187
Replies
What thing did you do that ruined a relationship/s?
Push people away
Joh jy verstaan nie hoe onbeskryflik mooi jy vir my is nie .. Soos ons ken mekaar nie persoonlik nie maar kom al nbaie lang pad saam .. Jys pragtig?❤
Asb sê wie dit is ?
Jy is so BEELDSKOON!!!!!??❤ .....Sal love om met jou meer te kuier??
Aw oulik ? x
Hkm antwoord jy my qhoo nie?
Watse een ?
Jooo jy is my droom vrou wil jy saam my braai een dag liefie
Uh ek sal self braai dankie ??
What do you wish had never happened to you?
Die feit dat ek verlief geraak het op verkeerde mense ??
Jy in walvis?
Yes ek was ??
Ek sal jou single weg vat van jou af!❤
Nee dankie
Why are you single?
Want what even is liefde?
What could you talk endlessly about?
Everything ??
Jys rerig mooi! Xx
Aw dankie man ? waardeer dit x
When do you know you're in love?
I don't want ek is soos nooit
van waar is jy ? ?
Wellington ?
Who are you currently ignoring and why?
Mense wat games wil speel
timmy oliver .
Het nie hom al ontmoet nie ?
What is on your mind?
Too much stuff ☝☝☝
We talk from time to time and I really like you as a person, but I really wabt to get to know youyou an amazing person and I think you the pretties girl ever
Aw that's sweet man
Die een wat j like
Ek "like" nie een van hulle nie ???
Top 5 van die ouens met wie jy chat op die oomlik
Het mos iets met jou te doen? ?
Dirk hofmeyer?
Hofmeyr *
Watse een? ??
What is in your pocket right now?
Geld ?
I like your memes more than I like most people, lizzo
I know exactly who you are ?☝ stuur daar nog n meme deur man ?
Jy is nogaltyd 'n great persoon en ek waardeer jou soo baie daarvoor?
Aww cute dankiee ???
Why are you happy today?
Want dit was n goeie naweek met goeie mense ☝??
I've never met you but you seem like such a beautiful person
Aw thank you , I appreciate it ?
Jy se jys oor christie maar dit lyk nie so nie .. hou op altyd van hom praat asb ??
Mooooii ????
As jy my regtig geken het sou jy weet ek worry nie meer nie☝
Jyt mooi probeer tho ? sê vir mamma eks trots ?
What makes you instantly like a person?
Friendliness ?
Wie is jou valentine??
Pizza ?
Die squad ?
Series ?
What makes absolutely 0% sense to you?
Hoe mense oor en oor met jou gevoelens speel en kwaad raak as jy hulle uit jou lewe uit wil hê.
Jys rerig cool Lize❤ wil net he jy moet dit weet x
Nah maar thanks bruv ✌
Mis jou rerig baie. Die plek is te rustig..
Nou sê my waar jy is en dan kom maak ek n draai ?
Jys baie cool! X ek wil net he jy moet dit weet!
Aw dankie ?? sê my wie jy is? ?
What were you doing seven years ago?
Jolling in gr.4 ?
Jy is die grootste savage wat ek ken, Lizzo
Weet presies wie jy is ?????
Hoekom het jy nie n ou nie?
Want ek glo nie in liefde nie ?
Van wie hou jy? ?
Niemand ✌
Hoe gaan dit met Christie?
Gaan vra dit vir hom aangesien jy so graag chat soek.
Hoekom is jy siek? ?
Het griep of iets ??
Wat is C* (jou ex) in jou lewe?
Irrelevant.
Hou op siek wees ?
Ek probeer ??
Is dit jou natuurlike eyebrows ?
Yes ??
What percentage is your phone's battery on right now?
6 ???
If you could be on the cover of any magazine , which would you choose ?
Vogue ??
Which country are you from and which country would you like to visit ?
South Africa ✌??
All of them ?
Which word have you started using a lot lately ?
Stoked ✌
Mooiste kleurling meisie??
Tayla Smythe , Andrea Louw, Kayla Walters en al die ander slayers in hulle squads ?
Ek miss jou?
DM myyyy ???
In watter skool is jy?
Hugenote ?
Het jy n ou
Nah wie het dan nou nog tyd vir dit? ??
Hoe gaan dit met jou?
Ag heel rustig dankie , en met jou? x
Jys mooi hoor!
Nah maar thanks?
Dream car ?
Matte Black Jeep Wrangler / Matte Black Audi R8 ???
What is your New Year's resolution?
Het nie een nie ?
Ek sê maar iets..... jy is gorgeous NamDude
Thanks man
What's a big turnoff on the first date?
Being rude and judgemental
Dis weird hoe ons randomly ophou praat het?
Sê my wie jy is, dalk kan ek jou n rede gee ???
hoekom is jou oë altyd toe?
Ek weet wie jy is ????
Waar hou jy vakansie?
Onrus ????
Jys die mooiste ? tayla_9
Het jy al in n spieël gekyk? ?????
Jy lyk so mooi en cute en jy is so oulike. Het jy n ou en as jy nie een het nie. Dan vir staan ek nie meer die werld nie ♥♥
Hierdie is so oulik ☝?? dankie ?? maar nee ek het nie ?? dm maar ?
Jy lyk na n lekker persoon om te ken ??
Aw dankie, ek wil jou ook leer ken??
What is something that actually offends you?
When people are racist, $exist, homophobic etc
Jooo jy lyk so mooi en oulike ek sal love om met jou yt te gaan
Cute ?Dm my ??
Come let's travel the world and just drink beer?
Daai klink regtig great ????
Dm my xx
Gaan dinge bietjie Onrustig raak in Onrus? ?
Natuuuurrlikkk ???
What's pissing you off right now ?
That I'm not in Onrus right now
What are you good at ?
Sleeping and series kyk ??
Go out on a date with me please
Sê my eers wie jy is?
Het jy al nuwe mense ontmoet? En Wie?
Ja al baie ?? letterlik teveel great mense om almal te kan noem?
Ek sal vir jou iets anders as daai roomys gee om te lek.
Nee dankie. Jys gross en roomys is great.
Ek soek jou terug.
Almal soek iets wat hulle nie kan kry nie.
Hoekom praat jy nie met my nie
Hoekom is jy so fyngevoelig?
How are you feeling right now?
Happy want wat is skool even ????
Slay min
Jys heel korrek ja?
Height ?
Don't know exactly
What are you sick and tired of?
People that lie
Kan ek jou kuier?
Kan jy jou vrae duideliker stel?
Jys regtig oulik!❤ moet jou nooit aan ander steur nie
Aw baie dankie? belowe daai maak my aand ?
What are you looking forward to in 2017?
New missions w/ the squad ?
New adventures ?
Nuwe mense ontmoet ??
Jys flippppen mooi❤ onrus moet nou kom omw?? luff u xx
Jys oulik ?? Ah kan nie wag nieee ???? dm my en ons maak solank planne ??
How tall are you
Weet nie presies nie, maar nogals redelik lank ???
Ek dink jys my baas
Hoekom? ??
Memes>wiskunde
Memes > wiskunde enige dag?
Lizzo?
Ek weet wie jy is????
Ek like jou rerig baie maar ek is n bietjie skaam.
Dm my ? x
What makes your life worth living?
The squad ?
Adeventures ?
Vakansies ?
Goeie geselskap ?
Goeie musiek ?
Alles ?
Which trend are you not into ?
Fvckboys
Debonairs of Romans
Romans ??
Hoekom is jy so kak met Christie ? Hy't vokoli aan jou gemaak nie . Jy was lief vir hom en mense verloor gevoelens, hy kan nie help nie. Hy het rerig baie vir jou omgegee , maar om nou sy naam so kak te maak is dom.
EKSKUUS LIEFIE? ??????????
mooiii ?? jy nou trots dat jy n lekker paragrafie kon tik ? Voel jy nou beter? ??????? ek doen niks en het ook niks gedoen nie, ek kan nie keer wat mense dink van mense nie? Ek weet tenminste wat waar is, so skatlam raak jy net gou vir my rustig en reverse so bietjie?✋ voor jy mense beskuldig van goed, trek jou kop uit plekke waar dit nie hoort nie, kyk bietjie om jou, maak seker van jou feite en kry n lewe. Moenie inmeng in myne nie, ek soek jou nie daar nie. En terwyl jy waarskynlik jou ogies so rol, kyk of jy n beter persoonlikheid erens sien. ??
Wie is jou crush?
Ek is ??
I miss my $exy dance partner ??
Aw ? dm my dan maak ons weer planne ???
Watter ouens gaan jy in matriek mis?
Daars n paar ?
How was the year 2016 for you , so far ?
6 uit die 11 maande sover was basic en average ?? maar die res was redelik lit af ???
Fav bybelversie?
1 Korintiërs 13 : 4-8 ???
Hartjies op jou whatsapp status?
Familie lid was in die hospitaal ?
VIEW MORE