Visit this profile later to see if your question was answered.
jy wens, ek en hy is die cuteste. 🥰
yayyy 🥰
ek kan nie wag !
oeh yess 😍
sheesh , dis moeilik... daars n paar 😂
•brannewyn en coke
•potency en sprite of net shots
•Smirnoff spin/storm
•vodka met enige mix
•gin en dry lemon
alcohol of koeldrank? 🙂
ons moet definitief 🥰
ek weet nie wat dit met jou te doen het nie , maar my ma doen yeah 😂 of sy vind daarvan uit , of ek vertel haar, of sy jaag saam my kak aan 😂
sheeeshh ja 🥵😂
wie's jy ? en as jy my se , eks oppad daarnatoe 🤩
who you ? 👀 en ek weet nie , se jy my !
ahhh yeah , ek mis dit ook... 🤍😌
ek benodig liters wyn z 🍷
ons moet rerig , ek mis vir jou 🥺💕
ek is nie , so gaan weg 👀
no thanks .
is dit supposed om my te pla ? 😂
nie actually nie , ek weet nie but ons vibe
why you wanna know 🥴
jy moan teveel , dis my lewe sover ek kan onthou 😹
alright 😹.
jys agter my tjom , dis al ou nuus 💁🏻♀️.
eks seker jy kan sien wanneer was die eerste keer wat ek gepost het ...
wat van ons? 💁🏻♀️
vir watse rede?
uhm !
dalk moet jy my uitlos
de fok ?
people change to become better .
k .
wat is jy so gepla oor my lewe anyway ?
en hoekom warry jy oor met wie ek iets is? 💁🏻♀️
nee !
ek het vir hom gese ek wil nie nou iets wees met iemand of in n verhouding wees nie en hys shappies daarmee .
neee , why?
okay .
ek het dit klaar 🥰
nah , ek doen rerig nie
se maar
jy wens 😹
wie sin anders het ek? 💁🏻♀️
hangaf wie dit is tho 😌
vat n groot een om n kleintjie raak te sien 😹✋🏼.
nie dat dit enige van jou besigheid is nie , maar ja ek is .
ek le eerder by my mamma 😹.
soon 😏🍃
hoekom nogals?
uhm askies my ! fok jou en fok weg .
dit het absoluut *niks* met jou te doen nie .
ek het vir n ander rede hom gelos , en steeds het daai rede *niks* met jou te doen nie .
klink my jy smeek klaar vir my. 😹💦
ek wys nie my lyf vir al die ouens nie , - daai account is private .
en moet nie my label nie !
jy ken my nie ! 😹 of wrl ek wil jou nie ken nie . 😹
en ffs , moet nie my vra of dit lekker is nie , ek doen dit nie . doen dit en vind self uit 😹🤦🏻♀️.
ek wil rerig nie , jy het nie eens die guts om jou naam by te sit nie dan wil jy he ek moet joune wees ? snaaks 😹
uhm , wat? 😹
stopit ek like dit 😏😹
fck off .
hy verdien baie meer as wat ek hom gee , en ja ek weet dit .
as jy so dink 😹.
who you ? 🥺🥰
vat n groot een om n kleintjie raak te sien 😌😏
as die fotos jou so pla , hoekom follow jy my / kyk jy na dit? 😹
en dis my lewe , ek kan doen net wat ek wil en my lewe geniet op die manier wat ek wil .
as jy so dink 🥱.
hy sê , "die mense weet duidelik nie waarvan hulle praat nie." 😹
jy maak my moeg . 🥱
on point . 😻😹🤍
en die res van julle , stfu !
weet jy wats los ? IEMAND WAT SAAM ELKE TWEEDE PERSOON SLAAP !
so gaan sit in jou bed en dink weer aan wtf los is okay ffs .
hoekom pla dit jou?
sal jy nie wens om te weet nie . 🤡
keep dreaming 🤪
dankiee 💦
OKAY 🍃
hulle chaaf hom klaar 😏 @mashh99 neh?
jy neus maak nie reg in my besigheid nie .
you go girlll 😏 stupidd A$$ mfcking hoes 🙄 ons slat haar 😑😹
sjoe , ek like dit 😏
keep dreaming baby 😍🥰
verbyyy stupiddd 😹😏
netsooo 😹😏 "hulle is irriterend" 😹
moet nie jy warry nie , dis tussen my en Mash , hy verstaan 😹😹 neh @mashh99 😹😏
nee , shoot your shot ✨
dis nie wat hy gedoen het nie , so fok weg asseblief 🙄.
askies my , aangesien jy alles weet wat aangaan kan jy my sommer bietjie uitlos want julle almal is besig om my te fokken irriteer.
is jou lewe so boring dat jy in my lewe moet kom inmeng?
moet dan nie bang wees nie , hy gaan n beter men's wees .
_maryann.vermaak_
dm?
_maryann.vermaak_
en wat is ek supposed om daaraan te doen .
hoekom is jy bang ?
hoekom vra jy?
ek het nie gevra vir jou help nie , het ek?
as ek geweet het wie jy is , kon ek jou se...
who you?
whatsapp/dm my .
jy wat my judge is n sonde , so asseblief los my net uit , of hoekom whatsapp / dm jy my nie net nie?
none of your business.
drink is nie die enigste sonde nie , daar is ontelbaar ander sondes in die wereld .
so moet nie vir my se jy het niks sondes nie .
jy moet hom maar vra .
is jy n Christen? maak jy foute ? is jy n men's? is jy perfek ? moet nie my judge as jy self nie perfek is nie .
nee , eks die een wat hom heeltyd seermaak , so ja , gee my hate all you want ,ek verdien dit want eks nie n meisie se gat werd nie.
hy verdien beter .
wat probeer jy se?
oke .
wat warry jy , dit het absoluut niks met jou te doen nie ! hou net op so nuuskierig wees asseblieftog.
want my hart begeer niemand anders behalwe hom .
en glo my ek kan nie "enige ou" kry nie .