Visit this profile later to see if your question was answered.
It’s so irritating ?
What even ??♀️Ek verstaan nie
Gaan weg ??
Nogsteeds n droom maar dink nie dit gaan n werklikheid word nie?maar daars nog baie opsies wat ek het ook darm?
Ek twyfel sterk??Maar dankie I guess?
Somewhere ??♀️
Jys gepla met goed , hou net op toe
Wat even daar is nie so iets nie , jyt goed in jou kop??♀️
What even , nee
Los haar goed uit asseblief.
Ahh lovee youu ❤️❤️
Ahh dankie ek waardeer die so baie?dis so oulik ?
Kom ons fix dit?
Nee man ek sal nie , jy moet my se??
Awgg ja nee ek stem , ek waardeer die regtig baie , wie is jy? ?
Wat is jou probleem ?? Ek weet nie waarvan jy praat en besides worry ek nie wat mense se nie ek try nie regtig snaaks wees nie??
Jy ken my verseker nie.
Hoe is ek teenoor hom ?
Hoekom ?
Ahh thanks?
Nee dankie ek is okay , ek hou maar my oë oop?
Ag ja wat dankie ek beweeg maar aan☺️❤️Sal sien
Nee dink nie so???♀️
Shame Die arme meisie ? ek kry die nou al baie en dit raak nou vervelig?
Honestly Nee wat, ek gaan hom nie terug kry nie. Ek dink dis beter so. ?
Ja ja dis die beste midesyne ??
Soos ek se dit maak nie aan my saak nie ??♀️ Hy en sy is nou seker baie gelukkig en ek dink hulle verdien mekaar en dis al wat ek kan se , ek ken niks anders nie en dis maar dit.
Ek moet ook se eks nou meer gelukkig as wat ek was en dis wat vir my die meeste tel , ek gaan nie myself afbreek oor sulke goed nie daar is ander dinge daar buite vir my.?
Ag baie dankie ?❤️
Dit maak eintlik glad nie aan my saak meer nie , eks my eie mens en hyt dit verloor en aan beweeg so hys gelukkig en alles so dis fine??♀️
Ek sal wil weet wie dit is asseblief ?want eks seker eks ook lief vir jou as jy fam is ?
Dit is nie tussen in my boude?☺️
Jaa Aii tog ??as ek maar net geweet het wat ek nou weet???♀️Miss jou nogal ?
Dm my dan se ek jou?
Ohh okay wie is jy ??
Nee , hy is n goeie vriend❤️
Ahhh dis soo oulik , baie dankie??
Ek sou wens om hom terug te he though en alles maar dis nou nie my besluit nie , hy het iemand anders en dink hy is gelukkig daarso so ek het nie n se in die nie ek gaan maar aan met my lewe , ons is darm nog soortvan vriende en so maar ja it’s life??
Yes reedlike goeie planne , why?
Eyy ? ek moet se jys nogal baie oulik x
Het regtig die tyd saam jou geniet?
DM my dan se ek jou????♀️
Why though? Maar okay ...
Uhm ja sys seker nice ek weet nie hoe sy nou is nie ons praat nie.
Was n goeie vriendin van my gewees laasjaar toe gaan dinge maar net separate ways en ja.
Niks teen haar nie.
Eks nou nie so serious daarop nie
Maar het in laerskool gespeel en toe weer die jaar begin
Ayy ons kan daaraan werk ?was nice om julle te gesien het , die movie was good neh?
Kom ons bou dit weer op ?Message my?
Honestly well dink ek hyt my gelos vir iemand anders wat hy nou het omdat hy nie geweet het hoe om dit vir my te se nie toe se hy oor ander stories en so , maar ek weet nie
Baie dankie ek moet saam stem dat ons was maar dis in die verlede ?
DM my want eks nie seker wie die is nie?
DM my dan se ek jou?
Ek het niks teen haar nie , ek ken haar nie regtig so ek kan nie judge. Ek weet nie of sy iets teen my het nie maar dis okay. Ek dink sy het of well haar ander vriendinnetjies het.
Maar dit pla my nie.
Nee ek doen nie dit nie. Almal dink die crap van my en sal sulke stories verspry maar gaan voort ek voel eerlikwaar n veer oor wat mense dink ek ken die waarheid
Ek weet nie , saam of nie is dit sy keuse
As hy happy is, is ek happy , ek gaan maar net die beter mens wees uit die situation...
Maar hulle se well spyt kom te laat??
Back .. sweeper ?
Jealous...
Why ?
Who is thiss ??cause dit is hella oulik like regtig ?PM of DM my asseblief ?☺️
Baie dankie , ek waardeer jou woorde so baie
Bly jy ook oulik asseblief ??
In watse konteks bedoel jy dit dan ?
As gevolg van my in watse manier ?
Want ek het hom nie gekeer om enigiets te doen nie , hy kon nog dinge doen soos hy wou en met sy vriendinne gepraat het
Hy kon dan dit vir my gese het
Ek dink jy sit die pot miskien mis
Ek het nie hom sleg hanteer nie
Ek weet ons was amazing saam
En ek het ook baie ouens gebat omdat ek hom gehad het as my ou
Regtig jy sal nie weet nie so moet nie goed net kom se soos jy lekker kry nie ?
Ja dit is seker waar, dankie baie ❤️
Wie is jy as ek mag weet ??
Ek doen ja , ons het maar net gepraat oor dinge pouse , ons is goeie vriende darm nog maar nou ja dis seker so ...?
He loves you too x
Is complicated a option?
Keagan ?wie ?
Thanks x?
Same as my Qooh name ?
Ahh wie is jy ??sou graag dieselfde wou se ?
Nope why do you wanna know
At a place
My secret ?
The one I recently got out of ..
Size none of your business ?
Hoe hanteer ek hom ?
Ag weet jy neh jys oulik man ?❤️Eks lief vir jou niggieee❤️
Ek moer n ding vir jou enigetyd uit as hulle met jou mors
Ons probeer net vriende wees
Hoekom ?
Eks so nie n boelie nie ekt jou net gekielie en jyt self jou bottel mishandel ??
What do you mean ??
Vriende ?
Ahh thank youu xx wie is jy ?
Uhm ek weet nie , DM my of PM as jy my nommer het sodat ek kan weet wie jy is ??♀️
Jy is spesiaal ja ??
Ek waardeer , baie dankiee❤️?
Honestly is dit moeilik maarrr baie dankie xx?❤️
Kan ek dalk jou vra om my te DM of so iets groot asseblief ?
Ekt dit gesien was net 2 though met die een 3 maar is oulik ... sal graag wil weet wie jy is ? Soos DM of PM my ?dankie baie x
You’re lying x
Nie eintlik maar dankie x
Ag nee wat maar dankie x
Stuff I guess
Wat wil jy vra ?
Die was klaar n vraag maar ja vra maar ?
Uhm ja eks nie seker daarvan nie dm my sodat ek kan weet wie jy is
Askies ? Ek het nie. Jy ken crappy stories. DM my dan praat ons.
Jy Kan dit net se as jy my werklik ken en eks seker daarvan dat jy nie doen nie☺️
Gaan maar aan????♀️
Hyt tyd nodig , nie heeltamal seker ?
Ja ...?
Go for it ??♀️
??♀️