Visit this profile later to see if your question was answered.
Sjoe dis n moeilike ene hoor ... Uhm .. Ek weni- daar sovEel talent jy weet ,, haha *neh sabrina !!
Nee !?
*sjo wat n weird vraag !? Hhaha ,, uhm want eks bang myne is groter as joune !!! :D
vriendskap is 2 sydig !?
Danki xx se my wie jy ,, miskien mis ekke jou ook ;)
Ek vesta nou nie _??
dog jy vra nooit* ... :p :$
haha _ yay !! ;))
sho nogals moeilik ... haha*uhm_deon en marnus is nogals awesome !!
?? What _ hang af wie jy is en hoe oud ekke is ..
Haha_ uhm danki ?! =D
Kan ekke vra vir al2 ?? (:
Haha _ ag dnki man .. ;)
Uhm marnus due !!( :(Nie in affies )
WETENSKAP !! Want dis soo baie leerwerk vir die eksamen !!!
Wetenskap _ aahg !! Eek hou glad nie v daardie vak nie !!! * en uhm . . . :)) my geheimpi** ;)
Haha_ sjoe jong !! Dis ngls moeilik om te se .... Haha* wie jy nu alwea ?
Hang af wie jy is !!!!! :DD :p
Uhm _ ?!! Zelneri ??! Haha*ai kind ...
Haha __ ahw dnki sabrinaq ... *jaw ek onthu dai oomblik !! Jys so ................. Onbesryflik !! Haha* jys awesome !!
Haha_ natuurlik bud !! Ek dog j slAap in vanaand ?? xx lief jw lame'tjie !!! ;)
Haha_ uhm ... Maybe/maybe not • Mis julle owkk mAL baie !!!
hoekom se jy my nie net nie ?? ... ek byt nie _ of ek dink nie so nie .... haha* nea ek speel sommer -> se my net !! moeni bang weci !!
eks maar chilled daar ..... hehe* maar mis julle !!>3;) :)
Natuurlik sal ek vijo smile .... Maki saak of ek van jw hu of nie :p
Haha*ag dankie man_ hehe okay ;)
hehe* danQ_ se my op bbm dan se ek jou !! ;)
hpp_
as ek van jou owk hou sal ekke met jou ytgan >3
affies_
want ek ken jou dalk nou eers vir minder as n kwartaal ...
hhaha ** soo ek probeer manet om - low te lay !!
dalk biki later
hehe* ag dankie man !! big hug back !! :p :)
uhm ... ek hou van_ oh ja niemand nie !!
gister - 28 April :))
haha * wies jy ?miskien wens ek jy was ook myne - maar eers vir vlg jaar !!
hehe *nee definitief jaQ _ mis jou ook !! ons gan more milkshake drink ek dink . . . jys awesome !!! :):) xxx
hehe * ek dink omdat ek soa baie tyd sam jow spandeer !! hehe :)>3
Jap ! En beplan om in gr8 te wes !!
Hehe * aahw !! Wies jy ??Se my !!! Op bbm !! ;)
In piet potgieter - Marnus !!! Whoo jy rock !! En in affies - uhm .. Seker maar George ... ?!!
Haha * ai ... A - haha * uhm ... weet nie ?!!! ;)
Haha* aahw danQ* M * moet net eers een kry voordat hy my nie verdien nie . . . :)) hahaha*
Haha * hang af wie jy is . . . ?? :) in Affies / pietpot ?
op n kombersie met n piekniek mandjie by enige mooi=oulike plekkie ..met n ou wat ek nie einklik verdien nie ... :)
cupcakes en weet nognie wat nog nie ... wag - het ek nie hierdie vraag al kla beantwoord nie ?
Cupcakes en weet nogni wat nog nie ... ?!* :)))
my Geheimpie - miskien sal ekke jou eendag vertel !!:)
haha .. nee mar ekt hom nie eers geken nie oukei - tu hy myuitvra toes ek soos .. uhmm - wies jy ??
haha .._ aahw net wat ekke wil he * hehe :) weet wies jy !! haha !
tnx tjom ... jy ROCK
haha .. nea man - ek baklei net met lae mensie nie* ...
haha ... aawh danki :) wies jyy? ... (skimp)
HAHA** ek weni .. haha okei-bietji weird ma okei - haha !!* hoe weet jy hoe lank is my tong ?? :)?
helow ... christiaan due !! hy reply eers sos ure later en dink dinge is snax as dit soos net belaglik is ... heerlikheid !! maar anders is ekke RUSTIG !
ahaha jaw nea definitief !! veral as jy hoor van die lekker cupcakes wat ek gaan bring _ 2 dIE for! ...
nee ... n ou het my net aan bhom voorgestel ... en die vlg social se hulle vimy ek hou van hom .. ek was sos ... wHAT ?? en toe was dit n ander meisie innie koshys - soa as iemand van my vriende/vriendinne hom op bbm het se dit was nie ekke nie ... was n ANE MEISIE !@!@!!!!!
Dankie dat jy omgee ... hyt na n nice ou gelyk ! jaw nee - dit was nie baie lekker vir my ni - ma God he n plan met almal en ons weet hyt darm nie gely nie :(
rest in peace louis !!:)(
aahw ... mis julle owk !! ek is by hys - whoo en is op my b-day laaaannng naweek !! of course yess !! :))
Umm.. Haha * vra m op bbm !!234dce91 ;)
Haha*umm... Huko ? Hang af wie jy is ;)
aahw*:) dankie - bbm my ;) of sms !!
Definitief dinsdag !!hahA **...
Haha * .. Ek dink amper ek het dit by jou geërf ! .. Haha - lol
234dce91- hehe .. * no worries - eks gechill .. Hhaha myne ok geclear ... Ek wEt hu j voel
Awh*.. Ek mis jou ook !! Ek kom naweek hystoe - dan reel ek dat ons biki kye hoa !! *=)
Hehe*.. Awh - ilu 2 !! Mis jou !*
Ummm... Ek dink ... Weni .. Maybe Marnus ?!...
Ummm.. Weni rrg nie ... In wtse graad ? =)
n baie .. nee dis nie eers die woord nie .... n MAL CRAZY VLIPEN mooi se*y dirigent ... hys sooooooo mooi ... julle vesta nie ... kom kyer b my dan wys ek julle bietjie ...
soos elke dag ... behalwe nou die gr8's...Koshuis het voorskool elke woensdag is pouse uur lank en dan gan ons na hulle toe of hulle kom na ons toe ... en dan elke aand 18:00 tot 18:45 ... en ons atletiekoefeninge by hulle soo ... ons sien baie ...
dis nie eers n moeilike vraag nie ... joh ! Paul v .. nee Meester Paul van Dyk
jussie hys mooi ... oms ...
Haha .. Ngl snax j vra dit .. Haha .. Um.. Ek mus langs n oukie sit inni kerk hi in Pta .. En ons moet hande washu .. Ma soos .. My vinger -sy vinger-my veinger ... Oky j vesta . ? .. En umm.. Ons chat. Tu en als .. Wnt ons ht rrg bje social .. En umm.. Toe op Valentyns dag .. Tu kom alli ouens na my toe en vra .. Wiri .. Jys mos " ... " Se meisie ne ?..m haha .. En ek staan da .. Toes ek soos .. Hehe .. Umm.. Nee .. Ek issie sy meisie nie ... ( Hy heti een nie .. Mar hulle dink eks sy meisi ..) Haha ..en hule sal na my toe kom en vra:" waar is ... ?".. So dit was ngls embarresing .. En random ... Haha .. *!
haha ... ja !! haha * en n paar snaxe mnse !! ja ... nee definitief .. MOOI OUKI !!
vra ek ook ?!
seke mar ?!... hehe* shym ... watevr ! hul ka ma dnk wt hul wil ... diws mos MY vraag !
seuns- dozer,marnus,paul,weni _meicies- meggie s, marne,eden,misha,JL _ al2 sam _ dozer , marnus, marne , JL
seuns? meisies? of altwee sam ?
huko ek nu ewe skielik belaglik ?
haha ... ni net sy tan ... haha**en hy is goed gebou !! soo .. hys cool met my en ons mak altyd jokes en gud inni ls met aantreding en stuff - haha !! ons verstaan mekaar !@! en ek wet presies wie het vir my hierdie vraag gevra !!en dit gani veane net omat party va m pelle ni va hm hu nie soo ...
haha... nie kwaad vir hulle - net biki moeg vir hulle ! maar elke dag bewys hul m verkeerd!!!hehe*
hehe- ek laik lous ... hys nice mt my !!nee ek en lous vesta meka moi !! haha en ons joke bje mt meka !! hehe- hys net TE stil by atletiek bbm !! rerg*
janke-jana-megan kwadraat-marinel-chandre-johane-rene-itachka-gaby-dozer _paul_Marnus_christiaan_lourens_lance_hardus_jaques(net as hy ordentlik ni geil is nie)... hehe - hoop ni ek vergeet iemand nie *!
rerg ? hehe ummm - AHMP !! all the way ... en ek sal vijo rede ge huko (persoonlik se)! as jy m vra ! hehe**
kan 2 goed wees - my MA !! sys gedurig op my case. Of mnse iriteer my !!
ag .. nuwe jaar...dis my HS jaar .. so ek sal almal vergewe al het soveel gebeur innie LS, sal hul net we probeer vertrou !! hehe ...
Sal altyd my deur oop hou !!jy beter my op hoogte hou vd HS - gan nog rowwer wees !* hehe ... geniet vakac ...>M*
Ja ... dit s*ck .. mar innie HS sal ek bje nuwe vriende kan maak en mt m ouer vriende kan kyer - but thats life .. its s*cks but enjoy it ! you never know when its over ... h3ehe !!
nee .. haha !! my seuns tjommies die beste - behalwe hul sal moet leer vasdans voor vlg jaar - hehe ** nee hul nt awesome !!
dankie ... (weet wies jy)en moeni wari nie !!! sal hulle van jou vertel hehe ...en wie weet ?miskien reel ek virjou ook n bal DATE!hehe dnki vir al die goeie grappe wt oz al gehad het,en dat wanneerookal ek af gevoel het,jy daar was om n grap daoo te mak ! ;) *!! hehe (dis nou as ek reg is oor wie ditgeskryf *s)*
craZy > loviNg > truE
Niemand...