Visit this profile later to see if your question was answered.
Baie dankie, selfvertroue was nog altyd daar tho😉
Vreemde manier om my te se maar okay.😂 wel as jy DINK jy het, het jy heel moontlik nie👏🏻 maar dankie vir die kompliment
Ahh baie dankie, die beteken baie🥺
Ek sal mind✋🏻
Shame😂 ek sal vir jou bid hoor😘
Me
Gogga
Né
Slaai blaar😉😂
Heyy🦋
Ek's seker daarvan dat ek jou ook mis...as ek manet geweet het wies jy🤷🏻♀️🤷🏻♀️
Ekt beter dinge om te doen as om ander mense se styles te copy😂ek dra die soort klere waarvan ek hou, nie om in te pas nie skat😉
Dalk moet jy bietjie meer op jouself fokus as om ander te verkleineer,shame.
Idk..vra haar self
Sure😉 dm net
Dan sê maar??♀️
Aww baie dankie?❤
Derrenise?❤
Wel ek sal nie myself as cheeky beskryf nie?maar ek vat dit maar as n kompliment?
En ek sal nie laat iemand met my mors nie...I geuss???♀️
Dm???
Om gelukkig te wees en om dankbaarheid te toon ve die klein dinge?
Ek weet jy doen??♀️
Jk
ILY2❤??
Ehyyy my kleintyds maatjieee❤verlange raak erg
Aww fanksss??
Dm??
Eerstens...jou spelling is erger as die insult?♀️?
Jy hoef ni van my te hou ni?♀️en as j n probleem met my het dan se dit ve my sonder om jou naam weg te steek?
Btw dis Derrenise* ni Derinies ni
Jys seker net jaloers omdat my vriendekringetjie beter as joune is...?♀️
Dm my as j besluit het om groot te word oor die saak?
Defnitief die mense❤
Asook partykeer die onderrig??♀️
Great?
Hang af van watse vriendin j prt?
En wie dink j?
Dankie...dm..?
Surviving...??
Dankie...??
Goed dankie..
???
Chill en net wat ek wil
Still planning...
Same mood im always in...
Eating and partying..?
Ag dankie hoor..
Wie is jy..?
Friends and family..
Fries before guys..