72
Replies
Wts ju bbm pin? ivanH
Haha !! Jy het my op bbm neh ;) x
Joh ... Jy like darem om vir mense te preek !!!
yeahhh .. maar ek bedoel dit ;) x
Huvel mense ken jy in bakenkop?
Nie te veel nie x.
Ken jy vir nadine ?
Yeahh (: baiie sweet x
Kyle ? Hah zannaQ ... Watt gaan hier aan? :o x
hehe .. nee niks nii skat q: ..we'll hoop so x
Wies kyle?
Lees vorige bbm ;) x
Wil jy eendag meer as vriende wees ?
Nee jong_ek weet nie x
Wii is hierdie Kyle outjii ;;) x
sooo outjii wat ek bd northerns ontmoet het q: vrekk nice x
Is jy verlief op hom ?
Nahh_ons net goeiie vriende x
Sweetii piiie ;) stayy cool .. Ganna *mis youu so much ! Balito was greatt with u ! Neva met some liked yoU <3 -kula ...
Kula hun ! Ganna .mis you ;)
Wat dink jy van Kyle ?
Hy's amazinglyy oulikk <3 x
•darling_ur amazing x -kayylee x
Kayyleee♡love you honey x
Worst Mistake You ' ve ever Made ?
Leaving my home town♡ ): x
What's your opinion of ppl that use you? Backstabbers? Fake friends ?
I really don't have no need for people who come to me when the need me then they throw me aside when there fine x
Who do u like? X
Someone special x
Have you ever been friendzoned?
yeah (n) x
Daar hou baie seuns vn jou zaan !! (: jo
;) x
Would u ever choose to go on a* diet ?
No hun_food is life x
One quality that you wish one of your friends could change about themselves?
I really just love my friends ,just the way they are♡
Jy is een van die min dogterQs wt ek ken .. Wat so sterk kan staan !zanna .? Mens enn hul stront !Jy ni perfek ni..Nimand is nie !! Jy kan kwaad word? Hkm scall hle jou uit orit?.. Ontmt nwwe mnse! Hieride monnies krap jou erg om
_baie dankie dat jy omgee skattebol .. Maar moet nie warii ;) eks heelwat fine <3 x
My ouers het geskei? Jy het experience )': wat moet ek doen?
Uhm_eks baie jammer dat dit gebeur het skat...maar ek verseker jou dit het vir n rede gebeur .. staan net sterk x
What you think of, We Cant Stop by Miley Cyrus?
Love it<3
Geniet jy die see?
Vreeslik baie<3
Het jy & kyle lekke gaan fliek?
Yebo x
You so nice :D .. Mis yOu zannaQ !! Stay cool .. Hope u make team neXt year x
♡love you oli x
God het n plan vir jou<3bly sterk
Dankie x
Heyy…★. Marri .. J іѕ dii oulikste klas maaiQ ,liefies jw baaaiiee...... Xx A
dankie liefieling♡mis jou x
I love you baby when its right or wrong I Love you baby
<3 thanx hun x
Hey Marizanne j is di mooiste meisie op aarde ek is mal verlief op jo j weet dit seker ne!!*XX<3<3(Rohniel)
<3rohnielQ .. oulikste persoonQ wat ek ken...baie dankie hoor ! Stayy cool hun x
Jy is awesome
Baie dankie ;) x
Hey as iemand iets vir jou se van hul familie...sal jy die persoon support of hulle verseker dat die ouers dit vir 'n rede doen?
Support het n kind nodig .. Maar om hul te verseker dat als met rede gebeur is belangrik ♡ek kry kinderQs deesdae so jammer wat met hul mamma's en* pappa's gebeur x
Can u send yourselfs qooh.me's?
no :/ x
Dai swagf** van vandag... dink hy kan aan jou karing ... Oh my he'll zaanQ ! Ek was baie lus enn slaan die dude ! Sien in paar ure <3 bly oulik liefieling x tasimi !
tasimi<3 *exy beast -dankie hoor .. Hierdii swagf**s neh ...blegh :| x
Lief vir jou zaanQ x
Jou ook kula x
Funnyste mens wat jy ken?
FRANZY :D love daii persoonQ x
Jy's vreeslik oulik ! Wens ek kon jou beter leer ken !
Eks oop met groot arms <3 x
I'm ganna ask you the same question... How ?... Do u consider yourself .. Ugly ? Pretty ? Smart .. Talented?
its just ganna be the same answer .. I consider myself blessed♡
Hi wmj
Vra my liewerste oor bbm skat ;) x
Jy's darem n vrek se*y mens marizanne !
baie baie dankie hoor x
_mis you
-B
missing you too hobi x
Hoe was die hokkie toer?
amazing_verby x
Ek sien uit vir die h/s hoor !
EK NET SO BAIE x
Jy het vreeslike moii bene !
Dankie dankie x
Akedemi of sport?
Sport_by ver x
Is jy n kleurling?
Nee_my vel is natuurlik x
Fanta grape?
Fante orange ?
ek meer n fanta grape girl♡
M.M.M
Spesiaal ek se jou♡
Jusem ,jy is amazingly oulik !
Dankie skat x
Who do you like ?
Someone special x
#hokkie bokkie x
#for ever x
Marizanne ... Na al die replies wat ek van jou gesien het ... Is jy 'n mens om na op te kyk !!!! :'( jy is so nederig !!!!! Ek is mal oor nederige mense , en glo my , ons liefste Heer het 'n plan vir jou !!!! Sterkte met alles wat voorle Marri !!!
♡_dankie dankie dankie skattebol ...hierdie beteken net so baie vir my , al hierdie ongelooflik goedjies wat mense so se , dit wys net hoe ek die lewe kan geniet met julle in dit<3 weereens...dankie baie x
Jys lieflik ... Meer as lieflik , maar ek kan nie aan verder woorde dink nie ... #1 hokkie_bokkie , #1 vriendin ... Sien ,, daar is hope goed om jou te beskryf ! Jy is net plain amazing ! Jy is so nederig ! Aii , mal oor jou !!!! Xxx
madeleen kinta_dis jy neh? lief vir jou tonne♡en weereens ,vreeslik dankie .. Ek wardeur jou skat x
ACA_ouwlik ;;) x hehe oz is mah mall ke-razyy mense nehh :¡ raii wiiiii ?... Blyy soo i ouwlike "kiddo000" :p x
Elizna lief_˚mis jou vrek baie x
Mej beentjies ;) ...bly oulik hoor x
cute .. baie dankie x
Baie geluk met jou hokkie prestasie ! Ekt geweet dai stupid mense het n vout gemak !
Dankie man_wardeur x
Jy's my ou blou oog ..bruin hare barbie pop ;) xx lief vir jou zaantjiie
Lief jou ook<3 stayy cool x
Hey my vroegOpStaanMaiq¡ lief vi jou !! :* het dit darm deur my drome gemaak ! Haha
=D haha , dankie martin lvj ♡
Hey :) jy is soms bja weird , ma mAak ni saak ni ,, jy is nog steets oulik en het sh*t mooi oe« :PS vn iemand in lynnwood
ciara skat ;) baie dankie man x
Marizanne jy het AmAZING oe« :O wens eke het jw oe gehad ;;)
<3 love you-dankie
MARIZANNE jy het sh*t mooi oe« :D bly so oulik ;;)
Dankie skattebol ;) x
Wie is jou beste 10 seunsvriende
het baie meer as 10<3
wie mis jy di meeste van laasjaar?
*mis almal :(
Hey ..* DanQ vii n ASEMROWENDE vrienDskaP Winnie .. !! Ek ♡iies juw mt my hele hartji*
Barney xx
Barney♡lief vir jou x
Hey ! Jy's mal oulik enn vrek mooi ! Kan nie wag om jou finaly te sien nie
jou ook<3 x
VIEW MORE