Visit this profile later to see if your question was answered.
im glad u know where your profile is x
congrats
nah
n Broer en suster ja ?
Defs Blueberry Cheesecake ?
nog nie heeltemal seker nie, maar sal graag n beroep wil hê waar ek mense of diere kan help ?
mense wat nie hulself en ander respekteer nie ?
thanks BigB but my night was boring ?
? gee nie my nommer op qooh me nie x
okay??
charmonet as jy vooroordeel is dit okay, maar die nie nodig om so bsie moeite te doen nie ? charmonet ek kom op vir iemand wat jy na aan my seermaak, jy ken my nie eers nie , ek hoop jy vind vrede en liefde in jou hart eendag ❤️x
dankie charmonet ?. asseblief hou op so baie data mors daarop om mense sleg te se, maar ek waardeer al jou moeite ❤️.
dankie vir die opinie, maar omdat niemand gevra het daarvoor nie kan jy dit maar vir jouself hou ?
vakansies ???
hang af wie jy is ?
dis moeilik ?
Me before you ; en
Divergent
Mosselbaai, Rustenburg, Buffelspoort en dalk Sun City ??
kos ??
altwee is dodgy, maar as ek nou moet kies, Clinton ??
ag dankie man anonymous ??x
baie deurmekaar en ups and downs, maar het soveel great mense nou in my lewe waarvoor ek so dankbaar is ???
vra dan vir jou ouers om meer aandag aan jou te gee want eks nie enigste kind nie ??
kan nie aan een nou dink nie ?
moet nog besluit, maar seker hier (stellenbosch), maar het die opsie om oorsee by my broer te gaan studeer as ek sou wou ??x
blue and purple ☔️
mmmm
wish i knew ? ??♀️
mellettietettie ??
try and get another 50 ?
idk ?
definitief wolles ? altyd so vrolik x
te veel ?. dra nie eers almal nie