Visit this profile later to see if your question was answered.
Hang af watse sport hy doen
............................
Soo ver baie lekker hahaha en joune??
Umh....... Gaan vra vir juf Wolmarans!!!! L=))L
Ek het n pAar... Maar hier is 2..... Y♡u are what Y♡u eat!! EN be your self!!
We'll my mom has always beeN special for me...
Eerste 2weeke weet ek nie ......en die laaste week gaan ek Swaziland toe saam juf Aroune en die res ;) en jy!??
Ek hoop nie soo nie hahaha ekt darm deur die werk gegaan en jy???
HuH ek weni wies jy nie????
Niks rerig nie want als het my n les geleer...en as dit nie toe gebeur heti sou dit een of ander tyd gebeur het ...men dit maak my nou net n beter mens (die verlede)
Ek dink om hokkie te speel.....maar ek is nie dood seker nie..
Eerlik waar dink ek nie enige iemand is ooit reg vir dit nie maar ek het my lewe baie begin omdraai en eks trots daarop en ek het my lewe vir God oorgelaat en ek probeer my bes om sy voetspore te volg..... Gaan jy reg wees??
Want dit was "snaaks"
Te cuddle klink lekker
Dit is Complicated
My gat af lag:))