147
Replies
That A$$ be turning heads
Okay
Ek het n crush op jou. Kom ons try iets
Wat van nee. Ek weet nie of jy gesien het nie maar ek het n baie wonderlike ou😊👍
I can treat you better than him
Excuse me? No
Do you enjoy being spanked?
My mom doesn't even spank me.
Ek is Lief vir jou en het n crush op jou, maar ek weet vir n feit dat j net vriende wil wees.
As ek geweet het wie jy was kon ons daaroor cht xx
Jou eks nehh ek sal hom vir jou opvok. Hy is n doos en verdien jou nie. Jy verdien baie better as hy. En hy kan maar in sy moer in vlieg.
Dankii xx
But eks okay ons is al lankal uit en ons is nou maar net vriende.
What's something you fell in love with instantly?
Kos!!!!
What's something you tried really hard to like but just couldn't?
This one btch
What makes you unhappy
Distance and changes
Vir Wie miss my almal in df?
Daar is way te veel mense
What phrase do you wish people would just stop using?
Is jy ok?
Johh gurl jyyy is fkn amazing
Dankii ? ek is seker jy is ook
Perfect ? ❤
Wie ek? ? dankii i guess
What makes you genuinely happy?
Kos en klere en mense ❤❤❤❤❤❤
What is the biggest way people waste money?
On weird sht they dont use
Vakansie ???
Oor drie dae maar yesh??❤❤❤❤❤
Van wie hou jy?
Niemand, iemand❤
Jy het nie my vorige qoo geantwoord nie. Gaan jy na n ander skool toe en wanneer
Ok jah ek gaan en die 3de kwartaal begin ek in n ander skool❤❤
Is hy mooi
Obvi en hy het n amazing persoonlikheid?
Sal jy met hom uitgaan
Ja defs❤
Ek hou van nutella??
Jy weet ek doen??❤
If I was a serial killer?
Umm depends on who u killed and also if ur going to kill me
Here's a scene from my perspective. I'm hanging off the ledge of a tall building. All I feel is my hands clutching the edge. I see you standing above me on the ledge.
What will I see you do to me next?
Depends on who u are
Is hy by die pawiljoen pouses en watse graad is hy?
Graad 9 en maybe
Is julle goeie vriende?
Ja nogals
Se net van wie jy hou?
Wat van nee?
Crush?
Vir my om te weet en vir jou om nie te weet nie?
Wat maak jou baie down?
Ek weti daar is redelik baie goed?
Gaan j na n ander skool toe?
?
Euan Barnes
Uwi uwi
Hy is n baie goeie pel en is flippen snaaks. Hy is cool en n amazing mens??
Hotste seun in jou klas?
?jy hoef ni te weet ni
Jy is soooo adorbs en cute en die ou wat jou kry is flippen lucky
Aww dankii jyy?
What is your number one rule?
Who said i have rules?
What should be free, but isn't?
Kosss en klere en sweets en alles
Die laughing cat
Ummm ok i guess?
Sien jy n oggie vir jano scheepers ne
Haha nee mahn ek en hy is net pelle?
why are you amazing ?
Want ek is ni bang om myself te wees ni?
Last song you listened to ?
ek weet ni. kani onthu ni x
What do you need to get off your chest right now?
School x
What do people brag about that you don't find impressive at all?
Idk x
Zeta?
Die biatch❤haha ekt teveel liefde vir haar. My beste vriendin liefies juw ontsettend baie sal ons vriendskap vir niks verruil nie teveel om oor haar te se maar sy weet presies hoe ek voel❤❤❤??
What was your biggest waste of money?
A plant
Wat maak somtyds die seerste?
Liefde
When do u know you are inlove
Waneer imand vir jou vra om di persoon in woorde te beskryf maar kan nie
Waneer jy n boodskap van daardie persoon kry en net happy word
Waneer julle beide gemaklik is met mekaar
En waneet daar dai spark van liefde is
Dit is waneer ek weet ek is verlief❤❤
Xx
Jy is flippen amazing ek wil jou uitvra maar ek is te bang dit mors ons vriendskap op ek is baie lief vir jou en jy is mooi en cool
Hayy jyy dankii
Kyk ek sao graag wil weet wie jyy is soo kom se my maar ons vriendskap sal dieselfde bly xx❤❤
Yess mini gangster✌❤
Brada❤ons het al hieroor gepraat j is my mini gangster?❤❤❤lief juw
btch jy is fokkin mean en is baie btchy
Hayyo jyy
As j enigeiets het om vir my te se kom se dit vimy in gesig skat x
En as ek mean en btchy is sal ek wil weet met wie ek nou praat sodat ek vir jou kan leer hoe om n beter persoon te wees en nie soo agteraf om op sosial media sulke goed te sit ni ❤❤
Ek gaan in moeilikheid wees oor wiskunde...jy my help? PieterKmp
Whatsapp my pieter☺
Loving someone...ou of meisie? Family or friend? PieterKmp
Dis nogals complicated
Biggest mistake?
Loving someone who did not love me back for who i am
Vir wie is jy tans baie lief?
Ek het baie mense lief❤❤
Wat maak jy di naweek? PieterKmp
Die naweek chill ek maar saam my vriende ej??
Nog net n klein bietjie maar ek love dit soo baie
Moet wiskunde doen. Lekker aand. PieterKmp
Vir jou ook
Wanneer jy weer in stellenbosch? PieterKmp
Ek weti maar hopelik hou weer toe j op di rugby toer gegaan het was ek actually by di garage maar toe was j alklaar in di bus
Waneer verjaar jy?
Die 30ste April☺☺
Hou jy van netbal?
Yesh ek love netbal
What would you do if you had no fear ?
Ek sal alles doen wat ek kan doen
Hayo jy is amazing en j moet di nooit vergeet ni moeni laat enigeiets jou onderkry nie ok
Dankie jyy dit beteken baie vimy ek is seker jy is net so amazing❤
As jy een iets kon verander wat sou dit wees
N groot fout wat ek gemaak het?
Hoe voel jy nou op die oomblik?
Sad
What's a big turnoff on the first date?
when there is that awkward moments when no one knows what to say or when he is on the phone
Nika lambrechts?
Die gurll...nee ek weti waar om te begin ni
Sy is n awesome vriendin en ek het soo baie liefde vir haar en dis altyd lekker om haar by my te he.
Oh i think that i found myself a cheerleader
Well good for u?
Helo there i like your hair when u walk in the wind and it blows...i like ur eyes when it shines so bright and i like u because u are comfortable being urself around other people❤
Well helo there to u to...u are a real sweetheart thank u for the compliment...and i think the best way to inspire other people is just to be yourself❤❤?
Hey..is jy verlief op iemand en as jy is wie en waarom.
Heyy ok umm ek het nog nie regtig daaraan gedink nie..ok ek hou van imand dalk soo bietjie(baie) verlief. Ongelukkig kan ek nie se wi dit is nie maar hy weet wie hy is☺en ek weet nie...ons het net dadelik baie goeie vriende geraak en hy is baie spesiaal vir my...ek weet nie regtig hkm ni maar ja ek hou net van hom❤?
Cara Pretorius?
Sy het n amazing persoonlikheid en sy is n goeie mens...love di girl baie s y is di girl???❤❤?
Tylo clark???ELKE GET IT??
Omw tylooo ek het sopas verstik soos ek gelag het..(get it)...ons het die beste inside jokes en j is net amaziiingg...love jou baie tylooo...(ELKE GET IT)❤❤❤???
Louise ek wil net se dat jy een van die beste mense is wat ek ken en om jou in my lewe te he is n baie groot voorreg, op tye het ek net besef hoe waardevol ons vriendskap is, ek sal vir jou vir niks in die wereld veruil nie, ek is baie lief vir jou
-A
Aww ek is baie bly om vir jou ook in my lewe te he...ek is ook lief vir jou❤
What's the worst present you've ever received?
An empty box...but its the thoughts that really matters
Have you ever been in a relationship with someone?
Yes...but it was like one of those relationships like ok everyone is dating why dont we date...kinda relationship☺
Nika Lambrechts?
Daar is soveel amazing goed oor haar ek weet nie eers waar om te begin nie...sy is een van my beste vriende en ons lag altyd lkr saam...lief jou soooooo baie nika??❤❤
Have u ever had feelings for someon...and u just tell everything to them
Yes...
lukas?
Lukas van dyk?? ❤Hy is een van die beste mense ooit...ons chats is die beste en ek sal ons vriendskap vir niks verruil nie❤??
Make a confession
I eat to much chocolate
Liza v Deijl?
Sy is flippen cool...love haar so baie en ek en sy lag baie lkr saam...en sy is n goeie vriendin
What is something very few people know about you?
well if I told u everybody would know
What is the most embarrassing thing you had to tell your parents ?
Nothing yet...
vasti voster ?
Ek love haar...sy is baie cool...en ek en sy het flippen baie inside jokes wat nimand sal verstaan ni??☺???
Van wie hou jy.Soos wat is sy naam?
Hy weet wie hy is...????❤
Van wie hou jy?
Ek hou van .....??❤
Hii..ek wil vir jou advice vra?? Ek hou van n ou maar ek weet nie of hy van my hou nie en ek wil weet wat ek moet doen
Hey annonomys...dit het ook al met my gebeur en ek het vir hom gese dat ek van hom hou en ons is nou nogals close...so wat jy moet doen is j moet vi hom se hoe jy voel...en vra ook vi hom hoe hy voel. Good luck☺dm my as j nog iets wil weet
What have you noticed about yourself recently?
Im really happy, my life would be boring withou my family and friends...and i really like eating(nope i have always like eating)and i got a little taller✌?
VIEW MORE