182
Replies
Marnes jys rrg cool
Ag dAnkie??
Jou boetie is n regte doos maar hy bly $exy verby???
Hy doen aard na my?????
Wanneer kom jy bietjie Potch toe ?
Ek wil graag bittergraag gaan??
wies jou ex??
Wil haar nie ken nie??♂️
Jy is amazing op soos 3 verskillende maniere? haywardtunelle
En jy is die amazingste mens op die hele drie verskillende planete❤️
Kan ek letterlik net met jou cuddle vir soos 5weke aaneen???
Mmm dit kan werk?
Wat van ek stick jou vir nog ‘n vasdans en dan kan jy my weer soen net na dit??
Dm my?❤️
het jy al almal in tzaneen uitgenooi wie jy by jou partytjie wil he?
Nee nog nie ek sal nog?
Jys lekker losgat en so gewoond mamma sal vir jou nuwes koop elke keer.
True that?
Mag ek na jou verjaarsdag partytjie toe kom?
Ja natuurlik die 22ste sept
Jy is so min op jou foon deesdae. Wat het gebeur? ?
My foon is gesteel in pta hehe lol key hom di nuwe een vrydag of maandag?
Jy het altyd sulke lekker slette om jou dink ons moet btjie saam kuier
Well ek sal nie se hule is slette nie???? maar hule is leke?
Riko en Kayla is goals??
Ja ek is bly vir hule??
Geniet jy nog jou single lewe?
Ja ek doen verskriklik baie
wat gaan aan met jou whatsapp??
Hoekom??
Stel jy belang in enige iemand
Nee ni op hierdi oomblik ni?
Wie die girl van oorsee ?
Watter een?
Jy en dai oorsese meisie!! Ek kan my verkyk aan julle!!? Dis iets waaroor almal droom. Moenie haar deur jou vingers laat glip nie wand jy het gesien hoe baie ouens probeer haar aandag kry van jou af!!??
Hehe gelukkig is ons net vriende danki??
Jy gaan teen jouself speel die naweek, julle speel letaba eers volgende naweek hoor ??
Ja gelukkig het hule biki tyd om te oefen?? Sien vLg naweek wie okal jy is???
Jou planne vir die naweek??
Speel ruggas in tzn so gaan daar kuier
huko word jy nie meer gesien inni dorp saam girls nie?
Wand ek is meeste van die tyd opi plaas??
jys deesdae baie stil onner die meisies
ja jng??
As ek enige iets kon kies om te wees sou ek kies om die een te wees wie jy eendag regtig egtig liefhet.
Nou DM my??
ek het jou toegelaat in my wereld in en toe word jy my wereld❤️
Hehe ek wonder wie jy is??
Wil jou so graag sien speel maar elke keer val daar iets voor?
Well daar is altyd n volgende keer? hehe ek nou eers weer begin speel?
Vat my soos 'n Vrydag. Ek laat die goeie tye rol? #ALisEkNVirgin
Mmmm kan werk DM my???
Wanneer kom jy weer bietjie tzn toe!!!??
Uuhm ek ni seke nie hehe ek is klein biki oor kuier nou??maaar sal biki plan maak?
Verste wat jy al gegaan het met iemand?
Pretoria toe van polokwane af????
Was jy in marlof die naweek ? ?
Nee why?????
Wanneer het jy gaan visvang saam ‘n meisie?
Dt was onlangs hkm??
Goshhh jys mooi ❤️ ?
Dankie ek waardeer dt baie??❤️
Hoekom zanelle van alle mense? Ek het haar al hoor praat. Elke tweede woord is die p woord of die f woord. Wil jy he jou kinders moet eendag so ma he wat net heeldag suip en vloek?
Luister jy voel seke baie geintimedeerd of iets ?? Los haar uit sy kan doen wat sy wil ds haar lewe konsentreer op june toe?? En by gese sy is freaken an!??
As jy een van jou vriendinne of kennise kon kies om mee te trou vandag. Wie sou jy kies?
Zanelle swart
Wat het jou laste verhouding jou geleer?
Moeni te vriendelik wesi
Het jy ‘n tipe waarvoor jy gaan?
Ja
Hoe het jy so baie followers gekry?
Baie tyd???
Str8 curious or bi?
Str8 stupid question?
Your really something special ?☺️moeni worry oor jou haters nie hule is daar ?kan ek jou nommer kry?
0781240964 tnxness????
Is dit waar wat ek hoor van jou en Leigh?
Ek weni wat jy gehoor het ni
Planne vir tonight’s?
Opi plaas
Jy is so aantreklik??
Thanks?❌
En daai status op jou whatsapp?
Wat van hom??
Nommer asseblief???
0781240964?
Hoe proe Leigh??
Wat bedoel jy??
Nommer asb???
Hehe sure! DM my? 078....
Hoe oud is jy ?
Ek is 20??
Your so so unbelievable beautiful like you don't understand how beautiful you are in my opinion like fck if your outside is this beautiful, I wonder how beautiful your mind is❤❤❤❤❤ and are you taken or do I have a chance with you?
Hehe tnx alot?i’m not taken yet?☝?
Wees my matriek afskeid date asb???
#EksDesperate???♀️
Hehe lol???any time???
Sal jy n meisie date wat 2-4 jaar jonger as jy is?
Ek soek nie nou n meisie ni
Ek het jou ex probeer vat saterdagaand toe bat sy my kliphard, ek dog sys easy???
Ag sy is...jy moet net weet wat om te doen?
Sal jy 'n meisie 'n paar jaar ouer as jy date?
#queenVSkinders ?
Ja ek sal seke???
Ek het al probeer xx
Jy kan weer probeer tho???
Ek dink eerlikwaar jy moet hierdie qoohme kak stop. Dit gee net n rede vir hierdie mense om hulle neuse in jou sake te druk. Mens kan letterlik deur jou qoohme scroll en presies weet wat in jou lewe aangan. Qoohme is anyway vir kinders.
Dankie maar ek love my haters??
Ek wens soms ons kan meer praat
Nou prt met my?? Ek weni wie jy is nie??
Is jyh by luigi
Nee ek is nie
Nou hoekom vry jy haar by die we came to party event nadat sy dit vir jou gese het en se dat julle weer saam is en goed? Ek het julle gesien by die badkamers jou doos en ek het gehoor wat jy vir haar gese het. ???
Pragtig sy sal nooit saam my wees nie hehe sy kan maar n ander ou gan rond vok??
Sy is nuut in die dorp neh?
Jipss?
Hoekom vry jy ander meisies terwyl jy saam zel is???
Ons is nie eers saam nie???♂️??♂️??♂️?
Hoe kan jy nogsteeds kwaad bly vir kayla?? Jy gaan reguit hel toe as jy nie iemand vergewe nie btw☝️☝️☝️☝️
Well om die waarheid te praat jy weet nie wat sy gedoen het nie en ek het net plein weg geen respek vir haar nie?? Vir jou ook ni
Jy en daardie Lize Mari girl was glad nie skaam vrydagaand nie? ek glo jule het genoeg van mekaar gekry?
Hkm moet mens skaam wees???♂️
Hou op so sleg praat van haar. Ekt die briewe gesien wat jy vir haar geskryf het! Hoekom nou so vieslik uitdraai??? Jys busy om almal af te sit met die feit dat jy so lelik praat van jou ex meisies. Net junior seuntjies doen dit!!
Hou op aandag soek???
Jy en leigh van der merwe al gesoen
Nee
Wat soek jy so baie in tzaneen deesdae? Toe jy en daai ex van jou saam was toe was jy nie eers so baie by haar in tzaneen nie?
Wand ek en n pel kom biki daar kuier en glo my dt het niks met jou te doen nie ek kan gaan waar ek wil en ek kan maak soos ek wil. Sy is nie my ex werd nie❌
Jy is dalk nie die son nie, maar my wereld draai nogsteeds om jou?
O ok hehe baie moooi woorde?
Hoe ken jy vir luigi????
Vra hom self ons is net baie goeie pelle??❌
Snaaks hoe jy heeltyd gefriendzone word ???
"dankie vir jou vriendskap" elke keed??
Snaaks hoe jy net die foto sien en nie die caption lees nie?? word wakker my mens? sy is soos n sussie vir my❤️ Dai boetie en sussie tipe liefde word baie meer waardeer??
Luister gou , jys beter as die mense- jys vriendelik,lojaal en what so ever hulle weet nie waarvan hulle praat nie ?❤️✨x
Dankie jy is dan baie goed vir my?❤️ Ek waardeer dt? hule voel net geintimideerd??♂️??
Almal weet jy en zelmarie is nie net vriende nie!!??
Well almal van jule is verkeerd???
Daii girl met die blonde hare hoe oud is sy??? Haar stem is erg iriterend??? Hoekom kuier jy saam sulke jong dogtertjies???
Sy is 18 deffinitief nie te jonk nie?
Was jy en luigi dronk saterdag by die rugby?????ek glo nie daardie 2L coke was skoon coke nie???
Ons was nie dronk nie maar ons was leke gewees?☺️ Hehe niemand het die bottel coke gesien nie?
Was daai blondie saam jou meisie by jou plaas?
Ek het ni n meisie nie? en nee sy was by n bachelors❌
Het jy regtig saam daii girl huistoe gegaan???
Ja ek het net seker gemaak sy kom veilig by die huis aan. Ds hkm ek haar kar gery het??♂️
Het jy daai girl gisteraand genaai?
Maak dit saak??
Hoe het jy dit reg gekry om dai girl te vat gisteraand???? sy was duidelik baie lus vir juw??
Well om eerlik te wees sy het my gevat nie ek haar ni?
Jys n manhoer my ou, jy spyker seker so baie girls?
As jy so se?
Wat maak jy in die stad en hoekom eet jy slaai?
Ek is in die stad om myself biki te geniet??? En slaai is maar net vir voorreg gewees!!! Dieet my nou??
Wees net die beter persoon en los haar uit sy is klaar besig om haar naam kak te maak Marrie?❤️ Ons waardeer jou soos jy is!? jy gaan n baie beter meisie as sy kry ek belowe xx?
Haha lol ek weet ek gaan ek is so spyt ek het haar ontmoet as ek weer n kans kon kry om haar vir die eerstekeer te ontmoet sou ek net verby stap??? Hehe en ja ek gaan net die beter persoon bly en net alles los?✨ wil ni my naam so kak maak nie??? Ek waardeur julle net so baie❤️❤️❤️❤️
Van die een slet na die volgende slet? Zelmarie van alle mense? ?
Nee wat ek glo darm nie sy is soos Kayla nie???
Is jy en Kyla nog pelle ?
Ja ons is en dt het niks met jou uit te waai nie
Nee wat ekt jou facebook gaan kyk en jys nogsteeds ‘n player! Jys glad nie lojaal en beter sonder haar nie. Jy gooi net jou naam meer weg. Ek hoor jy moes jou vriendin vra om kayla se nommer te delete want jy was te dronk?
Ek is lankal oor haar???En ek is nie n player nie ek het net moer baie vriendinne??
Wat het jy uit jou laaste verhouding geleer????
Ok om eerlik te wees kayla’s doen nie die ding vir my nie??? Uuuhm om nie te rush in goed in nie.. wand jy gaan spyt wees??? ek het eintlik niks geleer nie!! Wand sy was nie goed vir my nie??Ek is n baie beter persoon sonder haar in my lewe?
Hwt jy darm lekker bene geoef☺️☺️☺️?daai kuite?
Welll ek probeer maar?? kyk hule is styf vandag????
She lost her self-respect when you were attracted to her friend a while ago and didn’t care for her. She always behaves with honour and dignity.
Listen i dont want your silly comments about that girl this is what it is and fck what is was☝???
Is jy kwaad vir jou ex?
Ek wens rerig ek het haar nooit ontmoet nie en soos n meisie wat nie eers respek het vir haar self nie neh??ek is net afgesit maar ek is baie beter sonder haar in my lewe?
What kind of man do you wish for your ex?
Hmmm i dont know what to say? good luck to that guy?
Saterdagaand✨?Was leke gewees ek sien jou verseker die saterdag by Bracklo se kuier?
Okay ek weni wie die is nie maar ek is deffies by saterdagaand se kuier??juhan slaap by my
What makes you happy?
Seeing my ex with other guys?
Sal dit weird wees as iemand wat jy glad nie ken juw DM?
Nee hkm sal dt weird wees?? Ek het baie sulke gevalle
Ek sien jy groei vir jou n baard? Hy lyk shap boet???
Ja ek try maar??
SKOOl?
Ek is gelukkig nie meer in die skool nie???
Gaan jy na mark se kuier toe?
100% ja hehe maar ek bring so paar danspartners saam?☺️
Melissa stofberg?
Nee ek ken haar nie
Jansen van vuuren is saam stefan??
Nopes ds blondie ek en sy is pelle
VIEW MORE