profile img

Mariet

mariet_bruwer

Ask me anything you like anonymously

216 Replies

Wat is jou gunsteling ding van jou ou ?


Daar is defnintief nie net een gunsteling ding van hom nie, Christiaan Joubert overall is my gunsteling.
maar n paar special dinge vir my:
-die manier wat hy my al vir 11 maande elke dag liefhet en spesiaal laat voel😊
- ek kry daily n nuwe bynaam 😂
-sy positiewe uitkyk op die lewe🦋
-hy wat lag vir sy eie grappies is my daily entertainment😂🥰
-hy wat dinge doen wat my gelukkig maak, al is hy nie mal daaroor nie.
-hy doen werklik moeite, ekstra moeite vir ons verhouding.
-gee die beste este massages💆🏻‍♀️
-vriendelikste persoon ooit
-uithouvermoë met daagliks🙈

Die lysie hou an...

mariet_bruwer replied 1686 days ago

Christiaans body😨

I know thenks😊 but please do keep your eyes for yourself x

mariet_bruwer replied 1686 days ago

Planne vir volgende jaar

Nie 100% seker nie. Ek wil vreeslik graag n jaar oorsee gan . sover is au-pair iewers in Europe een van die grootste moontlikhede, want Christiaan gan ook heel moontlik daantoe. Maar ja ons sal eers moet kyk hoe draai die hele Corona storie uit. As die travel nie uitwerk volgende jaar nie, wil ek graag arbeidsterapie of fisioterapie by Stellenboch gan studeer.

mariet_bruwer replied 1686 days ago

Ek bedoel hierdie glad nie lelik nie ek wil maar net weet hoekom jy so baie Engels praat? Obvi mag jy, ek wil net weet hoekom?🙈

My engels is eintlik baie sleg🙈 in persoon praat ek eintlik net afr, tensy dit engelse vriende is van my, maar dit het n habit geraak om en eng te text

mariet_bruwer replied 1686 days ago

‘Main girl’ in graad 9 ? ( in Pro ed ) ?

There ain’t such thing

mariet_bruwer replied 1686 days ago

Feels oor n verhouding right now?

Wel in matriek, only if you’re in it for the long run. No time wasting someone’s time or one-sided feelings🤷🏻‍♀️

mariet_bruwer replied 1686 days ago

Ken jy vir morne mostert?

Yess I do?

mariet_bruwer replied 1846 days ago

What filters on vsco are you using?

Mostly
A4, DOG 3 & M5

mariet_bruwer replied 1846 days ago

Mooiste seuns in jou skool?

Christiaan Joubert❤

mariet_bruwer replied 1967 days ago

Watse editing app gebruik jy

net vsco🌹

mariet_bruwer replied 1967 days ago

Are you and Christiaan a couple?

Yes we are?

mariet_bruwer replied 2009 days ago

Who is this Chris guy commenting on your photos?

Someone special

mariet_bruwer replied 2126 days ago

Age?

sixteen

mariet_bruwer replied 2150 days ago

Jy n ou?

Nah B?

mariet_bruwer replied 2173 days ago

Waar het jy die skirt op jou story gekry ???

Really not sure. But it doesn't fit me anymore, so hmu if interested x

mariet_bruwer replied 2174 days ago
VIEW MORE