Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee ??ek was nog nie eers op n bus nie
Nou kom vertel my dan?
-Keanu
1. Keanu
2. Gert
En dan niemand ni ?
??♀️??♀️??♀️
Oky???❤️En dankie?
Dm my eers asb , ek willie dit hieroor gee nie ??
???dankie man
Dm my eers
Ek sal nie chill, ek is happy in Oranje ??
Ek dink nie so nie ?
Dankie!!???
Dankie ??
Uhm dankie ????
Dankie , eks seker jy ook????
Ahm, NEE??
Jaa wat van dit ??
??♀️??♀️??♀️
Dankie ???? Dm?
Wow, en ek gee net soosin glad nie om hoe swak of goed my comebacks is nie ek't beter goed om te doen in die lewe anders as jy wat heeldag voor jou foon sit en dink aan goeie comebacks ?
Weet jy dankie dat jy die moeite doen om aan my te dink om dit vir my te sê maar jy kan ma ophou dink aan my want jy mors jou tyd want ek gaan rrg nie die moeite doen om aan joi te dink nie ??en dm my , ek wil net weet wie jy is ❤️
Ai, eks darm maar bly vijou dat jy dit gehoor het???
Kan jy my dm? ?
Ek weet rrg ni ??♀️??♀️??
Maar sê my eers wat gaan ons vat ?????Gaan ons kos vat of koeldrank of wat sê jy ????♀️
Ek ken haar nie persoonlik nie nog net al gehoor van haar en haar al gesien .... jaa oranje is tops jy sallit geniet ?????
Jhoo, baiiee dankie ??die's rrg oulik x dm my asb ek wil weet wie jy is ???
??♀️
Ma dankie ??
So Megan-Lee nie eerste soen nie ???
Keanu??
Nee???
Scroll af en dan kyk jy n bietjie????
Ek het nie n ou nie ??
Ek hou net van iemand ?
Jaa???
Hori , ek dink jy praat van ander kinders want ek en werner neem nie foto's en het ook nie foto's saam geneem nie so eke weet nie wat jou probleem is nie ma jys weird of blind of iets want ek en werner het nie enige foto's saam nie ?
Ahm, ek sit en wonder nou net watse foto's ?? Want ons neem glad nie foto's saam nie .... ???
Nee?
Aw...baie liefde vijou❤️❤️ Sien amper weer ?
Lekka mense ????
School ??
Kennie so goed nie, maa sys oulik?
Awwh dankie❤️So oulik ☺️x
Dink jy rrg eke gee om hoeveel qooh's eke het ????neee eke doen nie ...
Oky? Ma jys mossie my baas nie eke kan dit mos sê as eke wil...
Awhh dankie Megan❤️❤️Jys die beste x baie liefde ek waardeer ☺️?x
?????
Weet jy neh, jyt probleme kind ?Want wat jy hierso probeer ganie werk nie .... gan haal jou eie probleme op jouself uit en nie op my nie ... want jy kan maar groot droom??want eke stoot nie vir Keanu weg nie , glad nie .... eks nie messed up met hom nie ... en as eke was sou hy seker virmy gese het eke is messed up met hom so eke weet nou nie wat jou probleem issie maar jys messed up met om te dink dat eke vir Keanu weg stoot ... maar pop droom jy kan groot droom want eke doen nie ???❤️
Ek doen??Maak manet jou oë oop en chill?x
Kom sê dit vir my in my gesig dan sal eke jou sê hkm?Of gan jy n baba wees en agter jou foon wegkruip ? want eke dink jy gan manet daar agter jou foon sit en wegkruip ... jys seker die ene wat vir almal lelike qooh's stuur neh , net om beter te voel oor jouself .... gan winkel toe en vra of hulle vir jou n lewe te koop het want duidelik het jy nie n lewe en iets beters om te doen as om net heeltyd agter jou foon te sit en wegkruip nie ❤️❤️Dm of whatsapp my wie okal jy is , as jy nie bang is nie
1. Waarvan eke hou - alles
2. Waarvan eke nie hou nie - daar is nie iets nie ... ???
Dm my somme dan nou ook???♀️
1. Dis Keanu nie Kieanu nie
2. Ons gani uit nie so eke hetie n ou nie...
dm my ???
Dm my??
Fake people??♀️
Nee eke weet darm nie..ek twyfel??
Awh dankie ?X dm my please ?
Hys cool, snaaks, goeie persoonlikheid, goeie hokkie speler en ja???
Hys snaaks .
Goeie pel.
Goeie persoonlikheid
En snaaks ?
Hys snaaks en cool..goeie hokkie speler ??
Oh oky cool?
??♀️??♀️
Nee??
Hkm is jy so gepla met "vat" ??
Dankie x ? Oky is reg dan xx
Jaa jaa, ons sal een reël deffs???dit moet gebeur ??????daai emoji's sal eke mos nou ni vergeet nie????
???
Oky...die is nie weird nie??
Moet reël???
Aangesien daar twee liedjies nou net gestuur is neem ek aan jyt altwee gestuur so gaan kry maar vir jou n band en sing daar ??
Ahh, hirii is so oulik?Dm my asb .. dan maak ons n plan?x
Oky shaps is reg, dm my laat ek net weet wie jy us ?
Oky, dan sal ons mar ophou..??
As ek by my vriende is sal ek dalk n live maak??
Taal???En okay, dis reg dan ?????
Oulik? Danke x
Baie liefde vir jou ❤️❤️❤️
Want ek hoef mossie as ek nie wil ni? Of issit jou keuse?????
Dm my dan sê ek jou???
Ken hom ni ??
Hys cool en snaaks ???En hys mos vinniger as wat ek is ??
Hys snaaks ???en cool