profile img

megan

megan15nel

vra maar ?.

42 Replies

Megs by n ?. Maar eks ook so ???????vir jou....jys pragtig??

Aaawwwww ????

megan15nel replied 3014 days ago

Stem jy saam dat luan nel n doos is

Ek sal nou nie sooo sê nie! ??

megan15nel replied 3021 days ago

What would you do if you had no fear ?

skydiving.....

megan15nel replied 3034 days ago

Wie is jou liefde??

vir my om te weet en vir jou om uit te vind xx

megan15nel replied 3042 days ago

Kan nie wag vir vakansie nie.❤❤❤

niemand kan nie ... gaan lekkerrrr wees xxx

megan15nel replied 3060 days ago

Ek mis jou megs

ek is sekerr ek mis jou ook...

megan15nel replied 3068 days ago

Beste vriendin?

Anna en Mignon ❤

megan15nel replied 3077 days ago

Snaaks hoe dom jy kan dink dat jou storetjies nie kan uit kom nie !!!!

snaaks hoe jy nog nie kan spel nie !!! leer eers spel asb ...

megan15nel replied 3090 days ago

Hoekom vertel jy almal se geheime aan jou squad?

ek vertel niemand se geheime aan die squad nie, behalwe my eie geheime xx

megan15nel replied 3104 days ago

Hoekom vertel jy almal se geheime aan jou squad?

ek vertel niemand se geheime aan die squad nie, behalwe my eie geheime xx

megan15nel replied 3104 days ago

What is a waste of money to you?

buying a cd ....

megan15nel replied 3111 days ago

So mooi foto op jou insta! Jy is pragtig!

DanKie ❤️❤️ Seker jy is net soo Pragtig..!

megan15nel replied 3112 days ago

If you could be on the cover of any magazine , which would you choose ?

teen

megan15nel replied 3117 days ago

Which word have you started using a lot lately ?

Belowe owe

megan15nel replied 3126 days ago

Jyyy word gemis bra.?❤
Wanner kuier ons weer

dm my dan kry ons n datum champ...

megan15nel replied 3132 days ago
VIEW MORE