Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek behoort te gaan
Flippen besig so sover is dit sht maar dit het sy voordele
Dankie dankie😁
awww dankie❤wens ek kon weet wie dit is❤
Fake mense jis ek kan hul nie verdrae nie?✋
Tjekkkk?✋
Hy is my rolmodel en ek kyk op na hom ?
Gaan net weg asb✋
Ehhh baie redes hou maar dit vir myself?
Bellville 100%???
In between ?
Baie dankie dm my asb❤❤
So ek moet vir jou los?
Awee soen jy jou ma met dai mond ?⚠
Nee hy is soos ‘n broer vir my ?
Agg dankie ? jy is net so oulikk anomiem ?❤
Wtf is dit met al hierdie websites gaan net af van die mense se qooh.me pages af niemand wil julle stront Gaan kyki ??
May God bless your soul❤
Ja sorry dat ek nou eers ant al was dit Soos 3000 weke trug ma ja ek was wies dt ???
as mense laster...
daar is nogal baie ek sien baie van hul nogsteeds❤
baie oulike meisie dai baie mooi glimlag.
ñ sekere persoon
syyy issssss lewwwweeeeeeeee sy is een vn die mense mt.wi ek al die langste vriende is sy is soa awesome en k sou nie sonder har kon lewe nie❤she is ma btch
ek gan niemand slaan nie en sy wurm nie in os vriends kap ini jho ek ht ñ gevoel jy is di persoon wt vroer ook so iets geqooh ht so hou op asb
soutiiiii ek love haar soooo baie sy is my lewe ek love haar vriendskap sys soos een vn die coolste mense ooit en ek sou nie sonder haar kon lewe nie sy is een vn my beste maatjies❤❤❤
jou corncat❤❤
sy skeep my nie af nie os is nogsteeds vriende en plus sy kan vriende wees met wie sy wil ..en hoe kan jy se *no hate * as jy wel ñ hate comment los
Twilight?????daar is baie maar daai sal my nr 1 wees
15 en jy? ...dm asb dt ek kan wet wi dt is asb???
Mense wat my erg pla ek noem nie name ???
Sooo bly want eskamen is verby???????
Nuwe vriende geleenthede en ñ nuwe begin????
Iets wat die lewe moeite werd maak is om elke dag op te kan staan en te kan weet dat God in my lewe is en dat daar nog ñ dag van sy wonderlike liefde voor lê en om op te staan en te weet wat se wonderlike familie en vriende ek het so ja #blessedup
Awww ek is seka j is ook amazing en oulik mar ek wet rrg nie wie dt isi ma baie dnkii ???
ñ Persoon wat ek al baie lief gehad het wat nou maak of ..hy|sy my nie eers ken nie so ja ..maar ds die verlede en k het baie beter mense as daai persoon ontmoed ..so ja ???
Ek het meer as net 1 beste vriend (in) so as k almal se sprokies verhale mut vertel gan dt nogals lank vat mar k onthou nog almal en dis al wat saak maak.??
Op die oomlik is dit broccoli?,starboy?,al we know,raak vir my rustig.ja ek het meer as 1 ?
Op die oomlik hou k nie van iemand nie en as j my nr. Soek dm my?en k is seka j is net soa oulik????
Kyk wie praat ..????di mooiste mensie ooit☺
Sallyyyy awe bra ???????
Ummm ...ja nee??
Ja nee k wetii met sekere gud ..?? nj
(14 )my droom is eendag om ñ wonderlike man te hê ñ goeie werk te hê en ñ gelukkige gesin te hê . ..????
Ek wil eendag ñ sulkindige word want ek hou altyd daarvan om vir mense raad te gee en om mense te help?met hulle probleme ...???
Askou ken en j dm my sal ek jou sê....?
Haha dankii mag ek dalk wet wi dit is ??
Dis my geheimpie van wi ek hou....en as j my nr.soek dm my dalk vind j uit vn wi ek hou☺?
Ek het ni iets teen mense wat rook ni dt is hulle eie keuse mar ek sal nooit rook ni so ja nee antwoord daai jou vraag?
As j my dm en sê wi jy is is ek seka os kan kuier??
Ek weet presies wi dit is j is een van die oulikste mensies in die wêreld net so baie liefde vi jou ok ..xoxox ???
That God is everything and the king???
Agg dnkii mag ek dalk weet wie dit is en is seker jy is net so mooi cutii???
Travel????✈
As j my dalk dm en sê wi jy is sal k dt vi jw gee so dm my???
Ek dink ek wett wi dt iss lief vi jw net sooo baie???
Bastion ??✌
Pers of blou??
Justin bieber
My family
My friende het meer as 1 favourite persoon lol?
Hello wi dt en dankii???