ek het vanmiddag gegaan vir ń lank massage, toe gaan stap en ons het nou net terug gekom van die restaurant af. Ek is besig en nie 24/7 op my foon nie. Ek sal antwoord as ek tyd het, maar het nie regtig nou veel qoohs gekry nie. So qooh maar weer.😂
Oo okay.
Wat's daardie quote?... First they watch, then they hate, then they copy.😂
Maar ag weet jy, whatever. Sal nooit ek kan wees nie selfs al gee ek "haar" my plek, disrespectfully.💅🏼
Waarvoor moet ek?
Nee dit is nie dieselfde nie😂 ń Pod is nie ń vape nie en elke pod verskil. Die coils is anders en het gewoonlik baie meer nicotine in die flavors. Jy kan 0% nicotine seker gebruik tho en jy kan blykbaar die coils van ń pod soms change en dan is dit ń vape. Vir my is ń pod net sleg en ek soek nie sulke tiny ding om vas te hou nie lol😂 Nog elke keer brand dit my keel en maak my hoes. Like dit mos nou niks nie.
Idk. Ek gaan eerlik wees ek ken nie so baie van die goed nie. Ek vra maar net die vapers om my.. ek leer nog. Ek verkies net eerder ń vape😂 Dit gaan maar seker net oor wat jy verkies🤷🏼♀️
Wat vertel nie?
My mod is van Vaporesso en is ń cerise pink wat fade na swart toe met ń goue Zeus tank. Iewers op my Instagram moet ń foto op wees van hom in een van my spieël fotos...idk.
Ek het nou onlangs eers ń vape gekry omdat ek nie regtig groot is op die hele rook ding nie. Ek geniet my vape baie tho moet my nie verkeerd verstaan nie😂 Soos ek het net nooit gedink "kom ek kry ń vape nie". Like I said ek sou net trekke gevat het by mense😂🤷🏼♀️
Gum en mint. Die res is nie lekker nie😂
Ek vape vanaf ek en Hugo begin date het, maar ek het nie my eie vape gehad nie so ek sou net soos trekke by hom vat. Nou het ek my eie vape van soos begin Oktober af.
Sigarette en pods is ew😂
Hub is seker okay, maar ek kan net 1 flavor rook en ook nie vir lank nie.
Ek vape en dit is vir my lekker😁
Sy is neh!! Nee, nie waarvan ek bewus is nie. Sy het net gesê lewe is soveel beter sonder social media.
Sy sal seker op ń stadium terugkom, maar vir nou dink ek nie so nie. Ek kan verstaan hoekom.
Yep🥰
Awww dit is ń plesier en dankie!!🥺🥺
Dankie...?😂
Wel... dit is die plan.. om aan te hou en net meer en meer te kan lig😅 Nie dat dit my eintlike goals is nie, maar is in ń mate deel daarvan. Hoeveel weeg jy?🤔
Ek doen ja, maar ek wil meer as dit kan squat🙈
50kg
Nog nie regtig baie nie😂
Uhm no... and that's not funny🤷🏼♀️
Maybe.. ek weet nie😂🙈 Ek sien dit nie lol
Wag....ek het nou net gesien wat sy gedoen het as ń werk...😳 Why the hell laat ek jou dink aan haar... omf💀
Lol GEEN idee wie sy is nie, toe google ek... why tho?😂 Ons lyk nie naastenby dieselfde nie
Ek het al baie gehoor Margot Robbie, Megan Fox, Dove Cameron en so aan, maar nog nooit van haar nie lol. Of verwys jy na iets anders van haar soos haar persoonlikheid of iets?
Hier kom nog ń insult seker... Wie?😂
Dit is nogal ń lang storie. Wil jy regtig weet?😂
Stay tuned. Daar is nog baie sulkes oppad😙
Qoohme is vir my lekker, so obv hou ek daarvan as dit meer besig is🤷🏼♀️😂
Jy mors dan jou tyd, want my qoohs is deesdae baie stiller😂😂 Pleks qooh jy my...disrespekvol🙄😂
As jy my qooh account so gereeld kyk, hoekom qooh jy my nooit?😂 I don't understand
✈😂...if we don't get prevented from doing so
Maklik. Jy kry jou qooh link, paste hom in jou notes en bam daar kry jy steeds qoohs en kan reply. Ek mag dalk vir nou nie die IG app hê nie, maar ander mense gaan steeds op my page en qooh my.🤷🏼♀️
Maybe, maybe nie😏
Julle wou my nie glo toe ek sê my immuunstelsel is nie altyd op sy beste nie🙈 Ek was mos ń "aandagsoeker" en wat alles nog genoem.
Maar ek het uitgevind dit is ook nie net my immuunstelsel nie.
Ja nee hy het presies uitgevind wat fout is en wat dit veroorsaak het. My dokter is die enigste dokter wie ek vertrou, want hy is so goed in wat hy doen.
Om te dink ek wou nog my afspraak kanselleer... dank die vader ek het nie. Gevoel asof ek gaan dooi gisteraand🤦🏼♀️
Skies ek dink ek het dalk verkeerd gepraat🙈 Daar is fisies fout, dit is eintlik moeilik om te verduidelik... Dit is nie net fisiese simptome nie.. Soos ek is letterlik siek met 2 verskillende goed, maar 1 van die goed was half veroorsaak deur die emosionele spanning, sleg slaap, stres, ens. Baie dankie tho!
Ek wil nie in detail gaan nie, want dit is eintlik privaat.🙈 Maar wat basically aangaan is ek het baie onderliggende emosionele spanning en dit veroorsaak dan dat my lyf fisies siek word. Gaan nie soos in diepte gaan en alles vertel nie. Dit gaan lank vat en ek kan skaars my oë oophou.
So, ja. Ek is net baie baie siek op die oomblik...👀
Ek waardeer dit baie dat jy vra, maar ek dink nie daar is iets nie nee🙈
Dit is crap lank ja. Ek het actually ń hele ruk gewag voor ek eventually geroep was....🙂 En tbh nee ek is nie, maar dankie dat jy vra.
Ek was actually vir amper 3ure by die dokter nou gewees en was skaars op my foon vandag, want ek spandeer actually tyd saam my ou een. Twee... ek het net daai een qooh gekry wat ek voor die een geantwoord het🤷🏼♀️ So, watse "qoohS"
Awww ek't fans🥰
Ek sal glad nie mind vir een van die twee nie tbh🤪
Veral soos die model een. Maar ek sou nie dit my hoof fokuspunt maak nie. Like ja, ek sal dit steeds prioritiseer en al, maar ek sou meer aandag skep aan my studies en verder as dit.
Daar is te veel goed wat ek wil doen in die jaar wat kom en ek weet honestly nie wat de heck nie, maar ons sal seker sien wat gebeur😅
Wel... dit wat ek nou gaan sê is actually my bynaam by my ouer sussie. Sy noem my vettie boude😂 Omdat my boude aan die groot kant is..
Gaan nou mall toe gaan en dan vanaand kom braai vriende, Ethan en Caleigh, by ons😅
Ek hoor jou opinie en ek stem nie saam met jou nie.
Is dit al wat jy uit daardie hele reply kon kry? Hou op ignorant wees.
Ek het absoluut geen feite verdraai nie. Ek het net die goed genoem soos wat dit vir my wil voor kom. Dit is mos nie moeilik om so eenvoudige ding te analiseer en tussen die lyne te lees nie?
Ek het ook nie eenkeer nou gesê iemand is obsessed met my nie, ek het wel gesê my goed word obsessief dopgehou en bevraagteken en dit doen😂 Veral die laaste maand of 2. As jy in my skoene was, sou jy dieselfde dink veral as jy genoeg bewyse het om jou punt te bewys. Letterlik.
Tbh ek weet nie eers waaroor jy so aangaan nie. Ek word bevraagteken en aangeval oor klomp sht😂😂😂 Like? Jy het niks om teen my te hou nie dan maak jy jou eie goed op
😂😂😂ek dink ek weet wie dit kon wees.
Dit het niks met "coping" uit te waai nie. Ons almal is net moeg vir die onnodige drama van social media en qoohme. Ek belowe jou as iemand jou elke liewe dag vir langer as ń jaar heeltyd dopgehou het en aanhou met hul sht sou jy ook moeg word. Ek kan baie uitbrei daarop, maar ek gaan nie. Besides dit, ek het baie wat in my lewe op die oomblik aangaan en ek is geregtig tot ń breuk tot en met ek voel ek is reg. Dit maak my nie "weak" nie inteendeel voel ek dit maak my slim. Baie mense sal nie dit kan doen nie omdat hulle addicted is aan social media. Ek het nog nie weer die urge gekry om Instagram te download nie en ek voel goed. Ek gaan dit net so voor vakansie weer download.
Dit is ń besluit wat ek gemaak het omdat ek dit wou doen vir nou. Ek voel dit was nodig en daar is niks fout daarmee nie.
En hier's hoekom ek dink jy lieg. As jy nie geïnteresseerd was in wat ek doen nie, sou jy nie my goed obsessief dophou nie en jy sou nie regtig omgee oor enige iets wat ek doen of nie doen nie😂🤷🏼♀️ Jy claim mos jy gee nie om nie, maar dit is ń leuen (bewyse is daar).
Maar obviously wil jy dit nie admit nie. So, dan maak jy ń leuen op meer vir jouself as vir enige iemand anders, want jy wil nie hê dit moet waar wees nie omdat jy seker in denial lewe. Ek meen as mens kyk na die feite van 1. Jy het geweet wat vir my gesê was en jy het obviously my goed dopgehou. 2. Jy het daarna seker so uur of wat na dit weer in my qoohs gegaan en gesien my account is af. En ek weet jy het dieselfde aand gesien my qoohme is af, want jy het dit soortvan admit in ń vorige qooh van jou af. 3. Dieselfde dag wat ek my qoohme terug opgesit het, het jy my geqooh binne minute.
Ek hoef jou nie ń straight antwoord te gee nie en dit gaan defnitief nie oor ek ń nie ń "dikvel" het nie. Ek was al baie goed hierop genoem en gesê. Maar then again reverse psychology werk nie met my nie, so dit is seker hoekom jy so frustreerd word wanneer ek jou nie ń reguit antwoord gee as jy sekere tipe goed sê gemik om my half uit te haal sodat jy jou antwoorde kan kry en beter voel oor jouself nie.
Jy dink seker nog jy is só mysterious, maar jy is maklik om te lees. Dankie, bye😂
Ek blame niemand nie. Ek sien net nie hoekom dit ń big deal vir jou is oor wat ek doen nie.😂
Want ek mag?
Nee, jy is verkeerd. Dit is die domste rede hoekom ek my account sou disable. Hou op assume.
Dankie dat jy wel so gereeld my qoohs dophou dat jy weet wat ek binne ure doen.
Hoekom sê jy so?
HOORIE😂 wag... Jy is nie die enigste een nie..
My ou se boetie het presies dieselfde gesê die naweek nog wthhhhh😂😂😂😂 Ek wil net weet hoe?😂🤷🏼♀️
Dankie, nee ek is nie😅
Oh goodness😂 Daar is verskillende scenarios wat al vir my gesê was. Aan die een kant het mense my ń pliggie genoem. Ek het redelik meeste van die tyd in die klas gewerk as ons moes. Obviously sou ek so nou en dan met my vriende/vriendinne gesels, maar oor die algemeen was ek maar stil eintlik.
Aan die ander kant het ander mense nou weer gesê ek is ń btch😂 En ek sweer, baie girls sou in die badkamers tussen periodes (na ek iets random gesê het wat gewoonlik snaaks was) vir my gesê "Lexie..ek het altyd gedink jy is ń btch, maar jy is eintlik so nice". Ek meen...ek is een, maar ek vat nie regtig offense daarop nie. Ek het respek vir jou as jy respek betoon teenoor my ook.
Ander mense het my nou weer gesien as ń goofball wat super confident en inspirasie vir ander is en wel "bekend" was in die skool. Veral toe my Instagram begin groei. Baie mense het my nie gelike nie as gevolg daarvan, idk why. Maar anyways, van my vriendinne sou baie by my vent en my vertrou met hul geheime/probleme en ek sou raad probeer gee en help waar ek kan as ek kon.
Ek was nie iemand wat by elke ou al was nie en is steeds nie so nie, alhoewel ek blykbaar baie van gepraat was. En dit was vir my gesê deur ń vriend van my en my vriendin se ex.
En ek sê die goed based on meeste goed wat al self vir my gesê was. So, dit hang eintlik seker maar af van persoon tot persoon en ek voel nie een van hulle is verkeerd nie.
Ek hoop ek het jou vraag reg geantwoord?
Lol, ek het nie regtig ń "daaglikse makeup roetine" nie omdat ek nie elke dag makeup dra nie, maar dit is reg. Ek sal binnekort so video maak van wat ek sal dra vir ń everyday look🥰
Lank genoeg om te weet ek soek nie sulke tipe "man" of "verhouding" ooit nie. En even al het ek dit gedink, het ek daar gebly om te kyk of my mind gechange word, maar hy het my net meer en meer reg bewys dat ek dit nie soek nie en dank die vader dat dit uit my lewe uit is....🤚😂 Ek dink meeste mense is seker al deur dit? My ou was ook al deur dit behalwe hy het nie die persoon gedate nie. Ek is sy eerste meisie en vaste verhouding.
Soos ek sê.. sulke tipe goed kan mens net voel dat dit nie vir jou is nie. Luister na jou gut, nie jou ego nie.
Ek dink so ja. Ek was net al in 1 verhouding lank voor Hugo en ek het nie ń toekoms met hom gesien of gevoel nie. Ek was ook al iets met iemand, maar dit was nie baie lank nie. Dit het so 3 maande gehou en ek wou nie eers hê hy moes my uitvra of my soen nie.😂
Jy kan dit net voel wanneer dit jou persoon is.... soos jy sal dit weet.
Tbh, I am not sure what you call it in English schools Business something but in Afrikaans it's Besigheidstudies. I loved it because I was naturally very good at it and understood it even without studying much. I feel like it's meant for me lmao😂😂
Oh😂
Nie regtig nie nee. Hy is baie nice😅
Ek is nie en was ook nie kwaad vir hulle gewees nie. Ek was inteendeel happy dat ek ń boetie het, want ek het so lank gewens vir een. Almal het redes oor hoekom hulle sekere goed privaat hou. Like ja hulle moes ons seker vroeër gesê het, maar dit het meer met hulle as ouers te doen as met ons as kinders (voel ek). Ek haat leuens. Ek is iemand wie jou legit sal afskryf en so aan as jy vir my lieg, maar dit was anders. Dit is moeilik om te verduidelik eintlik😅 Darem was hulle toe eerlik gewees op die ou einde.
Nee obviously😂😂 jy reply my qoohs vinnig damnnn😂
🤣🤣🤣ergste van alles is ek lag meeste van die tyd maklik vir enige iets... my imagination is dit wat dit soveel erger maak. Baie keer sal ek op die vloer sit en lag oor wat okal gesê was en ander mense sal net lag vir my lag😂
My ouers het ons net nooit gesê nie en idk why🤷🏼♀️ Ek het heeltyd goed gesê soos ek wens ek het ń boetie gehad, maar ń ouer een. Toe was dit actually waar😂🙈 Obviously het my pa geweet en my ma gesê, dit is sy kind en het gebeur voor my ouers ontmoet het, maar hulle het ons net nooit gesê nie. Die vrou wou nie gehad het my boetie moes soos vir my pa kuier en goed nie dit is hoekom ons nooit van hom gehoor of geweet het nie😂🤷🏼♀️ Begin 2020 het hy (my boetie) gesê hy warrie nie wat sy ma sê nie, hy wil my pa ontmoet en ja... toe gebeur die ontmoeting😅
Nehhh😂😂 Ja nee dit doen😂
Aww dankie! Dit is die heel eerste keer in my lewe wat ek die woord "onuitlosbaas" hoor.😂
Wel...dit maak sin. Het gedink jy sou half so iets sê😂
Bra....nee😂😂😂 Okay ek gaan net hierdie een storie vertel. Ek het in gr8 perongeluk op die veld gestaan en pee... HOOR EERS DIE STORIE UIT😂😂 Dit was ń ongeluk. Cara het hard neer geval en toe lag ek en Deandra vir haar en ek kon net nie myself inhou nie. Toe begin ek pee en hoe meer ek probeer sê ek pee hoe harder lag ons en hoe meer pee ek...😂😂 Gelukkig het Cara tissues gehad😂 dit was crap snaaks.
Ander keer het ek op my bed en my foon gepee, want ek en René het altyd só lekker saam gelag. Ek kon nie eers opstaan om te gaan pee nie. Toe ek eventually doen het ek al die pad van my kamer toe die badkamer gepee...dit was so funny. Mense kan my maar uithaal hieroor en sê ew, maar dit was regtig so snaaks. Ek sit even hier en lag as ek terug dink daarop😂😂😂
4. Ek het ń ouer sussie, sy is eintlik my half sussie, maar ek sien haar soos my actual sussie. Dan het ek ń half boetie. Ek het nooit geweet ek het ń boetie nie, maar toe vind ek soos in gr9 of 10 van hom uit en het hom begin laas jaar ontmoet. En dan het ek my jonger sussie en ons het dieselfde ouers.
Yes...😂 If anybody even says no to this...you're lying!!!🤣🤣🤣
Sure😂