Visit this profile later to see if your question was answered.
n stukkie perfeksie wat vir my die wêreld beteken ❤
ek het niks teen hulle nie, gladie dis hulle keuse of opinie. Maar my persoonlike opinie is dat vrede en liefde nie n kleur het nie en dat Jesus het nie vir ons velkleur gesterf nie.
my hart breek virjou wat so baie haat ❤
joeh ek waardeer hierdie so baie ❤dankie dankie dankie ?
waardeer jou so baie ?
jou ook voigt ❤ moet n plan maak ?
no thenkss ?
kay
dis moeilik?
anje,ana, jana b, celize en carla❤
vandag 3 maande ❤
nopess ?
nee wat
nahh
nee ?
dis dood rustig, dankie x
lug is mooi blou ?
gladie, soos'n gladie ???
my lief ❤
ek mis jou en jou exciting video's ?❤
uhmm ?
nahh, eks 100 ?
joehh ? idk
Dis oraait as jy my hate of as jy dink eks fake. Meeste haters probeer ander abfreek deur hulle sleg te sê en ja, dit maak dalk letsels diep binne jou, mah een negatiewe opmerking of dalk n paar gaan glad nie my persoonlikheid verander nie. Mense se ander sleg of judge ander om goed oor hulle self te voel, en dis hartseer want dis nie hoe dit moet wees nie. Mense moet mense aanvaar soos hulle is, want God het hulle vir n spesifieke rede so gemaak. Niemand is volmaak, almal het foute. Persoonlik vir my maak dit nie saak of jy my judge, al wat saak maak is hoe God my deur sy oë sien. Soo vir die haters, judge my as dit vir jou laat goed voel, maar wees verseker jy breek my nie af jy maak my soveel sterker.
nee glad nie, sy's perfek nes sy is ❤
waggou, hy gaan nerens ?
of as jy praat van volgende jaar, hy gaan studeer deur UNISA, soooo ek gaan hom sien ?
het ?❤
Nee ??
Louis ❤❤❤
sy vertrou my en ek gaan nie haar trist breek nie ❤
altyd virjou ?
my brother daai?
joeh, so baie liefde vir haar ❤
my graad, graad 9
nogals kort
aww ❤
wêreld kort meer mense soos jy ❤waardeer so baie x
amazing mens ? en freakinn snaaks ?baie tyd vir haar ❤
fade en dan nog sommige VSCO filters ?
joeh, dis nogals sacry om te sien dat jy so iets slegs op social media sê en nie die guts het om dit vir my in my gesig of oor n dm te sê nie, social media het al soveel verhoudings vernietig, maar die qooh gaan definitief nie myne vernietig ❤
ek dink rerig nie jy ken hom goed nie, want as jy het sou jy weet hy sal nooit so iets doen nie x ek's letterlik so geblessed met hom ❤
no comment
movie marathon saam annie ?❤
weet wie is jy ? net n blessing ? en yashh ons moet ?
hy is ❤❤
ai dan ??
gladie ?
oulik van jou ?
nie geweet ek hoef dit vir jou te se nie ❤
dm my x
waardeer die qooh so baie ?
lekkuh mens ? sien te min ?
gaan op na annie toe ❤
daais n hemp ?
die chillie een ?
dis ems sin ❤ en H&M ?
maak my dood ???
yashh, jy's reg Hugenote was Saterdag die beter span op die baan, maar you win some you lose some and you learn some, ons het definiteif baie geleer. Maak nie saak wat die scoreboard se eks super trots op my girls vir n great seisoen ❤
nee ???
Swartland all the way ❤
kan seker so se x
De Jager ❤
Kelsey ziegers ❤
klah geantw ?
ja ? ❤
dm my x
hulle weet wie hulle is ?
nee brah ??
people who judge other people to easily ?
aww kels ❤ jy's een helse blessing ?
so lief vir jou ?
aweh ❤
???
changes is good ?
Beste mens ❤
so lieff vir jou xx
LVK ❤
my ma se besigheid ??
siesss
euwww
jyt my thoughts van melk verander ?
beste mens ?
data struggles ?
altwee, jy kan kies.
ons kaptein het vir ons n sponser gekry ❤
weet wie jy is ? defs ?
kan letterlik nie meer wag ❤
?????
nee ?
dm my x
aand gemaak ?
dankiee ❤
is jy seker eks die toddler hier ??
het al geantw ?
sjoehhhh..
ek weet van n paar wat doen ?
ken nie n renali ?
you a hater ?
aww das cute ❤
Aldert ?
dm my x