profile img

marie

marie_w012

Keep it interesting x not answering inappropriate questions

530 Replies

what's something youre bad at?

bowling
asking for something I need
leg raises

amongst many other things

marie_w012 replied 932 days ago

die manier hoe jy net causally die NGL vrae geantwoord het😹😹😹

😁

marie_w012 replied 932 days ago

talk dirty to me 😩

ground, dirt, dust, mud 😏😏

marie_w012 replied 932 days ago

Wel dalk was dit net om haar te kan vra of jy n goeie vry is? dominoir

whatever blows your hair back

marie_w012 replied 932 days ago

Dit is interessant? πŸ˜‚ dominoir

dat jy so oor my dink as jy my sussie se nommer gevra het ja

marie_w012 replied 932 days ago

Ek het die vermoede jy's dalk n goeie vry dominoir

interessant

marie_w012 replied 933 days ago

Hey moenie omdat jy maklik jou pantie uittrek dit projekteer op ander mense nie πŸ’€

commando is nou nie juis iets wat ek geniet nie :)

marie_w012 replied 933 days ago

slimmie, was daardie "dit" in my qooh in aanhalingstekens gewees? indien nie, het ek nie verwys na die spelling van die woord "dit" nie.

kind hou jou pantie aan en onthou dis anoniem... baie mense maak spelfoute so ek weet nie van watter een jy praat nie :)

marie_w012 replied 933 days ago

maar ek spel dit reg??

dit word d-i-t gespel ja

marie_w012 replied 933 days ago

Hulle se hoe meer "y"s daar is hoe meer hou jy van die persoon so in daai geval
Haayyyyyyyyy Haayyyyyyyy 😏😏

Ha Ha 😢

marie_w012 replied 934 days ago

Have you ever killed someone πŸ‘οΈπŸ‘„πŸ‘οΈ

only I would know..

marie_w012 replied 934 days ago

Wanner kom jhy weer Pretoria toe?

wanneer jy "jy" reg kan spel πŸ™ƒ

marie_w012 replied 934 days ago

Wag vir die dag waar jy my DM en sΓͺ jy is ook smoorverlief op my πŸ₯²πŸ₯΅

ja... ek doen nie daai nie

marie_w012 replied 934 days ago

Ry jy nog fiets?

nie baie nie maar ja

marie_w012 replied 934 days ago

Vertel ons van jou gym crush

amper soos Casper the ghost se boetie maar dalk bietjie korter

marie_w012 replied 937 days ago
VIEW MORE