61
Replies
Jy's so se*y hkm sit j ni 'n pp op ni
Aaw danQ.* maar hkm moet ek n pfp op sit van my self mense weet wie ek is en hu ek lyk.* hehe se my wi jy
Di is vr my weird, voel skoon ongelukkig om al di dinge te lees :( voel so of al ju mooi woorde nt leeg was, ja en ht gevoelens vr ju, ma wens ju al di geluk, vrede en liefde toe...... Vervolg
Ping my asb net gou op bbm
Marcus ek wili lelik wees nie maar ek hou al vir jacques baie lank dop en n mens kan sien hy voel nie baie leka nie hys baie af kan j dalk probeer uitvind hoekom asb j is aleen wie hy vertrou
Ping my gou op bbm dan se ek jou iets
Ek skryf mos anonymously. Maar anyway like j hom
Hys my broer hehe!* natuurlik moet ek
J behoort my te ken ek laaik hom nie rrg baie nie maar hkm is hy so groot ashole
Hahaha!!* f*** knows maar hy isi jy moet hm beter leer ken.* se my net die begin van jou naam asb
Jy ken mos vir jacques goed neh
Redelik jaah hkm!*
Just think of me as a friend...!* maybe we will see each other again ..look carefully on bbm ...
Okys!* ..* het ons al geontmoet?*
Dit gaan ni oor karing ni dit gaan oor j staan ni di vriend wat jou rrg nodig het by ni is ma altyd di stil een
Nou moet ek ruik daars voud!*.....* en ek help hulle met probleme as hulle my se daars voud ens!*
Ja marcus onthou die vriende wat jo rrg nodig het di een wat ni altyd aan jo karing ni.
Oraait!* ek karing nooit aan julle nie maar waar is julle?*
Nee ek isi vra vir n blonde kop mysie wat een van ju exe is wa ek ju user info gekry het haar naam begin met n c
Ag my vok se my net wie jy is asb
Eks anyway nie op ju bbm nie maar is ok ek gan nu die goed cleare so tjek ju
Dan is jy brandon of iemand!!* en jy is op my bbm hoe het jy my Qooh.me gekry?* jys net bang ek gee jou kak
Nee dis orait vergeet van my neh onthu net j het ander vriende ook louis. Willie. Jaco. Johan. Moenie net saam die een kuier nie die ander miss ju ook
Kom se my nu toe wies jy asb.* ek sali kwaad wesi!*.....*
Hahaha rrg wat gaan j maak as ek ju se
Ek sal niks maki!* as jy my ken sal jy weet eks n rustige persoon so se my net!!*
is jy net vriende met JP omdat hy geld het ?????
My vok!!* nooit is ek nie!* wie is jy se my gou!* eks nie so f***tup nie
Ooo okey ...!* good to know ...but your a really nice guy and don't let anyone tel you other wise ...
Thank you.* now can n please know who you are?*
It does a little..!* but what if you leave them hanging...???..
Then I\'m sorry.* then it would mean that I screwed up..*
Do you ever feel like your hurting the girls that you like ...
Good question..* hopefully I can give you a good answer!!* sometimes it feels so yeah but did they ever felt like they are hurting me...* or do I even mean something to them*.. Hope that answers your question,,* now can you ping me on bbm please
Hou op so nuuskierig wees
Oraait!!!!!
Sorry vi di tik foutjie.... Sal j ni like om te weet ni....
Ping my net op bbm please
En hier dog ek j like my! Ai hoe dom is ek nie! :( *A*
A??*
Is daar n spesifiek meisie wat j in die oog het?
Jap ek het..*
Jissi* sies markus met al di girls wat so oor jo baklei en kat naels wil wys het j skoon van my vergeet........!!!!
Marcus!!!! Hehe. Wies jy??* hehe
Onthu nt beloftes maak skuld *C*
Ekt nie nu belowe nie!!!* hehe
Jy reg met di *C* ma. Ni ek vroer ni
Hehe jippy nu weet ek teminste een persoon nu om die ander een te kry
Liefies vr jw my se*yness *C*
Gee my net n hint wie jy is asb,,,* chante?
Ja ma sien nu eers hu gewild hy is, was hy nader aan my was hy myne, grrrrr su my katnaels gewys ht, ma hy so n nice persoonlikheid geen wndr ni, moet nu ni eers vd se*yness te prt ni, oe la la, ma j skuld my 'n kuier *C*
Charlize???* hehe en ons sal kuier def as ek weet wie jy is haha!!*
Uhm... Ek gani ping ni !* jy ken my goed !* en rrg !* waar !* wies die geheimpie !* porra
Ek ken baie mense baie goed se my net asb
Ahhhh damn bra dt s*ck ek wou aksie sien :( lols hahaha pppssshhh ek ni fake ni !! Ds jw smaak wat so af is
Lmga..* my smaak is awesome!!!!!!
Ds hectic almal verlief op jw damn bra !! awwwhhh ou porra'Q ht liefiez aahhhh ds cute almal verlief opi selfde ou as dt n kompetiesie was wil ek gan kyk wi wen jw !!* haha MMA freak .... Van jw one and only wwe buddy lolz !!!!
Lol helos my fake wwe maaiQ!!* nee nie alaml is verlief nie:) of ek weti!!* hehe hu nie van kompetiesie goed nie!!!
Hey jy, hkm sien ek nu my naam in di gesprekke, ja ju Alberton vriendin, hehehe is ek nog 1 vd girls wt jou like, nu eers dt gesien, ma hoef nx hier te se jy ni, j weet wat ek dink
Die persoon wil my nie se wi dit isis en eks besig om my humeer te verloor jng hehe!*......*
Heya!* porra !* jys rrg n awesome rugby !* speler en n blits op die rugby veld !* en mal oulik !*
Lol thanX lizzy !!!!
Lol sjoe hie bje plekke is da nu al girls, rstb, welkom, wa nog, ai Marcusie'q, soek ju nt vr my, damn, mwa mwa
O_o se my net waar jy bly?? Asb man
Never fear when my porra broer is near
Just like you say it my brother
Baie danq my boetaq en ek belowe alles wat ek vir ju se en daar was nog nooit n vriend vir my soos j nie want jy het my op die regte pad gehelp ek sukkel nog bietjie met van daai woorde wat j nie laaik nie maar werk daaraan boeta
Aanhouer wen my boeta* hehe!!*
Ek het maar ek bly nie meer Daar ni
Waar bly jy dan nou?? In welkom??
As jy weet wie ek is sal jy weet
Ag krisis moet ek dit ruik bly jy in rtb??
Uhm.........!* ek hopi jy sien wie die stuur ni !* maar van wie hou jy
Nopes hy wys nie!!* hehe............ Dis my geheimpie.* ping my op bbm asb
Boeta j weet wie ek is my boetaq eks baie lief vir ju boeta danq vir alles wat j vir my doen wardeur dit rrg baie my boetaq hehe en al kan ek nie baie goed baklei nie sal ek ju altyd beskerm boetaq
Hehe jy weet eks altyd daar vir jouw my boetaQ!* al lyk dit soms nie so nie ek is!!!* lief jou ook baie
Is jy nog n virgin? Onthou net jou hand tel ni
Lol dis siek,,* natuurlik is ek wat van jou?*
Lol hkm wl jy so graag weet
Want ek wil net weet asb se my net
Se eers vr my vr wie se jy, jy's lief voor die afgelope 6 maande
Is dit jy charlize!!* se my net wie jy is asb bly jy in rtb dis al wat ek vra
Dn't have 2 play games, if I'm really in u'r heart u would know who I am. And who u tell u love.....
Se my wies jy dan se ek jou wie het ek lief!*
Sien jy antw my ni se*y, wts se hul 'n mooi man almal se man, but still love U, maybe someday
Jip nes jy se n mooi man almal se man!!!* maar as jy rrig kan bewys jy hu van my en jys lief vir my en nie net verlief nie!!* se my net wie jy is of het ek jou al geontmoet of iets!!* moeni games speel nie wees net reguit!*
Ag nee dis okay, mwn, se liewers vr hoeveel jy al gese ht jy "ek is lief vr jou", dat ek kn sien of my naam onder hul is, of ek maar ni nt nog 1 isi
Ag krisis se my net wie jy is!!*....*
Ht ook mos oe in my kop, wndr vr hoe baie jy vrtl hoe oulik hul is en hoe graag wil jy by hul wees, ma dink nog steeds jy bje se*y en wens jy was nt MYNE
Nie vir baie nie!* gee my n hint wie jy is dan se ek jou vir wie ek almal gese het is oulik
Ai ek soooo mal oor jou ma jys eintlik ma net nog n player, hkm
Player wil jy rerig n player sien hehe!!* eks maar net vriendelik met almal se my gou wies jy asb!*
Nee ek kan nie vir jou se wie ek is nie ! Maar al wat ek kan se is jy is baie oulik!! As ek aan jou dink kry ek n smile op my face !Hehe jy is rrg baie oulik jhy !! Jy super oulik en eks super mal oor jou Marcus
Hehe gee my net n hint wie jy is asb*!*
Hi hi !!* jyt n se*i as* !! Jy is mal oulik ek is gaga oor juw jhy het di oulikste persoonlikheid
Hehehe... Ag danq!* dis oulik van jou.* kan jy asb vir my se wi jy is..*
Do you love your FEMALE-NINJA ? .. Miss jou baie my MaaQ !!
Hehe se my gou wie is jy op bbm asb,,*
Hehe jah dt was eka, AdriQi wt dai post vr ju gestur het! :p adriQi17
Hehe jys ouwlik hehe danq!!*
Ek sE mos ((geHuimpie)) # :D..;)) haha;)
Okys dan
Ek dink j is mal oulik* En wens j was hier naby gewees... Soos j se, j sou nu na my 2 gekm het en langs my gele het* :p hehe raai wie... :P
ADRIQ?? Hehe :P ek wens ek kon dit waar maak!!!..* sou dit geniet het
HahA gehUimpie(;)..#:D//;p
Hehe ag asb....hehe ek vra mooi :) .... Mwa
AwWww jyS reRig bAie OuliK.:p.#;)
Hehe en wie mag jy wees???hmmm ping my op bbm pwease hehe
Wat het dan van jacques geword?
Hahaha jaah jacques dis seker net jy wat pwaat!!eks jammer ekt nie almal genoemi
Jys n retard!!*
Ag danq en jys my maaiQ...dan maak dit jou nog n grooter ene lol
Wie is jou beste vriende?????? noem hulle name.......
JACO,JP,LOUIS,WILLIE,COBUS....ping my net op bbm asb
J is mal oulik*! Van die meisie op juw bbm wt gesê het j moet juw hare so lank hou!* :P
Hehe***!! Danq jy.. Jys ook mal oulik;)
VIEW MORE