38
Replies
Mieke en jy ?? ?
My sussie❤
Jy is super-cute!
Ahh baie dankie!!?
Wi ookal dink jy verneek op De Villiers verneek op sy IK met domgheid?
????
Ek hoor jy verneuk de villers?
Wat de hel!!!???? Waar hoor jy dit???
Toekomstige trou man??
Die toekoms is onvoorspelbaar?
Liam Briggs?
Jammer is nie seker wie dit is nie..
Ek het gesien jy en Allan kuier lekker by lentebal?
New ons is net vriende??
What quote do you live by?
Always follow your dreams??
5 beste vriende en vriendinne ?????
Ek het in die verlede my vriende en vriendinne opgenoem?.. Maar ek beskou al my vriende as my beste vriende en kan nie net 5 vriende en vriendinne opnoem nie?✌
Van wie hou jy
Van niemand op die oomblik nie??
Werk die dink?
Wat bedoel jy?
Wat dink jy van Squeeza?
Hy is n goeie vriend
Hoe sal jyy vir Albe beskryf???
Hys n amazing vriend!! Vol lewe en snaaks!!
What is one thing you know if you stopped doing, you would save so much money?
Buying clothes!!
Albe??
Ja... Hy is een van my close vriende ??
Why are you happy today?
It's raining ☔
Wies jou valentyn?❤
Maarten ??
As jy moet kies ?
3 beste vriendinne ?
3 beste vriende ?
Kyk by my ander qoohme's ...ek het hul al daar opgenoem ?? maar kan regtig ni net 3 kies nie ??
Besties???
Soos vriende of vriendinne?
Al n valentyn ??
3 beste vriende ??
Jip ?
Jodre
Maarten
Albe
Heinrich
(Sorry kani 3 kies ni) ??
Wie is jou gunstelling mens in die wereld????
Te veel om van te kies ?
Lizie!!? hoop jy weet wie? BFFAEAE? ek mis jou baie my kortgat!* ??
Natuurlik weet ek!! ?? ek mis ju net so baie!! En btw jy's steeds korter ????
♥♥♥
What percentage is your phone's battery on right now?
38?
Hiiii!! Wie was nog jou beste vriendinne ooit???? btw jy is ongelooflik pragtig!!??
Mmm Mieke, Tharine, Ilanza ,mariska en eintlik nog n hele paar ??
Baie dankie!!
Shoo jy en Mieke is goals ek sien julle elke dag saam?Is sy soos 'n sussie vir jou of is sy net maar een van jou beste vriendinne?
Definitief sussie ?
Valentein??
Net iemand vir valenteinsbal ?
Hahhah EGO Fuhri???✋❤Lief vr juw !!*
Ag ja ja ??
♥♥♥
Lizamari...As jy kan raai wi di is neh...BF
??Jy is 'n wonderlike persoon mt 'n goeie hartkiii wt ek sooo liefiiis ht shooo❤Jy wt my gud in Gr7 leen en ek kry dt eers in Gr9 terug saam my B-Day geskenk???❤!!*
Ek weet wie die is ??...baie lief vir ju ook!!! ??
What are you good at ?
Watching television
Myyy Lizzzz❤?
Dankie vir al jou positiewe woorde die jaar ?? jy is ongelooflike persoon en Jesus het nog 'n baie groot plan met jou lewe .. x ♡ Bly altyd so goeie mens in hierdie slegte wêreld
Zanelle ?
Aahhhh Zanelleeee ♥♥♥ jy is amazing en jy moet nooit verander nie!!! Lief vir ju ?
Hkm like jy ouens met net een groot fokken bal en een klein trill dewet
Eerstens...ek en Dewet is net goeie vriende en Tweedens dis glad nie nice om so te floek nie!! As jy n problem het...kom prt met my persoonlik ?
Lizaaaa ... Jys sooo spesiaal en jys regtig baie oulik ! Moet nooit verander vir enige iets of iemand verander nie ?❤
Jys net so n wonderlike person!! Eks ongelooflike lief vir ju ♡?❤
My liefste liza ! Jy moet nooit ooit verander nie ek vra jou sooo mooi ❤ jy is sooo spesiaal vir my en almal ! Ek is baie lief vir jou my maatjie ?❤
-kitakat
Aahhh dankie Nikita ? baie baie lief vir ju!! ♡
Het jy n spesiale ou in jou lewe???
Nope...net baie goeie vriende
Hi Lisa hoe gaan dit ?
Van Zettie
?
Goed hoor...mis ju!!
VIEW MORE