333
Replies
Doen jy lifesaving?
Yes ek doen
Maaia eee maaia oeeee maaia haaa??❤️
Wonder wie die is neh?
Maaaiiiaa haa haaa???
Sjoe nee ek weet nou nie so mooi nie?♥️
you’re so gorgeous and if i would have to run 100 km over broken glass to talk to you i would
That’s sweet, but don’t do that tho??x
Mis jou Vos❤️ Kan nie wag vir vakansie om jou weer te sien nie??sterkte met exams x
Clue - > ?
Awhh baie dankie jy??x
Opinie oor footjobs?
Sif.
Mooiste vos❤️❤️ love uu en miss u "Maar dis okay"
Awhhh B
Me tooo♥️
Dis altyd okay
Soos jys legit net so mooi, crush is n understatement
Dankie jy- as ek maar net geweet het wie jy is tho?
Ah ek crush actually so erg op jou
Awh
Kom swem saam Vos?❤️
Eks bietjie te laat nou?
Mooiste oë by verre???
Mooiste Glimlag ek sweer??
Beste persoonlikheid ooit??
Mooi mens in geheel ?⚡
Glo nie, maar dankie x
Maak seer??
Ja, almal kry maar seer soms
Would you ever hurt someone close to you on purpose, if i may ask?
I would never hurt anyone close to me intentionally, no. And i would never want to be the cause of someone’s pain close to me, i wanna be the one helping them get through stuff that other people did that hurt them- not be the cause.
If you had one wish, what would it be?
It’s personal x
Sterkte met die nuwe kwartaal Vos❤️
Hoop die lifesaving en skoolgoed sal als great wees en dat ek jou hierdie kwartaal baie meer sal kan sien??
Enjoy x??♂️??♂️
Awh dankie so baie?
Janee ek hoop ook maar so??
En defs?
P O O L P R O??? #baller
Hel, eks die laaste een wat n pro sal wees in pool??x
Kom red my nou ? ek wag nog??
As ek maar net kon, jy weet??
What would you do in a situation where a friend of yours, says that he likes you?
Depends on alot of things to determine what i would do in that situation
7 Biljoen glimlagte ?
Maar joune bly my favorite x?⚡
Oulik✨
Wanneer gaan ons surff??? ???♀️?
Oeh ek dink ek weet wie die is?
Ons hoop binnekort, want dit raak hoogtyd???
Mooi in elke opsig❤️???♀️
Dankie jy?x
Nope? ek sal jou nog se tho
Jy ken my so don't stress ??
Nee ek stress nie, eks heel rustig??♀️
En oraait dis reg x
Moet admit?
Crush op jou??
Awh dis oulik x
Mag ek weet wie jy is tho??
Op watter beach sal jy wil werk desember? ?
Nou moet jy mooi kies?
Uhm by Wilderness of Vic????
Charl en Anri?
Hulle is broer en nogals heel cool mense???x
Bly ek kon jou ontmoet ????♀️
Eks nie 100% seker wie die is nie, maar eks seker daarvan eks net so bly?
Beskryf jou perfect date???
Eh, eks nie baie picky nie, iets oorspronkliks, maar eks rustig met sulke goed- net nie gaan fliek nie, want ek wil darm kan kommunikeer met die chopper??
Beste Pool speler? ???
Defs Charl en Anri????
Sagte mens jy? mense met wie jy wil close raak?
Uhm so 3 meisies in my graad, Dm my as jy regtig wil weet x
Mense wat jy graag beter sal wil leer ken? ?
Daars eintlik net mense met wie ek graag closer sal wil raak, wat ek klaar redelik goed ken?.
Maar as ek hard sal gaan dink sal daar seker mense wees wat ek ook graag beter sal wil leer ken, maar op die oomblik val daar nie regtig name my by nie.
Moerse Mooi?x
Dankie jyy?x
Iemand op die oog?️
Nee wat??
Graad wat is jy❤️❣️en watse skool
Graad 10 en in Hoërskool Outeniqua x??
is jy gay?
Ja, ek like ouens?
niggas iffy uh ?????
blocky got a stiffy uh ?????
Ja jinne, ek voel jou chopper
Hoekom follow jy nie @steynlars_ nie?
Die man follow my nie eers nie chopper??
Mooi? sjoe
Awh, dankie jy?
Goeie fokken donner kind. Jys an.
Dankie daar x.
Stel jy in enige iemand belang??
Nee
So jy doen nou lifesaving??
Ek gaan probeer, yes?.
Jy raak net mooier en mooier??
Baie dankie?x
Any siblings?
Ek het n broer yess✌ x
Hoeveel oorgate het jy per oor?
Soos oorbel gaatjies??
Afrikaans of Engels?
Engels?
Weer die graad 9 meisie. Wil net sê ek kyk sooo baie op na jou en jys soo mooi, alhoewel ek so bang is vir jou??
Hoekom is jy bang vir my??
En dankie x
Hay eks graad 9 en wil so graag saam met jou kuier,maar eks te bang om jou in persoon te kom vra of ek na een van jou kuiers toe kan kom?.
Ek word genooi, ek hou dit nie✌
Enige spesiale ou in jou lewe?
Nee wat, eks heel rustig✌
Leer my longboard ry?
Dis nie iets wat jy leer nie, jy doenit net??
wie is daardie Riekus ou?
Rikus, is my beste pel.
mmm ek kom miskien desember vir jou kuier eiteindelik
As dit is, wie ek dink dit is dan:
Lieflik, dit is hoogtyd??
Ek sal jou dood spyker
Isit so?
Jokes, jys okay-erig?❤ Cornebeneke
Hmmm, oh regtig. Can't say tha same bout you.
Jokess,,❤
Jys cool??
Okay nee ek wil nie.?
Jokes, ek weet ek is?
Have you had your First kiss ?
Yes, I have?
hou op lelik wees met die mense Marykecalitz
Shhttt jy raaas.
Eks altyd mooi, wat sê jy
jy moet leer vi di opstelle wat ons more skryf frik Marykecalitz
Shibbit, hoe kon ek vergeet het?.
Berah eks nogi n life saver nie, ek kan fkol doen aan die vissie.
Jokeeeeee hallo?
Ek mis jou
Awh?x
We must do a lil some.
Whatsapp/ DM me
Dream job?
For now, life saver.
One day, Biokinetics / Advocate
jy en Maryke nog vriende?
No bruh, you agter. We BEST chommies, chopper.
hoe was die Engels Home L vraestek vir jou?
Ek dood.
Ek het gedood.
By wie het jy Biologie?
Doktor Jouber?
sal jy asbbbbb my model vir n photo shoot wees???
Hang af watse shoot?.
Eks nie baie fotogenies nie, maar okay.
Dm my?.
Ek sal jou mooi oppas
Dis wat hulle almal sê.
Maar dankie vir die informasie.
Ek hou so baie van jou
Oh.
hkm het jy nee gese
Hoekom nie
Ek wou soo graag joune wees
Oulik.
Hoe ken jy vir Tiaan?
Daar gebeur baie in n Desember vakansie.
I like your vibe
Aweh bruh, tnks?
by watse level is jy in tap?
2de laaste. (Silver)
Ek hoor jy doen lifesaving die jaar, fkn ann
Sal eers moet kyk of ek in kom?maar okay cool.
Sal jy my lewe kom red?
Lyk dit vir jou asof ek nou by die see is?
wie is die Janrico ou wat op jou foto gecomment het?
Vra hom as jy so graag wil weet?✊
jys baie stil deesdae?
Cool.
Gunsteling vak?
Biologie?
antw jy jou qoohs?
Wel nou doen ek
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
Racism
Jy mag dit dalk nie weet nie, maar jy het laas jaar so baie vir my beteken. Alml in jou groep het my gespot, maar jy was die enigste een wat my altyd soos die res hanteer het en nooit neer gekyk het op my nie. Dankie.
Dm my asb?
Do you want to see me?:) jxhotbox.top robinwh211
Asb nie
Dink jy nie jy het te groot boo*s nie?
Wate vraag is dit?
FRIKKKKKKKKK
Frikkelina??
VIEW MORE