Visit this profile later to see if your question was answered.
Regte of Forensiese Sielkunde
as julle oor enige iets kan praat ?
Haha dankie ?
Ek was absoluut mal daaroor ? ek het dit gelove ?
Ai ek wonder ook. As jy uitvind sê my asb ?
Oms ek dink ek weet nou wie jy is. ? asb dm my sodat ek 100% seker is ?
Wie?
hooriso asb dm my, soos ek wil baie graag weet wie jy is ? asseblief ?
I always plan everything.
OCD vibes
Uhm - sover ek kan onthou het niemand my gebel nie? ?
Dit het niks met jou uit te waaie nie. Ek dare jou om hierdie in my gesig te kom sê. Hoekom moet jy agter anon wegkruip?
Check my qooh's.
There isn't something specific I guess. If it happens it happens.
Ek dink nie aan hulle nie so ek weet nie ?
Beste kompliment nog ooit ?❤❤❤❤
Hoeveel mense hulle al gevat het. 19 ouens is nie n prestasie nie skat ?
As ek eers ouens begin opnoem hieso gaan ek aangerand word so laat ek eerder net stil bly ?
Yes it is.
Dankie
Ek het nie enige planne rerig nie. Hoekom vra jy?
ek mis jou ook ? ek het jou nodig x
Meestal ja x
Asseblief doen. Ons het plek vir n straatkind soos jy ?
Dankie ❤ ek probeer ?
baie baie dankie ? dit beteken regtig baie ❤
I thought about someone and that I should message them and then remembered we don't talk anymore.
One Direction merchandise ?
hoekom gee jy om wat hulle sê? jy weet wie jy as n persoon is en dis al wat saak maak. as daai persoon regtig vir jou omgee sal hulle wil hê jy moet die beste persoon wees wat jy kan wees en dan sal hulle jou sê hoekom jy n "groot ego het." ek dink eerlikwaar nie jy moet jouself daaraan steur nie. neem in ag wat hulle sê DALK waar kan wees, kyk na jouself as mens en as JY dink jyt n groot ego dan moet jy probeer om daaraan te werk. ❤
Aaawwh❤
n groot ego is as mens weet mens is aantreklik of goed met iets en dan kyk jy af op ander of hou jouself beter as hulle. dis glad nie n goeie ding nie.
cute ?
dis n meisieskool
Ja ek doen x
@leylaaptoulach ?
Ek dink dit moet altwee maniere gaan - vir my moet die ou defs meeste van die tyd eerste Whatsapp maar as jy rêêêêrig baie van hom hou kan jy een keer so elke twee of drie dae eerste whatsapp.
Asseblief dm my ❤❤
Potchefstroom Girls High x
Don't really have a fave x
Nee ?
depends on my mood and where I'm going to wear it. but generally speaking - a bikini.
Oh okay ?
mooi versie ❤ dankie daarvoor. vandag is finally verby ?
Baie baie dankie ❤
19 ?
wel ons trek by pous en ek het nog nie iemand vermoor nie so ek dink dit gaan okay?
Baie baie dankie ❤
My Pa
My Ma
Janke ?
Ek praat altwee ?
My siel is nie reg daarvoor nie.
the love of my Parents, Friends and God ?❤
vir Christi Olivier ? haar Instagram is alles ?
Hierdie het my dag gemaak. Dankie só baie ?❤
Niemand verstaan vir my en jou nie ❤
so 2 tot 3 koppies n dag - ek drink meestal koffie van Mugg & Bean so hulle maak die beste koffie ?
Ag nee man ? baie baie dankie. Ek waardeur hierdie so baie ?
Jy kan ons netsowel sussies noem.
Hoekom nie? ? die meisies waarmee ek vriendinne is is almal amazing mense ?
Nie een van die is rerig belangrik vir my nie. As hy mooi gebou is oor die algemeen is ek gelukkig ?
Ek kan n hele boek hieroor skryf maar om dit op te som:
1. Eerlikheid
2. Respek
3. Lojaliteit
4. Hy moet gesellig wees.
5. Geduld
6. n sin van humor
1. Vir n krediet kaart sonder n limit.
2. Om n sekere persoon elke dag te kan sien
3. Vir Janke om vir altyd by my te bly.
Not at school no. On the road maybe yes.
Nawh baie dankie ? jy kan my leer ken ❤
Ek doen al klaar ? ons voete raak aan mekaar sn nou ?
Baie dankie. Die beteken baie ❤
Ag dis net n plesier ??
Beste ? jys my soul mate ❤
Jys ook oulik man ? baie dankie ❤
nawh baie baie dankie ❤
Beste kompliment wat enige iemand nog ooit vir my kon gee ? baie baie dankie ❤
Ek luister nie rerig na band musiek nie maar as ek moet kies sou dit Heuwels Fantasties wees ?
haha baie baie dankie ❤
beste ?❤
Asseblief? ek kry nou net daai prentjie uit my kop uit ?
bra harry potter ?
ek kan ook nie wag nie x
I would rob a bank ?
sjoe dankie ?❤
ek het n Samsung Galaxy S5 en ek soek en kry amper my Samsung Galaxy S8
net 3 mense noem my dit ❤
Doritos brand nie babes ?
het jy hierdie qooh gestuur?
Wow ?
ek is nou wakker dankie ?❤