33
Replies
Hkm sê jy altyd mense moet goed in jou gesig kom se maar as mens doen dan draai jy jou storie?? Fight jou eie battels PS. Jou sarkasme
PS. dit is kinderagtig om dit op qooh me te sê.
Jys kinderagtig
" jy is cool"
Wat is hellene se storie met die graad11 seuns? #syraaksletagtig ons graad 11 meisies pwrt van ha
Umm...watse gr11 meisies en asb moet ni so oor een van my vriendinne se ni
Sy bynaam... Smi....???
Jah jahh. ?
Jys nie te bad nie...??vanaf sm.....
Aww jys glad nie te bad jouself ni SM....????
Aww dankie chantella?j ook girl.?
Kan ek jou nommer kry?
Vra my oor DM?
f the world froze for an afternoon and only you could move and no one can see you or remember what you did, what would you do???? Grantknowsitall
To mutch that i could do?
Describe the appearance of the person you would date????? Grantknowsitall
Hy sal respek moet he en eerlik moet wees en vriendelik en my maak lag en daarvwees vir my deer moeilike tye?
Jys hot☝❤
Haha.lol dankie??
Do you believe that everything happens for a reason? ? Grantknowsitall
Yess i do.. there should always be a reson ? dont know what i just said?
Do you sit in elevators and sing like a weirdo? ???
Wel yess..?but shhhh? ?
What does your name mean ?
I have no idea?
Marelse....hoekom is jy so oulik??
Awww...jys oulik net Deur om dit te se?
Wat gaan aan tussen jou groepie en Essie?
Wie vra??
What makes you instantly hate someone?
If they say something about my friends ore family?
Is dit jou kinders op die instagram story?
Nee??dis my niggies
hkm is j so ongeskk mt ons
Met wi ? As ek ongeskik is is ek jammer?
love you girla ???
Luv ya to?
Hardloop pouse weg?
J is die een wat weggebly het?
Ek mag oor 'hulle' so praat.. Niks stop my nie ne .. Julle is regte slette btches
Ek gaani meer my tyd mors op iemand wat vir mense goed se en dit is eintlikk hulle self wat hul verduidelik ni?tot siens
Girlla eerste pouse met jou ne en dan tweede pouse met daai bos kop girl wat dink sy is alles <- F....
Hey girla j praat ni so oor my vriendinne ni?en hou op dink j is die sht asb raak groot?jys ouer as ek mar hanteer jouself as iemand wat in graad 1 behoort
Wie is R ??? Girllaa as jy nie my naam voluit kan spel nie ne dan weet jy nie wie ek is nie
Okay girla?sien jou more 1ste pouse
Ek sal jou dan eerste pouse dit kom se .. En as ek jou sien naby daai seuns ne dan..
Wie dink jy is ek toe se my naam .. Ek is nie bang vir n graad 9 meisie nie
Wat gee j ooit om?en ek wag?en eks nog minder bang vir jou.?R
Marlese .. Hoekom is jy mooi ?? ?
Ahh j maak my bloos?
Ek sal dit in jou gesig kom se ne .. Dan kyk ons wat jy sal doen.. Wie dink jy is ek ? Toe se my .. En nee girla ek is nie bang nie want ek weet waar my plek is .
Okay kom se dit more in my gesig?
Marrllleeessseee .. eks lief vir jou❤
Luv you to?
Girrllaa ... Luister gou gou hierso ne .. Jou groepie ne moet weg bly van die graad 10 en die graad 11 seuns .. Julle lyk groot kop
Girrlla?neh kom se dit in my gsig ?wys jou net jys bietjie bang?en mind jou eie busnis asb? ps. ek weet wie j is ?
Sal jj mt my uitgn wnt kk dnk jj is moi vrby ???
*$exy beast*
Umm jammer?Dm my maar?
Marlese ?my beste vriendin .. Ek is baie baie lief vir jou ❤ Bly so hot soos wat jy is my Mielie ?
Ahhh?luv you to my bessie?j is beeldskoon my vriendin van binne na buite?
Jys bae girl?ek waardeur jou vriendskap xx
Jys pragtig girla xx waardeur jou?
What are you afraid of ?
Losing someone i love?
VIEW MORE