profile img

Enkie

liezebosman

Ask me anything you like anonymously

221 Replies

Cobus jy se ? ?

nee dink nie jys by die regte stasie nie ?

liezebosman replied 2913 days ago

Hou op dink jys fkken als

hou op my qoooh

liezebosman replied 2913 days ago

Lieze jy is sulke wonderlike mens. Jys genuine, opreg en mens weet altyd waar mens met jou staan. Iets wat jy gedoen het, het vir my so so baie beteken. Sterkte met geskiedenis. ?

Die beteken die wêreld vir my❤️ baie dankie

liezebosman replied 2920 days ago

Wat verkies jy, verkeerde tyd op regte plek of verkeerde plek op die regte tyd?

baie confusing maar dink verkeerde tyd op regte plek

liezebosman replied 2921 days ago

How was the year 2016 for you , so far ?

beste jaar van my lewe ? geleer wie true is en altyd by jou sal staan

liezebosman replied 2922 days ago

Oka ??

Vrygewigste mens wat ek ken? altyd daar om te luister.

liezebosman replied 2923 days ago

Vissie ??

Nie so close nie maar lyk soos iemand wat altyd game vir enige iets is en die lewe enjoy?

liezebosman replied 2923 days ago

Vyf beste Potch vriendinne? ?

Marita
Lize
Marizaan
Kaila
Helene

liezebosman replied 2923 days ago

Gunsteling 3 mense in La rochelle

Gina en Tatum sal altyd favourites bly?

liezebosman replied 2925 days ago

Omh !! Hou net op - julle ken DUIDELIK nie vir Lize nie ... syt regtig een van die sagste harte wat ek ken ❤️
Haters gonna hate ... maar net omdat jy goals AF is ?
#almalwilEnkiewees ❤️❤️ Jennacb03

Longe ? jys sweeeet, dankie vir die motivation? liefde x

liezebosman replied 2926 days ago

Jy is FUGLY

awe sal probeer mooier wees net vir joi

liezebosman replied 2927 days ago

hukom wil jy oral inpas jy lyk desperate

probeer noggals inpas deur net by mense te wees wat ek weet true pelle is

liezebosman replied 2927 days ago

Antwoord fraag oor mense in skole wat jou gunsteling is aseblief

watse vraag?

liezebosman replied 2927 days ago

Jy weet almal kan die kak lees wat jy hier se? Pas net op dat mense wat weet wat jy regtig dink van jou begin praat en jy vriende verloor

cool

liezebosman replied 2927 days ago

Ek weet Dela like jou so admit net jy doen ook..

ek en dela is bestes niks meer

liezebosman replied 2927 days ago
VIEW MORE