Visit this profile later to see if your question was answered.
Sorry I dont kiss and tell...*
Ek het nie een nie...so ek raai met ń n
Ek het van Alwyn gehou maar nou op die oomblik niemand
Hys n baie nice iu...en het n goeie persoonlikheid..
Hahaha ....Ek twyfel of dit ooit weer sal gebeur...
Om my ex te date?
Mense wat maak of hulle iets is wat hulle nie is nie
Aaaawww dis so nice...** Eendag het iemand vir my gesê..."Mense kraak jou af tot op hulle vlak" So ja en ek Willi op hulle vlak wees nie....DM my ???
Dankie ....Ek waardeer...**DM my
Hahaha???? Dis nog baie lank voordat Ek gaan trou...**
Oor die foon...***
Hahaha dankie ✌?
Baie dankie?? Alles wat God gemaak het is mooi hangaf uit watse oog punt jy kyk....DM my
Dankie.....? Ek werk noggals hard.....DM my...
Ek ant meestal,as dit n dom vraag is Dan Los ek dit of as dit baie gevra word,en ek het dit Al geant?
Goeie vriend?baie goed in swem ??
Want ek is ek en wil niemand anders wees nie
Trust as jy nie dit het nie kan jy dit net so wel los??
Dankie....ek nie seker wie jy is nie maar het n idee ????en eks seker jys ook mooi???want al God se skape is mooi??
Wasting my time on people who pretends they care ???
Mmm mostly my family and friends
Dat mense my selfbeeld wil afkraak want hulle is jaloers
Ja nè dis gewoontlik TOPS♥♥
Ek's baie bang om mense teluer te stel
Ek's bang om nie myself te wees nie