Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek sou meer saam almal wil kuier .. Daar's 'n paar mense wat ek mis ..
Maar ons almal is nou besig met ons eie lewens so ja ...
Ek studeer nie nou nie .
Ag dankie!ππΌπ
*regte
Die regte onderrig? Waarvan praat jy, ek het dan matriek? Jy moet seker nog eers daar by uitkom.. Anyway ek judge nie, ek sΓͺ net..
Skiet 'n DM laat ek kan sien wie hierdie kak vir my stuur!!
Thanks!!β€
Dit maak nie vir my saak nie, maar ek aou dit nie verkies in skool nie want dan dink mense net dis vreemd.. Dit gaan maar oor hoe die persoon is.. Jonger ouens kan partykeer baie meer volwasse wees as wat ouer ouens is.. Maar dis net my opinie..
Ons kry eers ons uitslae die 23ste..
A.g.v Covid het ek nie laasjaar aansoek gedoen om te kan gaan swot nie, so ek gaan kyk hoe lyk my matriek uitslae en dan gaan ek hierdie jaar aansoek doen vir volgende jaar!!
Obvoiously good!!ππ
Ek mis die menseβ€, maar nie klas en onnies en "matrieks bly asb agter die hoof wil met julle praat" nie..π
Wie's jy tho?π
No, sorry..
It depends on who you are...
I received nothing..
Dis moeilik as daai mense naby jou is (nie die hart nie, maar wel die huis)
Ek sukkel om positief te bly..
Maar dankie.. Ek waardeer dit!!β€
My nefie se meisie..
Hoekom?
sht nee ek weet nie...
Maar defnintief Quintin en Ellen!!π
Hulle is super oulik saam!!β€
Dankie Candice!πΈ
My ma het! π
Hoekom sal ek nou vir n fotograaf wil betaal as ons klaar een in die huis het?
β€β€β€
Baie dankie!
Wie is jy?
No, I think you have the wrong person here! Goodbey!
Sending hearts back!β€β€β€β€β€β€β€
Who are you tho?π€
Uiteindelik!!ππππ
Nou wag ons net vir die uitslae!π³
Dis glad nie nice om dit te sΓͺ nie..
Dis net plainweg fcked up..
Ek sukkel my hele lewe lank om te glo ek is goed genoeg, nou kom jy met die kak..π
It's not nice to ask a girl how old she is...π
'n Meisie gee nooit haar ouderdom weg nie.
Ek wil nie my insta vir jou gee nie want miskien is jy n weirdo of n stalker..π
Jip net vir Iphone se kamera, oor die res worry ek nie regtig nie..π
Hierdie is 'n ligpunt in my dag al antwoord ek hierdie nou 20 oor 7 in die nag. β€
Dankie vir die - ek waardeer dit! π
Maar wie is jy?πΈ
"Ek hou nie eintlik van shooters nie!"
"Net een drankie!"
ππππππ
Wat's joune?
Dieselfde mense wat ander mense judge is die wat "Be Yourself" in hulle instagram bio's of op een of ander foto se caption het.. Nou sΓͺ gou vir my, het jou ma jou so leer lieg, want duidelik het jy iewers 'n fout.
Ek's weird en funny soms - ek praat partykeer baie, ander kere glad nie. Dis maar net hoe ek is... Mense se negatiwiteit het my al onder gekry en aanmerkings soos hierdie is ek al gewoond, maar weet jy wat i don't care anymore. It's just positive vibes from now on.πππ
Haters gonna hate neh?ππ
Ek ken gedeeltes daarvan - maar ek wil graag leer oor die res..
Hoekom pla dit jou?
Al wat ek kan onthou is dat ek iets gesΓͺ het van dat ek nie met chopsticks kan eet nie.. Ons het noodles geΓ«et en ek was so gefrustreerd met die chopsticks dat ek maar 'n vurk gevat het. Maar I guess practice makes perfect. So ja ek sal weer probeer om met chopsticks te eet - maar die keer met sushi!π
As jy nie daarvan hou nie, unfollow my dan! Dis nie so moeilik nie.π
Jip, so sΓͺ hulle nehπ, maar ek gaan nie vir jou lieg nie, I am a nice person too!!πΈπ
Nee maar goed dan!!πΈ
Ek kuier nie regtig nie. Maar as ek moet kies sal ek sΓͺ Horse & River.
Was al so 1 of 2 keer daar. 'n Lekker plek!
Nee, gas is nie regtig my vibe nie...
Ek het nie een nie, dit wissel maar so,
β’ KFC
β’ Roman's pizza
β’ Panarottis
β’ McDonald's
Ek sal moet dink...π€
Het dit nog nooit geΓ«et nie, maar ek wil graag.
Nog nooit gedrink nie, maar mense sΓͺ dis lekker.
Non alcoholic :
β’ Basies enige koeldrank - maar meestal Coca Cola.
β’ Ek love water!
Alcoholic :
β’ Wyn (meestal)
β’ Whiskey
β’ Tequila
Ek dink nie nou aan dit nie. Dis nog baie vΓͺr in die toekoms in - as dit even ooit gaan gebeur.
Verkieslik iewers in Europa (eendag), anders sal ek maar settle vir die Kaap of Johannesburg.
Ek soek eers 'n graad voor ek 'n man soek.
Google sal jou kan sΓͺ, maar ek hou van mooi oΓ«, so ja..π€£
β’ As 'n ou praat oor wat hy eendag gaan doen of wil doen in die lewe - dit wys dat hy ruggraat het en dat hy ambisie het in die lewe.ππΈ
π€·ββοΈπ€·ββοΈ
π€·ββοΈπ€·ββοΈ
π€·ββοΈπ€·ββοΈ
Vra hulle.
Geen beroep is stupid nie, want jy kry ondervinding en leer hoe om met of saam mense te werk.
Geen idee. Baie kan gebeur.
Ek weet wat ek wil doen.. Ek gaan dit steeds doen, gaan net volgende jaar 'n gap jaar vat.
Die usual en dan Besigheids, Geo en Toerisme.
Eerlikwaar nee, ek het so veel beter dinge om te doen!
Dink nie ek sal koshuis toe wil gaan nie, sal eerder op my eie wil bly.
Gaan 'n gap jaar vat.
Ek het 'n plan in gedagte!
Ek fokus nie nou daar op nie - ek fokus eers op eindeksamen!
Baie dankie!
Baie dankie!πΈβ€
Ek belowe dis wat ek doen.. Ja, ek oordink 'n bietjie te veel - maar ek probeer om nie my hart op my mou te dra nie..πβ€
Nee, net mense wat dobbel wen partykeer by die casino.π
Ek's regtig nie seker nie..πΈ
NWU Potchefstroom kampusπΈπ€©
BA Sielkunde op die Puk!πΈπ€©
Nee joh laasjaar het ek gefokus op eksamen!πΈπ
Weet regtig nog nie..
So ander ou met die cuteste glimlag en die pragtige koffiebruin oΓ«. Hy is aantreklik, sy hart is van goud en sy stem klink so mooi!ππβ€
Uhm dankie!β€
Maar wie's jy tho?πΈ
Dankie dankie..ππ€
Wie is jy tho?π€·πΌββοΈπ
Wow, gee thanks!! Ek waardeer dit!β€
Who are you by the way?πΈπ
Sjoe baie dankie vir die kompliment!!β€β€π
Hierdie beteken so baie en het beslis nou net my aand gemaak!β€β€β€
Baie dankie vir hierdie woorde!ππΈ
Positive Thoughts always!!βπ»ππΌββοΈ
Thank you so much!! I appreciate it!β€β€β€
Dm?πΈ
Wow, thanks!!
Ek waardeer dit!β€β€β€
Nee sien dis waar jy verkeerd is hierso! God het elkeen op aarde lief! En dis werklik Amazing!!ππ»β€
Ek sou nou eers eerstejaar gewees het, so fokof! En ek het eerlikwaar nie jou opinie oor my gedigte nodig nie.π
Jy het actually Matriek nodig om vΓͺrder te kom in die lewe soos om te gaan swot eendag en 'n graad te vang jou dom fok!!! Skrik net fokken wakker!!
Baie dankie, ek waardeer dit!β€β€
fck off!! Lyk my jy's blind ou!ππ
Jy kort 'n bril en 'n bietjie positiwiteit, want hel....ππππ