Visit this profile later to see if your question was answered.
Dans?
Ja daar is seker.
Ek sou ni sê daar is iets oor wat ek spyt is ni want die lewe is 'n leerskool en dit my vandag gemaak wie ek is.?
Struisbaai?⛱??
Nog 'n koppie koffie??
Swart soos die hel, sterk soos die dood en soet soos die liefde..
Vat iemand ouliks om dit te se???
Die meisie wat gelewe het met 'n doel?
Dis hoe ek van my enrista hou??
Reenboog?, sonsondergang?, daisies?
Enough to buy a McFlurry?
To stop procrastinating??
Om Duits te kan praat??
Baie dankie??
Defnitief musiek ??
Deur in die aand te slaap?!???
Baie dankie ?❤?
Baie dankie???