profile img

amadia

madieboshoff

Ask me anything you like anonymously

175 Replies

Wtf vir wat het al die mense wat nie n fokken lewe het nie so n moerse probleem met al jou post's?

????

madieboshoff replied 2334 days ago

Madie ek dink jy weet wie dit is maar fok al die mense wat so doners verveeld is en jou wil kom afkraak as ek uitvind wie dit is gaan ek hul hard moer

Haters are your motivators aye ?
Dankie ????

madieboshoff replied 2334 days ago

Bly doe mens wat jy is jys uniek en daars niemand anders soos jy nie so lewe jouself voluit en muni jou streur aan al die mense se kak nie hul is net flippen jaloers ? mpet nooit verander nie love you❤

?? die wereld het meer mense soos jy nodig

madieboshoff replied 2334 days ago

Ek love jou posts moenie dat dai drol van di vorige qooh jou afbring ni hy / sy is net jaloers

???

madieboshoff replied 2334 days ago

ek follow jou nie eers nie, jy stupid posts is die heeltyd op my explore

Dan blok my of doen wat de fok jy wil as dit jou so irreteer.

madieboshoff replied 2335 days ago

kry tog net vir jou n fokken beter pose as n "pout" of die "tong uit steek" ? mens sal sweer jy sit vas in 2013

K . Unfollow dan ?

madieboshoff replied 2337 days ago

jys letterlik soo moiiiii ??????

???jys mooier

madieboshoff replied 2342 days ago

mis jou ongelooflik baie madie ❤️ dankie vir die great vakansie x planne vinnig ? nika.van.dyk

Love youuu???? defnetief

madieboshoff replied 2342 days ago

???mooiste madie

????

madieboshoff replied 2460 days ago

asb wees nt myne????

mis?

madieboshoff replied 2460 days ago

hoekom

hoekom wat ?

madieboshoff replied 2460 days ago

Dankie dat jy die beste dog is al van 2 jaar eks baie lief vir jou

hmmm? carla ? eks baie lief vir jou . best fraaand al van 2 jaar af? goals?

madieboshoff replied 2467 days ago

"Jirrrrrrreeeeee madieeee " ???

????? ek sweer ek weet wie jy is

madieboshoff replied 2504 days ago 2

Beskryf jouself In 3 woorde?

uhmm?
doen jy dit virmy
ek weni rerig nie

madieboshoff replied 2506 days ago

Joh ek sal nooit genoeg dankie kan sê vir jesus dat hy jou in my lewe gesit het nie jy beteken die wêreld vir my eks flippen lief vir jou jys een van di heel beste en belangrike mense in my lewe ❤❤

Carlaaa? ek kan nie genoeg dankie se virjou nie?? ilysm x coolkat⚡⚡

madieboshoff replied 2525 days ago 1
VIEW MORE