Visit this profile later to see if your question was answered.
Moenie bang wees nie😂💁🏼♀️
Want van hulle is baie weird...
Ja klink soos n plan😂
Ja nee baie
Waardeer jou ook x
n mango stok!!!!
Umm nee?
want ek voel dit gaan lekker wees en dan kan ek meer op my dans fokus?
Ayyye hielda ily❤️
Uh weenie dm my dan sê vir jou
Ily?❤️
Uh ek weenie noggals baie i guess???♀️
Pls?❤️ (Maar soos jy s*ck kinda baie met geo...?? nee jk ily❤️❤️❤️)
Mischa*** en wel ek sal hoop ons is vriendinne maar nee kry jou feite reg sy is nie n btch nie sy is mal oulik sodra jy haar leer ken sal jy saam stem! Jy ken haar duidelik nie goed nie!
Asb whatsapp my en sê my net? ek wil graag weet wie jy is?✨
Sover ja?
Heyo????
Whatsapp my dan sal ek jou sê belowe??✨
Dankie??
Wens ek kon weet wie jy is???♀️
?
Dankie maar eks nie naby perfek nie????
Jys n baie nice persoon ons praat net min tho?✨
Ek gaan nie na al jou goed reply nie want die mal baie? maar ja “go bish go bestie”?❤️❤️❤️ Ily hoor❤️❤️❤️♾
Wel die week is die south african world of dance en dis die qualifier vir die world of dance in amerika op tv so kom ons hoop en bid dat ek qualify maar ja ek doen die sa een die week❤️
Yep n paar
Yep?
Ily❤️
Want ek wil?
Binne kort?❤️
My rapport was goed danq? en ja dis bo 85%???♀️
Heel moontlik✨
Yep?
Yes?❤️??
Te veel om die top 5 te kies❤️??
Oh hehe nee jitte ek twyfel
Hkm sal hy nou van my hou!????♀️
Mis Boetie meer❤️ Kan nie wag om boetie in Hong kong te kom kuier nie! Sien amper???❤️
Met blomme en/of ń chocolate????
Yes my middel naam is Megan?
Viool✨?
Wel ek kon dit net nie langer in hou nie ek moes jou vertel???
Maar teminste is hy nie eintlik dood nie?
?❤️❤️
Oh jitte?❤️
Met n letter tussen A-Z ??
Aah ek waardeer jou dankie vir alles hoor❤️❤️❤️
Weenie wat ek sonder jou sou doen nie! Soos legit jys freaken amazing ily❤️❤️❤️ En yes ek sê mos hy skuld my mos blomme en n chocolate want sonder my sou julle twee nie saam wees nie???❤️❤️
Yes ek en sy is vriendinne! En sy is glad nie ń b*tch of fake nie! Sy is freaken cool en sy is ń amazing persoon!❤️❤️ En jy ken haar duidelik nie goed genoeg nie?
As jy my dm/whatsapp sal ek jou sê????
Nee jitte Daars te veel maar hulle weet wie hul is en ek waardeer hulle baie❤️???
My liefde vir jou loop te hoog❤️ Mayo❤️?
Dankie vir als waardeer jou! Kom bly sommer weer vir n week by my asb??? Of nee maak dit n maand???❤️
Nee jitte waar begin ek...!? Sy is so effe creepy maar dis chilled? sys noggals cool jy weet?❤️ Nee jk jys n freaken cool persoon en ek waardeer jou baie dankie vir als❤️ Ons moet net vinnig weer kuier hoor!??❤️
Dm dan sal ek jou sê??
Wel since ek geen ander een ken nie is dit seker maar jy!???
Nee jk??
Meow! ❤️
(Inside joke???)
Yes! Sy is super oulik❤️ Syt een van die mooiste persoonlikhede ooit??
Ek weet nie???♀️ Maar dis kinda lekker om kort te wees?
Yes yes ek het dankie❤️
Ek het nog nooit gerook nie en gaan ook nooit rook nie so????
Sy het n hartjie van goud en is een van die beste mense ooit! So dankbaar om haar in my lewe te hê!! My liefde vir haar is te veel❤️❤️❤️
Jeffreys baai?
Nelmari Borman, Evan van soest, Chrystal Heldsinger, Hope Maimane en Adrianna Patlaszynska
Ja?❤️?
Eh...nie op die oomblik nie?
Eish daai arme broek?❤️
?
Lvj❤️
Sias??
Om te kuier en te rus I guess?
Dankie?
Yass gaan aweh wees????
Hy is soos my broer???
Dankie vir jou
Was lekker❤️
Dankie❤️
Dankie
Ek koop nie my followers nie?❤️So ek kan nie vir jou sê nie✨
Quavosss lvj❤️
Ons is goeie vriende?✨
Eks jammer as my Fotos nie nice is nie maar dis dan seker die rede hkm en weereens en vir die laaste keer ek koop dit nie?? ek weet ook nie hoe nie so ja
Ek koop nie my followers nie❤️
En hou op sê ek doen?❤️
❤️❤️❤️
Nelmari Borman, Evan van Soest, Chrystal Heldsinger, Hayley Lamont en Beverly Hammond
Weenie rerig nie
Seker tights
So vinnig as moontlik
?
Mis haar
Haar persoonlikheid?? en sy is altyd vol energie!
Sy is n amazing danser en ek is so loef vir haar!❤️❤️❤️