profile img

mauritz Vergottini

mauritz123

Ask me anything you like anonymously

311 Replies

Hayyyy!!!* jys n awesome mens moet nooit verander nie mis ons geselsies!!!* :( en beste van als is eke mis juw (can't watch)

Hey!!!* danq bje!!* hehe eke sali!!* ma se my gugu op bbm wie is jy plz??*

mauritz123 replied 4385 days ago

HeY HeY Mauii ...** WiL net se jys 3ken oulik en danQ viijo vriendskap ... Mis viijo !!!** ): **

Hey hey!!!* awwh danq bje!!!* ma ek het n idee wie jy is??* nie sekker ni soo ping m gugu op bbm plz!! :)

mauritz123 replied 4385 days ago

Shut up and sleep with me!!!* dis ons song daai parra!!* muni my vergeti!!* mwah*

Haha lol wie is jy jy is besig met die verkeerde persoon ek dink haha???*

mauritz123 replied 4385 days ago

Wtse kommin bynaam is smurfi ??????moeti sos di plastics in jf se gr9s worti. Amal weet wi is hule.

Wat? Ga pla imand anders... ASB

mauritz123 replied 4385 days ago

Hey hey MauziiiQii jys malse amazing ouQii en jys bje special vmy!!!* hehe eke lief vjuw bje!!!* lekker aandjie verder!!!!*((bigg hugg)) and maybe e kiss ;) **D**

Hey hey!!!* hehe awwhhh bje danq!!!* dis bje ouwlik van juw!!* en jys owk bje special!!!* jy ook ju aandjie geniet!!!* (((hug)))

mauritz123 replied 4385 days ago

Let me hear you say my name let me hear you say it louder!!!* ;)

Chanté......CHANTÉ.... Hehe love daai song mis juw kinta*

mauritz123 replied 4385 days ago

Can I get a little love in this room???*

I'll need to feel you!!* awesome song daai hehe ((hug))

mauritz123 replied 4385 days ago

Ooh okAy jah wees bang ek sal vjuw een gee opi kakebeen maki saak wi jy isi! Hkm wil jy ni jou naam se nie ? Jy 'n lafhard man praat soo oor Christenlik mAr jy heti ees 'n biqi respek vi dit nie !!! PJ7763

Yes tjom nes j da se geen respek haha!!!*

mauritz123 replied 4387 days ago

Ooooo eks sooo vkn bang PJ!!!

Hey hey JY moet nou bq rustg raak muni mt m tjomas begini hoor hu nou op vmy goed stu asb

mauritz123 replied 4387 days ago

N kriek maak die heeltyd geraas tot jy naby hom kom en dan bly hy stil.. Nou wie ookal dai nonsens oor ons gese het moet maar uit kom of jys maar die res van jw flpn lewe n blady bang gat!! As jy sulke gud oor ons wil se kom se dit in ons gesig!!! (H2O)

Hey tjoma!! Ja nee ek stem saam !! Ma ons almal weet darm die waarheid soo munni worry ni*

mauritz123 replied 4388 days ago

Nee tjoma dis reg maar ons moet uitvind n bietjie will daai een bietjie ietsi vertel lke aand daai spiekers het lke gegooi

Haha ja tjom sal sooo maak en dit het lekker ge gooi haha!!!* dan j ook n lekker aand verder

mauritz123 replied 4388 days ago

Dit PJ hie tjom , wil net se vir die ding wat se Ek(ons) nie Christenlik nie mut my se wie dt is dat os kan praat!! Want os is dai ding anbid seker vi Buda PJ7763

Haha hey tjoma!!* ja nee hell wasi nice ni!!* ma muni oor hul worry ni hul magi oordeel ni!!!*...* ma stay awesome!! Lekker andjie verder tjoma*

mauritz123 replied 4388 days ago

Awe hoor hie ne die een wat gese het ek en anke het iets aan se p... En wie was dit

Yes yes!!* hehe aii tjoma muni soo kwaad raak ni!!* ma jaw ek wil owk weet wie dit is want hy/sy muni lieg stories versprei ni!!* lekker aand verder*

mauritz123 replied 4388 days ago

HaY SmurFie ,! Mis joOuw bajaw mwaAzZ !!* heHe ..* xxXxx ‎jу beteken ongelOoflik ba*̩e vimy loviezZ yoOu ... ♡vieS:: BOkkie ;) :p .. !! ((HUG))

Hey hey!!!* hehe miss juw 2;)*!!* hehe. Lieffies juw owk!!!* ;) *((hug))*

mauritz123 replied 4388 days ago

Hey hey mauzii*!!!,,,!!!* jys n bje ouwlike ouQ en vandag met die speakers was legend hehe sa dit nooit vergeti was die beste laaste dag. Van skwl ooit hehe stay awesome en danq vir als!!*

Hey hey!!! ;)* jaw was nogals n malse lekker daggie!!* ma eke ni seke wi jy isi soo ping my op bbm plz??* ma eks seker jys owk awesome hehe!!* en danq dat julle almal di dag saam fun gemaak het!!*

mauritz123 replied 4388 days ago
VIEW MORE