profile img

Magri Steenkamp

magristeenkamp

Ask me anything you like anonymously

281 Replies

What should be free, but isn't?

Data

magristeenkamp replied 2708 days ago

Watter meisies in gim gr 8 ken jy .. of weet jy van ?

Daars n paar ?

magristeenkamp replied 2713 days ago

Jou insta is goals ?

Aww dankii ❤️

magristeenkamp replied 2714 days ago

Is dit nou johnothan of Kian?

Brah wat se jy nie 1 nie ?????????????????

magristeenkamp replied 2714 days ago

Wat gaan aan tussen jou en Kehan in Boyshigh ?

NIKS ???????????jys snaaks as jy dink daar gaan iets aan

magristeenkamp replied 2714 days ago

besties?

Mense ???

magristeenkamp replied 2714 days ago

wat djnk jy van di GIM meisies

ken hul nie rerigi maar die wat ek ken is baie oulik ?

magristeenkamp replied 2714 days ago

Favorite gr 9,10,11 in ghs koshuis jy kan meer noem as jy wil ?

daars wayy te veel om op te noem almal is so oulik kani uitsonder nie ❤

magristeenkamp replied 2714 days ago

best BHS friends?

kani net n paar noem nie

magristeenkamp replied 2714 days ago

Last song you listened to ?

Stay Together-Noah Cyrus x

magristeenkamp replied 2722 days ago

What common thing have you never done?

Smoked??

magristeenkamp replied 2724 days ago

wa gan jy vir vakansie ? ?

Diaz ??

magristeenkamp replied 2725 days ago

Hoe ghs? Is dit bietjie boring sonder die seuns? Raak dit soms katterig? Is daar baie btches?
Jmr ek wil net weet want ek kom vlg jaar soontoe en stres so bietjie oor hoe dit gaan wees

Dit hang af van persoon tot persoon maar as jy in GHS is kry jy rerig die GHS magic gevoel , as jy koshuis toe kom (hopelik) dis rerig lekker jy leer ken mense op n ander manier en dis rerig lekker , jy word deel van n familie , nou en dan is daar katterigheid ek gani vir jou lieg nie maar elke skool is so dis nie net meisie skole nie , maar dis glad nie boring sonder die seuns nie dis rerig lekker en jou chommies kan elke aand van 6:00-6:45 vir jou by die koshuis kom kuier en daars elke Woensdag dorpsdag wat jy kan rondstap en dis rerig so lekker jy heti n fout gemaak om GHS te kies nie (jammer dis baie lank?) Dm my xx

magristeenkamp replied 2726 days ago

In watse omgewing is dit? Seker ini paarl iewers? Want jys in n paarl skool nou?

Nee dis ini karoo ini Noord-kaap 600km van die Paarl af ?

magristeenkamp replied 2726 days ago

In watse laerskool was jy?

Jy sali weet waar dit is nie ?

magristeenkamp replied 2726 days ago
VIEW MORE