profile img

marcel pettit .

marcel.pettit

so dis nou dit , doen dit .

903 Replies

Plans for 2018?

Be the person I want to be , nie die persoon wie almal vir my sê om te wees nie .

marcel.pettit replied 2503 days ago

Dit staan in die Bybel!! Ek help jou net besef watse permanente skade jy gedoen het. Dit mag dalk n Bybel vers wees maar dis bly steeds 'n tattoo

Ek is bly jy dink ek lewe volgens wat ander vir my sê . Hoekom pla dit jou so baie dis mos my permanente besluite of het jy n skuldige gewet of n groen gesig ? Oor en uit

marcel.pettit replied 2512 days ago 1

Wat staan op jou tattoo?

Dit is n brander met die vers Isaiah 43:2
Dit beteken , dat die here daar sal wees maak nie saak hoe diep die waters is waardeur ek gaan nie.

marcel.pettit replied 2513 days ago

Leviticus 19:28
You shall not make any cuts on your body for the dead nor make any tattoo marks on yourselves, i am the Lord

Moes dit my laat sleg voel ? Probeer harder

marcel.pettit replied 2513 days ago

Iemand in die oog?

Miskien ?

marcel.pettit replied 2520 days ago

Wat is jou ouer pelle se name in sbaai? Dalk ken ek hulle

Hulle is lekker mense .?

marcel.pettit replied 2526 days ago

Jy is die complete package??

Nee wat ?

marcel.pettit replied 2526 days ago

Ek wil net sê jy is f+kken $exy

Ek wil net sê dankie meneer of mevrou annoniem

marcel.pettit replied 2526 days ago

What did your last relationship teach you?

Time heals

marcel.pettit replied 2531 days ago

Jy vrek $exyy met 'n leke A$$ en great personality

Dankie maar eerlikwaar die persoonlikheid deel beteken baie vir my meer as die lys deel want persoonlikheid is daar vir altyd en die amder vergaan .?

marcel.pettit replied 2533 days ago

Wie is jou rolmodel en hkm ??

My pa ?

Hy sien my swakhede vinnig raak en maak dit sy punt om dit n sterkpunt te maak vir my ?

marcel.pettit replied 2533 days ago

Dat A$$?????

Dat squats

marcel.pettit replied 2533 days ago

Beskryf vir esme en dewet

Beskryf jou neus in hulle saak ?
Beskryf hoe dit jou pla ?
Ek is rerig moeg vir beskryf ekt 6 weke gehad van vraestelle waarin ek goed moes beskryf so nee dankie .

marcel.pettit replied 2535 days ago 1

Wie is jou pelle in sbaai?

Baie mense wat jy nie sal nie hulle is al uit skool uit .

marcel.pettit replied 2535 days ago

Kom ek speel met jou lekker boo*s

Wat van nee ?

marcel.pettit replied 2536 days ago
VIEW MORE