40
Replies
Hayy lompsterr diis jou awesumste nigiie hiier,, ekk komm se ma nt haloo en dankiie viir alss,, enn jys n kickass neef love u mann!! tammybozah
Ek wet ek is neh jle moet lucky wees ; D nee joke dankie j ,,,j is ok I kickass nig en dankie vir als en love u 2
If you met Nelson Mandela what would you have told or asked him?
Awe ma se knd wat skud
What is missing in your life?
YoU!
Piesang ,, hopelike onthou jy my lol xxo
Sê net asb vir jou kinders dat hulle moet op hou my kinders by die pool boelie as ek hulle daar gan drop . xx Ciao Piesang xo :)
PIESANG ofcourse ontho ek jo,,en eks jame myne is die afgelope tyd baie vieslik :D ek sal met hle prat Lol
Lompie wnr kom jy huis toe
Ek is bymy hys
Jou bantoe wat by die son I lite vra haha
Wtf
Awe lompie ek kom mak jou qooh me mooi haha !!! giffie132
Lol Is reg dankie:D
Amongst people you know ,who has the most annoying laugh?
Dunno
Heyy kortes blok j leka lol
Hehe...thnx lompii viri nana dt was lka...n di vrag;) haha tnx
Mp skat
Van wie hou jy in 8/6?
Chantelle
I wuve u Ruan jys n awesome maaiqi al is j nou n dan biqi ongeskik maar almal kry mos daai dagies neh hehe thx vjo vriendskap maaiqi
Vi jow ok en jame
Hu j van n meisie in 8/6
Jah ek doen;)
I wuve u Ruan jys n awesome maaiqi al is j patykeer biqi misluk but hey everybody gets those days hehe wuve u my mqi
Danki vi jow ok en jame ds net partykeer mense wat so mislik is dan raak ek ok
Hey I want to know if you have any tips on how to get your boy-/girlfriend back...? Because I really
LOVE that curtain person very much and don't want to lose them... :(
It depends do they still like you or feel the same otherwise try to let him/she like you again or tell them straight you still like him/her
Aiaia di arme kind se ek sal aan hom dnk
Ek sal so mAak hahahahaha
Hkm bloos hy voor haar of wat?
Nee net skaam
Haha shame se hy muni skaam wees ni man
Hy kani dt helpi
Ek wil net wet of hy iemand gan kry wnt shame hy lyk so op sy eie hy kort iemand en sy sal net di rergt een wec hkm mak hy ni n move ni?
Ds die vraag wat ek al vi maande vra mah ek dnk hys bietjie skaam so ek trai hom mah help wa ek kan
Hu sy vn hom?
Ek weti mah hkm
Hu hy van een van die kinde wat in di 1ste ry in NW sit?
Jah
Van wie hu durant
Johlene
Is die ou Durant of so iets is dt sy naam?
Jap nou sal j wet van wi hy hou ok
Wie is di ou is ju kls en wi di meisie
As j in my klas. Is sal jy sien hy sit altyd by my en onz prAat baie en as j nie is ni sal j sien hys kort en staan altyd by my en burton en ek gan mah nie die mysie se naam gee nie
Wat bedoel j by ''of lyk I ane een?''
So ane oudji in my klas lyk I ane mysi so ek kani vi hom een kry ni
Vr water vriend soek j n meisie?
Nie een nie amal wili een he ni of lyk I ane een
GO SHARKS leka speel di sharks en di cheethas nou...!! burtonBB
Sharks het gewen goed gespeel mah die cheetahs ht gr8 gespeel al het ozi gewen ni
Tnx ruan dat j ni vr my kwd is oor dai dng ni en di kinds ht op gehu oor di hele stori :)
Mp en eks bly
Met wie gaan jy uit ?
Niemand mah soek I mysi om my beste vriend te help
Dis net gay ouens met katte...
Wat katte is kwl en dis een van my vriende sin mah dsi gay ni jys mal
Dis lekker...
Wats lekker die suurwurms jah
Hkm het jy verloor in B....?hahahahaha
In die groot B ek was lus jule jame gekry nee joke ek is swak
Hkm hang dit af...?
As j wil en of j die mens vertrou hoe voel j da oor
Hoe voel jy oor se* voor huwelik???
Weird vraag mah uhm hang af
HeyyY eK hEt oNs kAaRtJiE vIRr dIe baLl...\=D/
Hahahahaha kwl wane gan oz ;)
Sal jy ooit ju hare reguit maak!!!
Miskien het krul hare so miskien
Is j kwaad vir my oor die hele ding????
Nope noiti
VIEW MORE