112
Replies
Wie is jou closeste vriendinne ❤️
Kaylynn
Nadine
Clarissa
Alinka
Shenique
Chené
Skye
Nicole
Joné
Dis al wie ek op die oomblik aan kan dink❤️
Beste vriendin in NH
Daar is meer as een maar ek is die closeste met kaylynn💛
Top 5 beste seuns vriende in NH
Nie regtig baie close met baie seuns nie…
-Rickert
-Goitse
-Duvan
Jy's die beste❤
So bly ek jou ontmoet-"you never had a friend like meeee🧕"
So lief vir jou!❤️❤️❤️
Met wie het jy almal baie close geraak in Noordheuwel ?
Nogal baiieeee mense!
Het jy en j al gesoen
sal jy nie graag wil weet nie?
Kan jy en jaden net soos ophou so cute wees saam dit maak normale mense sleg voel?
sal probeer?? dankie tho?
Rierand mis vir jouuu #Top10SeBeste❤
Dankie jy❤️ Mense so jy hou die skool hoog!
Beste vriendinne by NH ?
Chiniqueee❤️
Chené
Chanté
Clarice
Ia jaden nie n bietjie jonger as jy nie?
5maande jonger om spesifiek te wees?
Is jy ouer as jou ou ??
Ek is interdaad?
Het jy en jaden al gesoen
never kiss and tell?
Vir hoe lank gaan jy en Jaden al uit en dink jy julle gaan nog sterk bly?
Julle is die cuteste couple ooit btw
6 maande, ja ons he tn langpad nog oor?
dankie baie ek waardeer dit!
Is hierdie jou eerste jaar in NH ??
Ja dit is?
Ons mis jou
RR⚓️
Ek is seker ek mis julle ook x
Watse skool en graad is jy ??
noordheuwel,graad 10?
Ek wil jou ontmoet maar ek weti of jy my sal wil leer ken nie
dm my asb?☺️
Oulikste mens !!!! ?
Ek sien jou beslis té min . ??
Jy is die sweetste ??? chante_x.
Ahhh die is so oulik❤️
dankie vir jou mooiste?
Heyyyy?
Jy's oulik en mooi? x.ney.x
Hayyyy?
Jys mooier en nog die oulikste ooit!
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee at a gas station/rest stop because guys could hear?
Noooo?
Goeie nuwe vriendinne by nories?
Almal is só oulik!❤️ Maar Chené en Assie love ek?
My mooiste perdry leerder❤
Ily bokii x
Iloveyouuuuuu?❤️
Jy en Keaton saam ,julle lyk baie cozy?
Al gehoor van beste vriende??
Most beautiful girl I've ever seen ? like really if I was anywhere close to good enough for you I would love to date you or maybe just be really good friends, but you're way out of my league sooo and I might not be your type? stay beautiful ??
Die het absoluut my dag gemaak? asb asb asb dm my? Ek vra bitter mooi♥️
Baie geluk. Jy het pragtig gelyk
Dankie baie❤️
Hoofseun en hoofdogter 2019 ?
Geen idee, ek sien uit om te hoor?
Hi het jy n boyfriend?
Nog nie??
Hahqha dit is goed om te onthou jy weet nooit waneer ek dalk info kort nie
??
Ek is bly vir jou Mari
Dankie x
Hou op my lewe spot
Het jy een??
Meer slaap dan sal jy minder siek wees?
Minder slaap dan sal jy n lewe kry?
Truth or dare ? kies??
Trap diep in my voetspore??
Jy en Jaden pas sooooo cute????
❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Miss youu bestt??
Mis jou besta??
Jys vieslik?
ek mis jouuuuuuu❤️
Sooo mooooiii OMS????
dankie❤️
Coke se jyy??x
wat doen jy die die naweek???
coke coke coke???
Love you♥️Ek dink ek mag dalk nog liefde vind ??
ons sal vir jou liefde vind?
ek het baie tys vir jou, love you♥️
Koningin besttt??
ahhhh best friend?jy ken jou plekkkk??
Ek sien jou darm amper♥️Love youu xx Strooh_karli
kan nie wag nie?loveyou❤❤
Send nudes btch
kry n lewe?
Jy is die grootste drol nog ooit??? ansu.x
jy al jouself gesien??
Ek hou van jou en Stefan? ansu.x
ek hou nie van jou nie?
Jy's n las
jys n las man?
Wat dink jy van P&D se verhouding??
super oulik.? Hulle verhouding is n voorbeeld vir baie ander.❤
My oë is tog mooier as joune ?
wat okal jou gelukkig maak?
kuiermaat?❤
What made you happy today? 100+
knowing that everything will be alright in the end and knowing that God is by my side 24/7.❤
Wat dink jy van caylan grobler
Glad nie n probleem met haar nie, lyk soos n oulike meisie.❤
is jy en steffi iets
Ja , beste vriende.?
Bee❤️❤️❤️❤️
Ek mis jou❤️
my sielkundige❤❤❤❤
ek mis jou❤
☝Climb the mountain so you can see the world,not so the world can see you ?☆Mari☆bly altyd jouself, want n afskrif van iemand is nie soveel werd soos n werklike jy nie ?~@Anoniem
waardeer dié teveel.❤dankie vir mense soos jy, jy is te groot inspirasie vir die wêreld.
message my ?
iloveyouu kwagg♥️♥️
iloveyou, ek wag vir ons date okay?❤❤
Jy is verseker 'n rolmodel vir baie. Een van God se gunstelling prinsesse ?❤.
Bly nes jy is Mari, jy is 'n inspirasie vir my❤.
Dankie x
Dankie baiee, die beteken vir my soo ongelooflike baie, soos jy verstaan nie.❤
Ek is seker dar jy n groter inspirasie vir my is. God loves you.❤
Message my asseblief x
Wyn asb? ?
Sielsiiek?
asseblief tog?
jys maak my dag?❤
Carli Rall?
favie in graad 8, het nie m probleem met haar nie.❤
dis amazing hoe groot jou geloof in God is, rolmodel daaroor!!?
baie dankie,ek waardeer dit baie. ❤
Jy nag ons moet jou qooh dan antwoord jy nie jou qoohs nie
tevrede??
What should people stop buying?
people should stop thinking that they can buy happiness.
What makes you happy?
Seeing how great our Heavenly Father is.❤
ek dink nie jy het enigsins n idee hoe baie jy vir my beteken nie☝
eks lief vir jou loserface❤ devoniquebreedt
dankie vir jou?
iloveyou❤
hoe is dinge aan daai kant?
Nee baie goed, dankie dat jy vra❤
Hoekom is jy en Anika nie meer so close nie
ons is nog vrek close, sy weet baie van my en het n baie spesiale plek in my hart.❤ ek is baie dankbaar vir haar.
God loves you ❤️
and He loves you too❤
maar toggg bly ek bitter lief vir jou❤ devoniquebreedt
ek is baaaiiiee lief vir jou loser❤
jys eintlik n las in die lewe hoor devoniquebreedt
jys eintlik n las op die ekonomie hoor
Hay hay hay ek is lieffe jou ❤ek soek my bankkaart??
ek is lieff vir jou❤
ek soek my baadjie
Opinie oor Paula?
beeldskone meisie?
sy is bitter oulik, en het n hart van goud.
wat ek al van haar gehoor het, weet ek sommer daar word meer mense soos sy benodig in hierdie wêreld.❤
What is the smartest thing you've ever done?
moving on from my past.
Wie is die persoon wie jy op die oomblik die meeste mis??*
my laerskool vriende.
Hoofmeisie 2022 ?
daar is nogals n hele paar moontlikhede.
Too My favorite Girl, You have a Smile like none other. Just keep smiling and the right guy will see and keep you safe so that you never have to stop smiling?❤️
fav boy, you are appreciated.stay who you are and you will find somebody who will give you the world. sooo much love.❤
Het jy enige gevoelens vir iemand?
Ja❤
Saam wie Sal jy nou in n verhouding gaan?
Ek weet nie regtig nie, nie iemand spesifieks nie, maar enige iemand wat my laat voel dat dit tyd is om in n verhouding in te gaan.
agg oky ek qooh jou❤
jys slegs n fees hoor☝ iloveyouu x
dankie togggggg❤
ek is bitter lief vir jou, jy beteken baiiieeeeee❤
Jys amazing soos jy is !!❤❤
Mis all ons skinder praatjies <(Hint)✨?
ek mis jou vreeslik baie❤bly wie jy is❤
Hayy hayy jy is die beste hoop jy weet dit??jy word waardeer besttt
dankie dankie best x
iloveyou.
Bestiiiieeee?☝️?
Iloveeeeyouuuu?❤
bestie?
ek is bitter lief vir jou❤
jy beteken baie.
Van wie hou jy op die oomblik
seker van jou ??
msg my asseblief tog.
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
skool?
mis jou beer ❤
ek mis jou bitter baie❤
kuier asb x
Beste vriendin ?
Karli Strooh is my heel best❤❤
Ansuné Reynolds❤
Anika Lubbe❤
Chandré du Plooy❤
Caitlin Buitendag❤
Devonique Breedt❤
Ashley Stewart❤
Wt ht jhy teen Megan ?
Megan wie?
Wel wel wel,wat het ons hier??
Ons is in dieselfde boot,w a t i s l i e f d e??
Jy weet wie ek is?
Ek dink jyt geupgrade van ñ downsie na ñ amazing vriendin❤
Iloveyouuu x en oo ja,as hy nie lekker soen nie,welll dan beweeg ons aan??
Wel wel wel❤
Die is oulik net soos jy vriendin?
Dis n groot voorreg om jou my vriendin te noem x
Iloveyou?
#beweegaan
What do you hate the most
When someone expects you to be okay with something that they wouldn't be okay with if you did it.
Eyaa jym jys vrek mooi
Dankie x
dm asseblief
aan wi is jhy di close -ste in juw fam
My moeder
Nicky is die liefste vir jou van almal?
En ek is so lief vir nixxxxx❤
Watter laerskool was jy
Rapportryer
watse skool is jhy in??
Riebeeck x
Wie was jou beste vriendin?
Ashi stewart
VIEW MORE