profile img

Lindi Tredoux

lindi.t

Ask me anything you like anonymously

12 Replies

Maths :( definitely sux ,, come tutor me ??

only if you pay me ;)

lindi.t replied 4532 days ago

Hello ,, glad I met you miss linin ;)

I'm glad i met you too :) x

lindi.t replied 4532 days ago

Lilly ♡ ek mis jou. Ek hoop jy weet wie ek is :/ xx

ek dink ek weet <3

lindi.t replied 4574 days ago

Lindiiii_ ek mis jou my hendrixxie )': ek mis jou voice notes they.are.SPECTACULAR <3

Mis jou meer <3
Jou voicenotes maak my hartjie bly! En jy't altyd 'n SKANDAAL :D ;)
xxx

lindi.t replied 4683 days ago

Ek dink jy moet 'n nuwe phycic kry. Daai vorige idiot was WAYY off!!(: lindi dindi,,,geuss who (:

Lief jou te veel ?

lindi.t replied 4687 days ago 1

Ek kan jou toekoms sien m. Jy gaan nie net n koelie wees nie , jy gaan brille en n afro ook he. En jou kop gaan soos n plantasie lyk

Slimie!! Ek het al klaar brille, darem is hulle regtig en ek is nie soos party losers wat met fake brille in brooklyn rond loop nie :) _ en ek LOVE 'n fro <3

Ps: ek het nie geweet jou ras kan verander nie :O dankie dat jy my iets nuuts geleer het :D ;)

lindi.t replied 4687 days ago

Lindi ♡ ek is baie lief vir jou<3 jy het die BESTE hare! Met die mooiste oë ;;) jou *cute* nuus en amazingly beautiful* gesig ,, ek is net verlief ♥

Jy .. Is .. My ..

MONKEY ♡ xx
Love you Lindi & your potato babies;)

Bug ?
jou afrikaans is puik ;)
you're so incredibly sweet and beautiful! love you millions xx

ps: the birdie still doesn't believe you :P

lindi.t replied 4687 days ago

Ek lief jou. (; (; _m

el lief jou ook <3 <3

lindi.t replied 4740 days ago

Ek haat jou

The feeling is mutual <3

lindi.t replied 4740 days ago 1

"lindi.t" klink soos "jamie-t"... i like his music...therefore i like you :}

i have no idea who jamie.t is :)
But thank you anonymous ;)
i like you too ?

lindi.t replied 4742 days ago

Your amazing! I've never met a more ****ing perfect girl ever in my entire life!! I'd die to be like you... :( but sadly I never will. You complete me

You complete me! i love you millions and can\'t imagine my life without you ? you are ****ing amazing :)
rn
rnAnd thanks ?

lindi.t replied 4742 days ago 1

lindi vertel my...hoekom is jy so...sal ons se...mozbe-agtiig?* xx hee hee jys die punt van my hart eks verweig en altyd lief vir jou. LieffFfFfffde jou als<3... -_-

my liefste als <3 ek lief jou net te veel* jy is wraggies te oulik vir woorde xxxx

lindi.t replied 4773 days ago 1