Visit this profile later to see if your question was answered.
Natuurlik. Dis op my saved storie ook. Anytime
Ey bêb. Lekker en jy??
Ek glo nie in trou nie, maar ek glo in liefde. As ek die regte persoon vind, en dis vir haar belangrik, sal ek 100% verseker met haar trou. En die kinders hê deël, ja, ek sal graag wil, maar ek sal ook wil kyk na adoption. Want daar is so baie klein jong harte wat opsoek is na 'n huis, en ek sal baie graag wil help met dit. Maar ja dis eers oor 'n paar jare se tyd, en ek moet nou eers fokus om op 'n punt te kom waar ek kan sorg vir 'n familie. En om die regte persoon myne te maak.
Natuurlik prinses?❤
Sal 'n plan maak om dit meer gereeld te doen as julle dit geniet?
??ek is nie 'n Chicka nie.
Hoe ek gereact het, is dat ek aanhou en aanhou gegee het. Maar eventually besef mens dit kan nie so aangaan nie. Ek hou duimvas vir jou dat die persoon dit begin raak sien en ook begin moeite doen. But sometimes people aren't meant to be a part of your life.
Hey, ja dankie. Bietjie deur 'n rough patch gegaan maar lewe raak beter.
Gly in die DM's in soos warm botter dan dalk, ja.
i do try my best ??❤️
❤️❤️
Ek is nooit kortaf of ongeskik nie? Meeste ouens is so maar die omdat hulle nie rerig weet wat hulle aan mense doen wat daar vir hulle probeer wees nie. Ek dink dis hoekom hulle besig is om met hulle sagte en diep kant besig is en wil nie swak lyk nie dan is hulle kortaf en ongeskik. ?
Dis rerig moeilik, daar is baie gevalle waar meisies self vir my sê ek sien hulle nie raak nie. ? Praat met hom oor whatsapp, sê vir hom hoe jy voel. Maar moet dit nie weird maak nie. Gaan uit jou oad uit vir hom. ❤
dm my persoonlik ? xx
Yes ?
Ek sal nie in 'n bos met wilde honde wees sonder 'n geweer nie. Ook sal ek nie alleen wil wees nie. Sterkte met daai een.
Ek sal eers met die persoon begin praat, dis beter om eers vriende te wees voordat jy in 'n verhouding wil in beweeg. As jy dink julle is gemaklik met mekaar. Vra hom dan, en hoor wat hy te sê het.
Vir my word dit beter, maar daar is nogsteeds dae wat dit vir my ondraaglik raak. Al wat ek kan sê is probeer jou bes om alles van die persoon te verwyder uit jou lewe uit.
Dit was nie goed gewees om jou beste vriend se raad te vat nie want hy was tien teen een jaloers gewees.
Moet nie jou hart daarop sit nie maar moet nie ophou probeer nie.