profile img

Marvin

marvin.stewartt

Hit me up??

1.1k Replies

daai video van jou en annemie is goals. Hoe kan iemand so baie van iemand hou. Julle lyk so gemaklik om mekaar

Ons was smoor verlief.

marvin.stewartt replied 2048 days ago

ek kan nie glo jy en annemie het opbreek nie. Sy praat baie oor jou. Ek dink sy hou nog van jou, sy staan altyd op vir jou. ek het jou soortvan begin like deur al die cute goed wat sy van jou vertel.

Aw sy's die beste.

marvin.stewartt replied 2048 days ago

be mineeee

Oeh??‍♂️?

marvin.stewartt replied 2050 days ago

you $exyyyy

Nah?

marvin.stewartt replied 2050 days ago

hkm is jou ex so weird???

Hoekom is ek so weird??

marvin.stewartt replied 2050 days ago

Ek js reghard pieterse en ek dink jys moer an .

Thanks man?

marvin.stewartt replied 2050 days ago

ek is zander hechter en ek dink jys moer an .

Ek voel jy is iemand wat nie die mense like nie ek dan gebruik jy hulle name??

marvin.stewartt replied 2050 days ago

ek is lize coetzee en ek dink jys moer an .

Hello Lize

marvin.stewartt replied 2050 days ago

ek is karla malan en ek dink jys moer an .

Nee ek ken vir Karla? dis nie jy nie

marvin.stewartt replied 2050 days ago

Like dit dat jy diep gesprekke kan he . Nie alle ouens is so ni ?

Baie dankie, ek neem aan ek kan dan dieselfde vir jou sê. Its good??

marvin.stewartt replied 2050 days ago

Ek wil saam jou wees, jy is die perfekte een vir my

Woah. Die qoohs is regtig moeilik om te antwoord? Thanks man. Sê my die goed persoonlik asseblief? ek belowe ek sal nicer wees??

marvin.stewartt replied 2052 days ago 1

jou en Annemie se verhouding het my sooooooo baie inspireer dat daar wel hoop is vir iemand om gelukkig te kan wees deur net jouself te wees met iemand anders✨wens jul kon nog saam wees, maar life goes on en eks bly julle is nog baie close vriende??

Ah baie dankie. Yep thats the golden rule! Wees altyd jouself, moet nooit iemand anders probeer wees nie. Dis dan wanneer mens seer kry. Elke mens is spesiaal op hulle eie unieke manier so hoekom wil mens iemand anders wees? As jy jouself is sal mens makliker met iemand anders kan connect en al die feelings gaan real wees. Ek hoop jy vind jou regte ou deur jouself te wees. Baie dankie vir die sweet woorde dit word waardeer. Ek is net so bly dat ons nog darem in mekaar so lewens is?

marvin.stewartt replied 2052 days ago

Marvin ek dink jy maak n baie groot fout. Annemie gee die wereld vir jou en jy aanvaar dit as of dit van self kom en dis nie reg nie.

Nee ek doen nie? Sy verstaan my redes. Dit was nie maklik nie maar ek moet doen wat my hart vir my sê. As die tyd reg is en ek en sy vind mekaar weer dan sal ons saam wees.

marvin.stewartt replied 2052 days ago

My eks en ek is nog net 1 maand uit ?hyt klaar ń ander meisie, en ons is in dieselfde skool en hy hanteer my soos ń vreendeling. Die situasie maak my baie seer en ek weet nie meer wat om te doen nie. Eks nog lief vir hom maar hyt my baie sleg hanteer

sht. Soos ek is in dieselfde situasie as hy. Um gaan net na hom toe en sê wat jy voel. En as dit nie werk nie gaan jy hom moet laat gaan en aanbeweeg. Set free what you love. Ek weet dis moeilik maar dit sal regtig beter oor tyd raak. Eks jammer jy is in die situasie. Ek hoop alles werk vir jou uit.

marvin.stewartt replied 2052 days ago 1

So jy belowe jy gaan subscribe as ons n YouTube channel begin ? ?

Umm net as jy my belowe dat ek op een van jou videos sal wees?? maar yeah naruurlik sal ek? julle is cool.

marvin.stewartt replied 2052 days ago
VIEW MORE