profile img

marizanneS

marizanne99

Ask me anything you like anonymously

123 Replies

Jy en tonelle lyk close ?

Sys n baie oulike meisie ☝?

marizanne99 replied 2888 days ago

Jy's cool ?

Fanks ☝☝

marizanne99 replied 2888 days ago

Jy ken my nie maar wil net se jy het n cute smile...

Fanks anonymous ??

marizanne99 replied 2913 days ago

Marizanne hoekom gee jy nie mens n kans nie Al die ouens wat agter jou an is word af gese ek verstaan nie hoekom jy nie n ou wil he nie

Ek hou nie daarvan om mense se tyd te mors nie en nog minder om rond te speel met gevoelens , as ek n ou gekort het om my lewe beter te maak het ek miskien begin belangstel , maar ek nodig nie iemand net omdat ek lonely is nie. As ek n ou kry moet ek lief wees vir hom , nie net omdat ek een saam is en nie weet wat om met myself te doen nie . Ek is nie seker waar jy jou navorsing gekry het dat daar baie ouens agter my aan is nie , want dit is beslus nie waar nie . Lekuh dag verder

marizanne99 replied 2916 days ago

So jy is nie meer single nie ?

Nog alie pad alleenlopend sorry ?

marizanne99 replied 2916 days ago

Jys mal mooi......???

Thanks babe ❤

marizanne99 replied 2932 days ago

What is something that actually offends you?

When i am wrongly accused and then people start to hate me because of that

marizanne99 replied 2936 days ago

Jys n an man ? #anibrand

T h a n k s mahn ?

marizanne99 replied 2945 days ago

Daar is deesdae baie ouens agter jou aan

So ek moet begin hardloop ? ? hulle soek seker my kos ?

marizanne99 replied 2945 days ago

Jys n mooi pokkel ??

Thanks babe ❤#vetsindroom

marizanne99 replied 2947 days ago

What do you think about the most ?

Food ?

marizanne99 replied 2947 days ago

What's pissing you off right now ?

Life

marizanne99 replied 2952 days ago 1

Was dit jou boyfriend by dekke?

Ek twyfel , my Facebook status sê nogsteeds single as ek reg is ?

marizanne99 replied 2954 days ago

Kuier of kerk?

Alby . Solank my kuier nie my kerk beinvloed nie sien ek nie vout daarmee nie . Baie mense dink mens moet kies tussen die twee , asof die kuier die sleg en kerk die goed is , maar mens hoef nie , mens kan net jouself beheer . Te veel van enige iets is sleg , dis waarom mens n limiet het. Kuier en kerk is alby nodig , maar kuier moet net nie mens se Godsdiens beinvloed nie ❤❤❤

marizanne99 replied 2958 days ago

Ek dink jys my baas

Korrek

marizanne99 replied 2958 days ago 1
VIEW MORE