Visit this profile later to see if your question was answered.
Ekke Crossfit al so te se 20 maande? maar jy sal nie spuit wees nie
Dis Amazing !!!?? Just never give up !!!
As jy my in die oe kan kyk yess
Aiming for it??
Thanks for your motivation?
Whoever hierdie stuur❤️? dis hierdie raak defnitief die hart? mense soos jy maak die persoon wat ek is? ek waardeer jou opreg en jy is n boodskapper van God❤️
Liefde, en geseende kersfees ?❤️
Bly positief❤️ Altyd, maar wees realisties??♀️
Ekt baie om voor nederig te wees, maar ja nie als is altyd maklik nie
Awwwww dankie ekke waardeer ?❤️
En met geen twyfel weet ek jy is ook?
Nooit❤️
Ek wil dit glad nie se om verkeerdelik teenoor jou op te tree nie.
Maar it twkes one to know one??♀️En ek se nie jy is nie
Sys sag hartig, vriendelik, en beeldskoon.. sy is enige iets behalwe n slet❤️ Ja syt haar foutjies al gehaad maar so het almal al?
En n slet is n vroumens wat haar self nie kan beheer nie en wat rond slaap en vry soos sy wil??♀️ So die regte antwoord is
Nee Anya Is nie n slet nie❤️
So mense kom ons hou op oordeel en judge ?
Hahaha oo wow ???
Ek hoop dis baie goed ?
???
Oefff en vir jou is ek net so super duperrrrr lief ??
En ekke mis my GATGABBA ??❤❤❤